English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 571
Total Views: 82 435 482
topics: 935
replies: 12 654
views: 3 206 580
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

TrailBoss air compressor

replies: 10
views: 220
17 Oct 2019 @ 17:37:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14175
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek soek n air compressor vir hoofsaaklik net noodgevalle. Ek doen nie 4x4 roetes met op en afblaas aksies nie. Wil net gebruik as ek gestrand staan langs die pad met pap wiel. Is hierdie die regte keuse?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 17:38:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14175
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

.....of gaan iets met hierdie specs voldoende vir my wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 18:35:23 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 18 Feb 2016

I bought that one from Autozone after it was highly recommend by a colleague. I paid R400 for it , so far so good. Unfortunately I don’t have the specs. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 20:12:30 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2735
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Ek het een wat ek by Midas gekoop het, wat al lank hou. Ek dink dis 'n duel sylinder.

Vir groot wiele soos LDV of SUV moet jy minstens 70 l/p/m aanskaf.

Tot hulle raak so warm dat jy hul nie kan raak op sekere plekke nie.

35 l/p/m is voldoende aan kleiner wiele soos 10", 12" & 13".

Enig iets sal werk, maar hoe veilig is dit om vir 'n uur langs die pad te staan. Die kleintjies sal gou oorhit en vasbrand.

Hier is groter beter. Die beter kwaliteit een sal afsny switch he, indien die motortjie te warm word. Die ander sal net seize...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 06:57:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kry n twin head.

Baie sterker en vinnig. Word ook nie warm nie.

Sal n foto vir jou stuur. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 06:59:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Spring die ding.

Dis n bietjie goedkoop en dink jy gaan oor n rukkie n ander een koop.

Koop groot en kla.

Kyk by 4x4 plekke baie goeies op die maek.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 08:33:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14521
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het een van die Autoquip "Compressortjies" jare terug by Midas gekoop.  Het hom gebruik vir 4x4 en trips na Mozambiek toe.  

In een van die Wegsleep tydskrifte was daar 'n vergelyking getref tussen 'n redelike verskeidenheid kompressors op die mark.  Enigste plek waar hy effe punte verloor het in vergelykking met die grooter kanone is die tyd wat hy neem om die band van 1Bar te pomp tot 2 bar.  Was geklas as die beste allrounder.

Hy het net 'n enkel "piston" wat die werk doen.  Toe ek die ARB pomp in die eerste Wildtrak sit het ek hom vir my kamp maat geleen.  

Kompresor staan in my garage op die rak. Hy werk nog 100%

 

Stel jy belang? ? ? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 08:53:20 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het ook die groot een gekoop vir 4x4 en Moz maar hy staan net hier maar handig as jy hom nodig kry

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 14:11:58 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Dis n moet. Of hy nou stadig of vinnig is, hy sal jou band weer genoeg opplaas . Maar dit is eintlik net handig as jy ook jou eie puncture repair kit het om n pap wiel reg te maal.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 22:05:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14175
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir almal se terugvoering.....waardeer! Ek het Leon sin by hom oorgeneem.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 06:08:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14521
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis n moet. Of hy nou stadig of vinnig is, hy sal jou band weer genoeg opplaas . Maar dit is eintlik net handig as jy ook jou eie puncture repair kit het om n pap wiel reg te maal.  

Ja die "Puncture Kit" is baie handig.  Ek haal nie eers die band af nie. Maak die wiel reg terwyl hy nog op die voertuig is.  Ons het dit al genoem dat jy nie die "puncture kit" moet koop wat die plastiek handvatsels het nie.  Soos jy werk kan dit gebeur dat die handvatsel breek dan druk die staal yster in jou hand in.

Wees versigtig. Veral met dikker bande soos 4x4  bande.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required