If you see a bargain on a camp related product, please let us know.
Wel ek glo nie iemand het gaan shopping doen sedert gister aand Kwart voor 7 nie.
Maar ek dink die onderwerp kan van goeie waarde wees.
Nice idee Leon....almal geniet n winskopie
Ek weet nie wat alles op uitverkoping gaan wees nie
Geert dit lyk sommer chapperig. Waar is die Mega Master Warehouse.
Hulle is aan die ooste van Pretoria op die ou Bronkhorstspruit pad....naby Silverlakes
Leon ons weet daar is baie Ford manne wat 'n plek soek om hul Fordjie te smous maar julle kan hulle maar nog so klompie jare ry. Hulle is nie so sleg nie - hehehe.
Goeie idee van jou draad.
Julle manne klink nou baie soos my bruid. Sy vrek ook oor 'n uitverkoping. My uitgangspunt is natuurlik, dat besighede normaalweg deur middel van uitverkopings van die goed (amperse gemors) ontslae raak wat niemand anders wou koop nie. Dit is my ervaring (ek hou nie van winkels nie) dat jy selde produkte van waarde op uitverkopings kry.
Leon ons weet daar is baie Ford manne wat 'n plek soek om hul Fordjie te smous maar julle kan hulle maar nog so klompie jare ry. Hulle is nie so sleg nie - hehehe.
Goeie idee van jou draad.
Ek het geweet iemand gaan die Ford ding hier op bring. Ha Ha Ha Ha ons vat dit met die knippie sout.
Die draad is van toe passing op nuwe goed wat as 'n winskoop deur een van die forum lede in 'n winkel raak gesien word.
Dis nie vir jou tweede hanse goedte en advertensies van handelaars nie daarvoor is die Classifieds afdeling daar.
Nog beperk tot ry.
we buy cars has some real bargains in my books.That’s R73k, 2004 Romany Blue Series.
Mawonga
At what branch of WBC is this van?
Wees maar versigtig vir WBC se karavane. My suster hulle het ook amper n "bargain " by hulle gekoop. Toe hul iemand saamvat vir opinie is daai wa vrot van al die houtvrot. Daai verkoopsmense weet nie veel van karavane nie

Ja, ek sal dat die mense 'n expert saam vat. Dankie Geert.
Hel as die wa in goeie kondissie is , is dit 'n bargain
Thanks Mawonga!
Checkers verkoop hierdie instant gazebos vir R499. Dis n kleiner een as die normale 3x3 ....hierdie is n 2x2. Lekker om te gebruik op strand of braai as dit reën.
Better quality than china malls ( Lumeno brand) it’s more suitable for off road trailers. It’s on Takealot.
My 2c
Better quality than china malls ( Lumeno brand) it’s more suitable for off road trailers. It’s on Takealot.
My 2c
Lumeno LED liggies lyk my kom met 'n skakelaartjie.
BARGAIN
Helloooooo julle........
Checkers verkoop hierdie instant gazebos vir R499. Dis n kleiner een as die normale 3x3 ....hierdie is n 2x2. Lekker om te gebruik op strand of braai as dit reën.
Die maak is "Bushbaby"
Hi Willie
Welkom hier..................... sien jy is van Pretoria.
Jy kamp met 'n Car en Van. Watse kar is jou sleep voertuig en wat se Van sleep jy.
Weer welkom hoop om meer van jou te hoor.
Baie goeie prys nou beskikbaar. Normale prys by landswye groep is R2900.
Prys R1750 met ou battery en R2050 sonder skrot battery.
Landswye waarborg by Battery Centre.
Diep siklus wat wel water bygevoeg kan word. SMF100/101 102Ah.
Kontak by 063 six two zero 6608 of laat besonderhede hier.
Great Willie dis verseker 'n bargain. Dankie vir die inligting
Better quality than china malls ( Lumeno brand) it’s more suitable for off road trailers. It’s on Takealot.
My 2c
Anyone interested - there are only 3 left for the Hella plug to lighter sockets. This is a bargain.
Another “bargain “. Has anyone bought a van through WBC? What was the experience?
I saw that one too. They cant tell me in what condition that caravan is, but they told me that they wouldn't finance it....it is cash only. Wonder why???? (My personal feeling....there something wrong on that van)
Something is fishy!
Couple of weeks ago they had 2013 Expo for R99k. It was removed from the website within days, assuming it was snatched by someone. I hope and pray that the buyer didn’t buy a lemon.
Mawonga. Zoom in on the picture of the front window then you will see a big cross made over it with a permanent marker. I doubt if it was the original owner that has done that. Who will? And for what reason? I was on auctions where they sell accident damaged vehicles and also caravans with the same cross on it.....let me wonder
Better quality than china malls ( Lumeno brand) it’s more suitable for off road trailers. It’s on Takealot.
My 2c
Thanks a stack for this item. Got those I ordered and as always very impressed with the Lumeno quality vs the normal types at Chinamall or spares shops.
Thanks a stack for this item. Got those I ordered and as always very impressed with the Lumeno quality vs the normal types at Chinamall or spares shops.
