English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 998
Total Replies: 243 589
Total Views: 82 962 113
topics: 969
replies: 13 554
views: 3 241 849
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Campmaster reclining chair

replies: 20
views: 430
19 Nov 2019 @ 10:35:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het iemand so n stoel wat meer kan vertel? Kwaliteits gewys?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 06:27:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het op een gesit by een van die Campworld takke.  Sit baie gemaklik weens die dik kussing maar sal net werk in die winter want hy is baie warm.

Ek het laas jaar twee soortgelyke stoele verkoop net sonder die kussing.  Recliner gedeelte werk dmv die arm leuning wat op verskeie posisies vas haak.  Die wat ek verkoop het, het met moeite oopgevou.

Ek het gesukkel daarmee om nie te praat van Lindy nie.

So kyk maar hoe werk hy vooraf, dis nou die gemaklike toe en oop vou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:25:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja...het gevoel hulle slaan bietjie op met moeite, maar dis darem nie die ergste nie...waar dit miskien 3 sekondes sou vat neem dit nou miskien 10 sekondes. Die raamwerk lyk vir my of hy heel stewig kan wees. Ek is meer besorgd oor die nate wat mag lostrek.....wat maar n probleem is by baie ander stoele

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:30:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja...het gevoel hulle slaan bietjie op met moeite, maar dis darem nie die ergste nie...waar dit miskien 3 sekondes sou vat neem dit nou miskien 10 sekondes. Die raamwerk lyk vir my of hy heel stewig kan wees. Ek is meer besorgd oor die nate wat mag lostrek.....wat maar n probleem is by baie ander stoele

Die kussing op die stoel behoort te help met die gewig verspreiding deur dat die ekstra nate van die kussing die streming op 'n enkele naat beperk.

Ek glo hy gaan langer hou as die normale.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:37:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die kussing op die stoel behoort te help met die gewig verspreiding deur dat die ekstra nate van die kussing die streming op 'n enkele naat beperk.

Ek glo hy gaan langer hou as die normale.

Dankie Leon. Hy sit regtigwaar heeeeerlik. ....en jy kan jou voete onder stoel intrek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 09:04:07 am
Wegisons
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 07 Dec 2015
Experience: 54 years

Ek het `n soortgelyke stoel , net a Kaufmann , en doen sy doel deeglik . Baie sterk raamwerk en bekleedsel en kan tot 150kg gewig dra .

Slaan bietjie moeiliker op soos  reeds  hierbo bespreek   maar `n soliede  stoel .

Myne het al tot in Luanda , Angola gedraai....

none
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 11:47:56 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 589
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek stem 100% saam met Pierre. Het myne by Afrinet in Centurion gekoop teen 'n baie billikke prys. Hy het 'n sekere "trick" om hom oop en toe te vou. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 17:40:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9001
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het `n soortgelyke stoel , net a Kaufmann , en doen sy doel deeglik . Baie sterk raamwerk en bekleedsel en kan tot 150kg gewig dra .

Slaan bietjie moeiliker op soos  reeds  hierbo bespreek   maar `n soliede  stoel .

Myne het al tot in Luanda , Angola gedraai....

Het ook van hulle. Sit darm maar lekker.

Vat tot so middag slapie ook in hom.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 14:24:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dink ek het my target gekry vir "BLACK FRIDAY".

Ek soek nuwe kamp  stoele vir my wa. Sommer dan ook sulke kussings by koop.  Ek glo die tuin stoel kussings kan goed werk.

Die ultamit is natuurlik vir my die stoele

Rocker kamp stoel met 'n lekker kussing by. En as jou gat nat is na 'n duik in die swembad, haal jy net die kussing af.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 15:21:34 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Hoe lyk daai "Rocker" toegevou...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 06:13:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Edge,  op een van die fotos van die internet lyk dit selfde as die stoele hier opgevou in 'n sak.  Dis net meer dikker/Bulky. Ek soek nou al lank na die stoele.  Word gemaak iewers in Amerika.  Die plekke waar jy dit op die NET kan bestel is "Sold Out".

Kry hom in 'n paar kleure soos die blou, Steel grey (Kleur wat ek soek), Burgandy en dan 'n amperse Kaki kleur.

Gaan iemand Amerika toe die kersfees????????????????????????????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 06:52:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Edge,  op een van die fotos van die internet lyk dit selfde as die stoele hier opgevou in 'n sak.  Dis net meer dikker/Bulky. Ek soek nou al lank na die stoele.  Word gemaak iewers in Amerika.  Die plekke waar jy dit op die NET kan bestel is "Sold Out".

Kry hom in 'n paar kleure soos die blou, Steel grey (Kleur wat ek soek), Burgandy en dan 'n amperse Kaki kleur.

