English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 966
Total Views: 83 204 577
topics: 992
replies: 14 068
views: 3 256 098
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Bakkie matte

replies: 12
views: 250
19 Feb 2020 @ 05:53:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek moet nuwe bakkie matte kry. Ek sien daar is nou n produk wat lyk of hulle via gietvorms gemaak is wat spesiaal vir elke bakkie model gemaak is. Pas blykbaar 100% om elke hoek en draai. Is daar van julle wat al van daai matte gekoop het? Is dit aanbeveelbaar? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 05:56:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16104
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja ek sal dit aanbeveel.  Hulle is elkejaar op die skou ook so jy sal hulle die naweek daar sien.

Die matte werk chapperig veral as jy op die strand ry of in die duine ry wanneer baie sand in die voertuig getrap word.

Ek dink JIN het soortgelyke matte in sy Toya.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 05:58:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek moet nuwe bakkie matte kry. Ek sien daar is nou n produk wat lyk of hulle via gietvorms gemaak is wat spesiaal vir elke bakkie model gemaak is. Pas blykbaar 100% om elke hoek en draai. Is daar van julle wat al van daai matte gekoop het? Is dit aanbeveelbaar? 

Dit lyk soos hierdie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 06:03:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16104
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jip dit behoort weer by die skou te wees die naweek.

Dit is net swaar en lomp.  Enigste rede ek nie dit gebruik nie.  Maar as dit plat lê is dit mos maar okay.

Ek gebruik die plain rubber matte tekoop by Midas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 07:55:38 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja Geert ek het hulle in die Fortuner.

Dis n ou skool maat wat dit doen. Hy is op Villiers.

Werk baie goed.

Het sy nommer as jy belangstel.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 08:11:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16104
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jin kan jy onthou wat het dit jou gekos.  As ek reg onthou het jy basies die volvloer mat instalasie gedoen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 11:32:40 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek stel ook belang is die tipe mat, die Toy se matte begin ook tekens van verwering te toon, kom nog uit die vorige Toy.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 18:16:39 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2179
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Wonder hoekom is daar n Toy "logo" op die matte? Is hulle eksklusief en hoekom? !!!!!!!!!!! LOL....Koes.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 07:09:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16104
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

laughinglaughinglaughing

Ek sal maar net sê ..........................jy kry hulle met verskeie LOGOs op............laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 22:15:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie lyk vir my beter geprys.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 13:53:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou op hierdie matte advertensie afgekom. Matte word spesiaal ontwerp vir elke kar. Pryse klink heel billik....vir n T6 Ranger DC is dit R625 vir n volledige stel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 07:59:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16104
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons is 99% net twee mense wat in die Tipper ry.  Ek het eintlik nie die agterste matte nodig nie.

Maar nou weer toe Skoon ouers by ons gekuier het was dit weer nodig.  Ek hou maar by die gewone matte wat jy by MIDAS of Makro koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2020 @ 17:17:13 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

vang nou eers op maar baie interesant

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za