It’s a pleasure Meneer,
I got my order on Friday, the whole lot was R374, I am highly impressed with tri-color led light, I paid R117 for it instead of R339,I should have bought more.
The madam always calls me a”cheap skate”.
Mawonga. Zoom in on the picture of the front window then you will see a big cross made over it with a permanent marker. I doubt if it was the original owner that has done that. Who will? And for what reason? I was on auctions where they sell accident damaged vehicles and also caravans with the same cross on it.....let me wonder
Of dis iemand wat die kruis opgesit het met die hoop dat dit ander voornemende kopers afskrik.
Mens weet nooit. Jy moet maar jou inspeksie self gaan doen.
Ek plaas hierdie versoek maar by hierdie onderwerp met die hoop op 'n winskoop.
Ons is woonagtig in ''Eksdom Vol Beloftes Ekurhuleni'' waarvan ons krag onderbreking die naweek gehad het vir 39-uur lank.
Gisteraand alweer vir 2-ure. So pas het ek weer 'n sms gekry vanaf die sekuriteit maatskappy dat die krag alweer af is.
Hulle ''customer service'' loop nou al uit op verskonings en gaan deurloop al kursusse om te leer deur die gemeenskap te ''Bullshit'' met hulle flou verskonings. As dit nie die substasies is wat diens nodig het nie, dan is dit kwansys gesteelde kabels of die telefone word afgesit of van die mikke afgehaal.
Wat is eintlik die werklikheid???
Indien iemand ontslae wil raak van 'n generator, al is hy ook slegs voldoende net om die yskas/vrieskas te trek sal dit waardeer word.
Kontak of whatsapp my: nul7ses5odrie2ses9drie
Dennis ek wonder of jul probleem nie maar net die stadsraad is en groot gebrek aan instandhouding en nie altyd Eksdom nie. Ek vind in sekere dele van Pta is dit werklik diefstal van kabels en dan is dit telkens aan die stadsraad kant en bly krag vir meer as 24 uur af.
Ek moet toegee dat sekere dele in Centurion ons regtig min vir langer as 6 ure af is al is daar brande ens.
Dit bly maar raadsaam om so genny iewers te kry af back up al hou ons nie v d geraas nie. Myne staan ook maar reg.

Nou wil ek weet, sal hy 'n dubbel deur yskas kan hardloop?
Dit is eintlik al waarvoor ek hom wil gebruik. Ons werk met gas vir kos maak, ligte asook tv pla nie. Ligte en tv is in elkgeval net 'n ''luxury''.
Dit is net die bekommernis vir die verlies van vleis wat naderhand sal skade ly.
Danie, ek kan 'n 650 Watt genie kry teen 'n goeie prys.
Nou wil ek weet, sal hy 'n dubbel deur yskas kan hardloop?
Dit is eintlik al waarvoor ek hom wil gebruik. Ons werk met gas vir kos maak, ligte asook tv pla nie. Ligte en tv is in elkgeval net 'n ''luxury''.
Dit is net die bekommernis vir die verlies van vleis wat naderhand sal skade ly.
Dennis ek is van mening dat die 650 watt bietjie min is. Ek het 'n klein 900Watt generatortjie en hy sukkel erg as die yskas net aanskakel. Maar as die yskas aan is stap hy okay.
Ek dink mens kan skade kry met daai wat hy sukkel om genoeg krag te kry vir die begin van die yskas.
Dalk het jy een van die nuwe minder krag verbruik yskaste. Dalk kan dit dan werk.
Wat die ouderdom van yskaste na verwys.
Die een yskas ook dubbel deur is erg oud, so lank as wat ons getroud is = 35 jaar.
Ek het hom (Barlow) nog op skuld gekoop, 'n volle - R 350-00 met my vakleerling salaris by Lubners in Pretoria.
Die 2de een ook dubbel deur is 'n KIC wat ek so 5-jaar gelede gekoop het
Dennis nee dit sal volgens my nie werk nie. 'n Klein vrieskas kan tot 1800W nodig he vir die 1e 3 sekeondes om aan te kom. Dan het jy verder die probleem as 2 gelyk aansit. Ek kon al op 'n 650W 'n kroegyskas aansit maar met tye staan die kompressor stil en trip of die genny of die yskas uit. Dit wil jy nie he nie want jy sal die kompressor wel uitbrand.
Mens moes maar eerder kyk vir 2.5kW en meer. Mens moet weet watse yskaste mens wil gebruik en of mens hulle een vir een gaan laat loop tydens die kragonderbreking. Die probleem kom in deur die nag wat jy nie kan bystaan om 1 na die ander aan en af te sit behalwe as mens timers gebruik dat net 1 op 'n slag loop.
Sou dit die nuutste inverter yskaste wees dan mag jy vir een oor die weg kom maar jy loop 'n risiko dat dit nie gaan werk nie.

Ek kon vandag ń 2,5kva gekry het vir R2500, maar toe ek die adres google, is dit een van daardie deurnag pawnshops naby die dobbel plekke.
