English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 715
topics: 913
replies: 12 251
views: 3 191 718
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Puncture proof tire

replies: 8
views: 265
11 Jun 2019 @ 06:32:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 06:35:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ek ken dit.  Kom nou al 'n tydjie wat dit getoets word. Eerste fotos was op 'n Mercedes voertuig gewees.

Wonder wat is die dra vermoë en kan dit die ekstra gewig van 'n karavaan op sleep hanteer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 08:29:25 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek dink dit sal soos die rubax aste, ook maar onderworpe wees aan die agteruitgang van die buigsaamheid van die "speke".  Ek vermoed ook die wiele sal hard ry. Pneumatiese veerstelsels soos die ou Citroën en sommige luukse voertuie s'n, is/was myle gemakliker as die staal of rubbertipes soos in die ou Mini's.  Pneumatise wiele is ook maar in 'n groot mate 'n toepassing van die idee en om nou daarvan weg te beweeg, lyk vir my eerder na 'n agteruitgang.  Dit kan miskien aangespreek word met veranderde veerstelsels maar sal dit die nadele van die stelsel heeltemal ondervang?. Dit sou goed wees as dit konsep met trapfietse afgeskop word.  Die goed het gedurig lekke en die "no more flats" is net nie bevredigend nie.  As dit daar beproef en bewys kan word, sal die aanvaarding in die motorbedryf dalk makliker wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 09:00:35 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4927
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ekt dit ook al paar jaar terug op Audi gesien.

Ek dink hul teiken mark sal steeds net gewone voertuie wees...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 15:32:18 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek kan my net voorstel hoe modder in daai band gaan saam pak. Eish. Ek wonder hoe sou hulle dit balanseer. Nee wat, in die ou dae het jy Stopgat en ander produkte gekry wat enige aantal gate in jou band net daar geblok het. As jy wil verseker dat jy nie jou band afskryf nie moet jy maar druk-monitors aanskaf, hulle is werklik 'n riem onder die hart vir my en alhoewel ek in die afgelope paar jaar nog net twee keer n pap band opgedoen het het hulle waarskuwing my die koste van 'n nuwe band gespaar.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 22:31:50 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Sal interessant wees om die finale produk te sien. Ek dink so n band sal nie hoe spoed kan hanteer, ook n impak op jou stuur stelsel hê met meer druk op jou krag stuur stelsel plaas wat traagheid tot gevolg sal hê. Meer materiaal moet gebruik word wat die band vorm en natuurlike hoë koste gepaard mee gaan. Dit is n ding vir trekkers ensovoorts. Maar dinge verander so en tegnologie kan my op my neus laat kyk. Klink my soos n forklift tyre laughing

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 08:53:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het n demo gesien. 

Baie vrae met min antwoorde. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:29:38 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Nee wat, dit gaan baie idees en tyd verg om die gemiddelde motoreienaar van pneumatiese bande te laat afsien.

Kyk net hoe moeilik het die motorbedryf geneem om aan 'run flat" bande 'n kans te gee. Nou kom al meer nuwe motors sonder 'n spaarwiel maar met run flat bande uit.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2019 @ 13:44:11 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Alle vindingryke nuwe idees werk nie altyd so goed in die praktyk nie of word nie deur die gebruikers aanvaar nie.  Dink maar aan die Wankel engine. Ek stem saammet Pottie- ek kan nie sien dat ek hierdie sal aanvaar nie en ek moet sê ek is nogal oop vir nuwe idees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required