English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 367
topics: 923
replies: 12 367
views: 3 198 199
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Vlam effek gloeilamp

replies: 12
views: 224
19 Aug 2019 @ 19:05:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het iemand al die werking gesien van hierdie gloeilampe? Gee dit n atmosfeer....bv as mens dit sou gebruik in n staanlamp wat jy in gras indruk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 05:52:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die soortgelyk wat ek ken is meer daar vir die "looks" as wat dit egter lig gee.

Ek ken die een op die foto glad nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 06:21:11 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Werk mooi ,maar die prys is nie mooi

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 11:20:42 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Wat is die prys?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 13:43:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat is die prys?

R60-R80

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 16:18:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het iemand al die werking gesien van hierdie gloeilampe? Gee dit n atmosfeer....bv as mens dit sou gebruik in n staanlamp wat jy in gras indruk?

In die gras druk🤔

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 17:46:01 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Nou die aand een op die stoep van 'n tent gesien. Lyk na 'n dowwe warm lig en skep definitief 'n warm atmosfeer.

Trek ook dadelik aandag. Ek moes stilstaan om seker te maak dis nie 'n gas gedrewe vlam nie.

Die persoon het dit nie elke aand gebrand nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 15:58:09 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nou die aand een op die stoep van 'n tent gesien. Lyk na 'n dowwe warm lig en skep definitief 'n warm atmosfeer.

Trek ook dadelik aandag. Ek moes stilstaan om seker te maak dis nie 'n gas gedrewe vlam nie.

Die persoon het dit nie elke aand gebrand nie.

Kan seker mooi atmosfeer skep as jy so paar van hulle aan het. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 13:09:12 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Kan seker mooi atmosfeer skep as jy so paar van hulle aan het. 

 

Definitief.

Ek het nou nog, na al die jare van kamp, nooit lig op my voorstoep of om my kamp gemaak nie.

Hierdie is egter 'n opsie vir stoep atmosfeer, want dit maak 'n dowwe gelerige lig en is nie so skerp dat hy jou retinas brand nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 22:39:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nou op YouTube paar videos gekyk van die werking van verskillende lampe. As mens oor die internet koop moet mens maar seker maak mens koop die regte een, want nie almal lyk so mooi nie....sommige kan mens duidelik sien al die aparte LED's . Sal lekker wees as dit op display is...kan dan werking mens van elkeen vooraf sien 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 23:29:59 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert. Ek wonder of daardie ligte nie minder goggas gaan lok as n gewone lig. Ek is seker dit sal en dan gaan ek beslis belangstel ongeag die prys. Ook belangrik is hoeveel elektrisiteit trek dit.. hou ons op hoogte.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 06:00:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert. Ek wonder of daardie ligte nie minder goggas gaan lok as n gewone lig. Ek is seker dit sal en dan gaan ek beslis belangstel ongeag die prys. Ook belangrik is hoeveel elektrisiteit trek dit.. hou ons op hoogte.

Die een waarna ek kyk werk op 99x LED liggies....as ek reg lees, trek dit maar 5-7W. Waaroor ek wonder is of die lig wat hy gee nie baie flikkerend is en miskien irriterend kan raak nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 15:33:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die een waarna ek kyk werk op 99x LED liggies....as ek reg lees, trek dit maar 5-7W. Waaroor ek wonder is of die lig wat hy gee nie baie flikkerend is en miskien irriterend kan raak nie

Die een wat ek gesien het vlikker soos 'n vlam met 'n konstante vlamkleur lig in die 'agtergrond'. Lyk regtig na 'n vlam en gee gelerige lig. 

Die rukkie wat ek daarna gekyk het, was die flikkering nie irriterent nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required