Gaan iemand Amerika toe die kersfees????????????????????????????

Ek het n kontak vir hout rocking chairs....maar gaan sukkel om te stoor agter in jou wa🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 07:02:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het n kontak vir hout rocking chairs....maar gaan sukkel om te stoor agter in jou wa🙂

HA HA HA HA................... daar is 'n paar van die ook op die net.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 08:37:28 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Leon, hou my asb in gedagte indien jy hulle opspoor. Ek sou steel grey of kaki kleur ook kies.

Wat is die web blad op die internet. Ek het beperkte spasie tot my beskiking, waar ek stoele kan vervoer. Ek gebruik tans GCI opvou stoele, wat vir ons baie goed werk, maar hulle is duur, en kan maklik oppak. Daar is te veel goed wat met hulle kan verkeerd loop, dan sit mens sonder stoel...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2019 @ 16:00:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon, hou my asb in gedagte indien jy hulle opspoor. Ek sou steel grey of kaki kleur ook kies.

Wat is die web blad op die internet. Ek het beperkte spasie tot my beskiking, waar ek stoele kan vervoer. Ek gebruik tans GCI opvou stoele, wat vir ons baie goed werk, maar hulle is duur, en kan maklik oppak. Daar is te veel goed wat met hulle kan verkeerd loop, dan sit mens sonder stoel...

Dis reg ek sal so maak.  Ek probeer hulle nou al lank in die hande kry.  Hoe se hulle............... probeer is die beste geweer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 10:38:05 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Leon, hou my asb in gedagte indien jy hulle opspoor. Ek sou steel grey of kaki kleur ook kies.

Wat is die web blad op die internet. Ek het beperkte spasie tot my beskiking, waar ek stoele kan vervoer. Ek gebruik tans GCI opvou stoele, wat vir ons baie goed werk, maar hulle is duur, en kan maklik oppak. Daar is te veel goed wat met hulle kan verkeerd loop, dan sit mens sonder stoel...

Leon - Wat is die web address op die komputer.

Wil graag sien hoe hulle toevou.

Het beperkte spasie om te vervoer...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 14:29:24 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2876
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dink ek het my target gekry vir "BLACK FRIDAY".

Ek soek nuwe kamp  stoele vir my wa. Sommer dan ook sulke kussings by koop.  Ek glo die tuin stoel kussings kan goed werk.

Die ultamit is natuurlik vir my die stoele

Rocker kamp stoel met 'n lekker kussing by. En as jou gat nat is na 'n duik in die swembad, haal jy net die kussing af.

Leon ek gaan self jaag vir ordentlike kamp stoele miet kan 150 dra want dan weer ek die ding gaan langer hou. Daardie rocker stoele. Vou hulle op en waar kry ek hulle. Ook soek ek n 4 wiel trollie. Ek weet makro en tent o verkoop hulle. Waar is die winskopies

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 08:27:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon ek gaan self jaag vir ordentlike kamp stoele miet kan 150 dra want dan weer ek die ding gaan langer hou. Daardie rocker stoele. Vou hulle op en waar kry ek hulle. Ook soek ek n 4 wiel trollie. Ek weet makro en tent o verkoop hulle. Waar is die winskopies

Die stoele is nie plaaslike op die SA mark beskikbaar nie.  Ek probeer reeds 'n geruimetyd om hulle in die hande te kry.  Ja hulle vou op soos 'n kampstoel.   Weet nie hoe groot dit is as hy opgevou is nie.  Weet wel hy het 'n sak soos ons plaaslike opvou stoele waarin hy geberg word.  Die kussing is seker apart daarvan.

Die trolie wat jy soek het ek 'n week terug gesien Outdoor Warehouse verkoop nou vir R995 en hulle was R1195.

Dink mens moet dalk 'n oog daar gaan gooi nou Vrydag met Black Friday.  Dalk is die pryse nog beter.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 08:30:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Leon ek gaan self jaag vir ordentlike kamp stoele miet kan 150 dra want dan weer ek die ding gaan langer hou. Daardie rocker stoele. Vou hulle op en waar kry ek hulle. Ook soek ek n 4 wiel trollie. Ek weet makro en tent o verkoop hulle. Waar is die winskopies

As jy trolley vir die strand wil koop John, sal ek die bree wiel een aanbeveel. Ek sien hulle is op Black Friday special by Tentco

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 11:02:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15809
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal dit ook aanbeveel.  Ek het jare terug vir my so trolley van 'n ou Golfsak trolley gemaak.  Die bree wiele het verseker die wiele loop bo op die sand en ploeg nie deur die sand nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2020 @ 05:12:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za