So, ons sit nogsteeds met kerslig etes en kry frieken koud.
So eronies, nou op FB, vra die parlementslid vir die sogenaamde "council" bestuurder wat die probleem is???? Joke van die afgelope paar dae
Hoekom mors ek brandstof en tyd om te gaan stem??????
Nee wat, hierdie maand spaar ek goed. Ek gaan nie grondbelasting betaal nie, dit is maar die council se "loss".
Verder gaan ek ń "shack" begin bou in Katlehong, dan weet ek mos dat ek nie eletriesiteit gaan benodig nie.
Ek tap sommer krag vanaf Albertsdal of nabye omgewings.
Die ander man hy kan maar vir my ook betaal.
Ek is nou goed moerig.
Groot geword op ń plaas met kerse en lanterns, weermag met flits liggies en nou op my oudag nog hierdie k@k.
Baie goeie prys nou beskikbaar. Normale prys by landswye groep is R2900.
Prys R1750 met ou battery en R2050 sonder skrot battery.
Landswye waarborg by Battery Centre.
Diep siklus wat wel water bygevoeg kan word. SMF100/101 102Ah.
Kontak by 063 six two zero 6608 of laat besonderhede hier.
Ek het R1500.00 betaal verlede maand vir hom by BC Alberton, 2 jaar waarborg
Nogals vreemd want die deep cycle kry jy net 'n 12 maande waarborg soos gesien kan word op die "salient operating instructions" van Battery Centre op die foto hierbo. Die start batterye het wel 'n 2 jr waarborg.
Hi Willie ek sal moet seker maak. Myne lyk identies. Kan dalk fout maak want dit is n redelike prys verskil
John jy het seker 'n groot smile. Op 'n spot check het BC Alberton my die beste prys van R2300 aangebied vir bogenoemde battery.
In case you didn’t know,hopefully they still have spaces available!
Isn’t a bargain if you were to compare what other south coast parks charge for peak season?
Hopefully they still have spaces available!
Sorry for double posting 🙈🙈🙈
@Dennis "Groot geword op ń plaas met kerse en lanterns, weermag met flits liggies en nou op my oudag nog hierdie k@k."
Ek hoop van harte jy voel al beter. Alhoewel jy hard betaal weet net daar is ander wat nie daai dak wat jy oor jou kop het nie. Ander wat geen voertuig en lekker woonwa het nie. Dis wat miljoene na ons kyk en se kyk hoe goeie lewe het ons want hulle moet maar tou staan en taxi ry. Ja ek stem baie VAT dinge verniet maar glo my ons kon as deel van Afrika geleef het soos baie ander lande waar daar nie een elke dag die krag aan is vir 24 uur nie. Daar waar daar geen loadshed program is en jy dankbaar is as daar wel krag is as jy die ketel aansit.

Wanneer kry jy daardie sms?
'n Nabygeleë buurt, Lambton in Germiston, was gistermiddag met huistoe gaan tyd nogsteeds af en kafee eienaars is al moedeloos.
Gedurende die nag was ons weer af en daarom kan ons nie gebruik maak van 'n elektriese radio wekker nie en moet maar staat maak op selfoon wekkers.
Wat die lekker voertuig en woonwa tot betrekking het, wil ek nie eers antwoord nie.
Ek het dit, maar pluk nie die volle genot daaruit nie met die feit dat ek vir 'n ''geheime diens'' werksaam is.
- Dit is onmoontlik om vooruit beplanning te maak vir 'n wegbreek.
- Indien jy vooraf bespreking by 'n oord maak, waar hulle normaalweg 'n 50% deposito vereis binne 48-uur, werk ek maar op 'n dobbel basis deur my deposito te betaal met die hoop my verlof berig gaan geteken word.
- Vir gedurende Desember, weet jy soms eers 'n week voor die tyd dat die jaarlikse ''shutdown'' vanaf datum ''X'' gaan wees en dan is dit alreeds te laat vir 'n goeie oord en vir 'n goeie staanplek.
Weereens is dit 'n dobbel situasie. Jy gebruik maar jou eie initiatief en dink dit sal vanaf datum ''X'' wees en maak dan so vroeg moontlik 'n bespreking.
Indien bogenoemde nie volgens eie initiatiewe plan werk nie, is daardie gelde betaal, totaal verlore.
Jammer vir die draad kaping.
Dennis in belang van waaroor ons praat hoop ek Leon sal aanvaar ons kaap sy draad. Ja ek hoor van al die ongemak. Mens moet maar poog dat die dinge jou nie onder kry nie.
Nog steeds voel ek mens het baie om voor dankbaar te wees. Mens moet dalk maar net dit aanvaar dat mens op kort kennis dalk kan weggaan oor Desember. Ja baie van ons het al kampplek gekry al het mens nie bespreek nie. Miskien nie waar mens wil kies en keur nie maar tog plekke waar mens dit steeds kan geniet.
Ek is seker baie ander sou jou werkie wou he eerder as om nie werk te kan kry nie. Ek weet mens streef altyd na die ideaal maar meeste dinge gebeur met 'n doel.