English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 463
Total Replies: 218 149
Total Views: 81 859 135
topics: 825
replies: 10 890
views: 3 139 322
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Eezi-Awn

replies: 18
views: 322
15 May 2019 @ 20:16:14 pm
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Die 3 mees onlangse drade wat gehandel het oor awnings was, Leisure / Camp world pryse; Rapid awn; en Caravan awning support.

Daar was gepraat oor die, Howling Moon Leisure Awn; King Camper; Rapid Awn; en Thule Omnistor 1200.

Nêrens het iemand egter iets gesê oor die Eezi-Awn Caravan Awning nie. Dis nie die een wat in 'n aluminium kas kom nie maar in 'n sak wat by die karavaan extrusion inryg soos die ander hierbo genoem.

Dit is hier te siene.

Dit word slegs spesiaal op bestelling gemaak en as jy direk by die vervaardiger bestel, kos die 3.5m een, net so onder die R 3 300.

Dit kom in wydtes 2.0m tot 3.5m en die enigste negatiewe punt wat ek kan sien is dat dit net 2.1m lank is. Volgens die fotos op die website lyk dit goed vervaardig.

Is daar iemand wat so een het of van weet, wat ons meer kan vertel oor die produk en die kwaliteit daarvan asseblief?

Ek is nou weer in die mark vir 'n awning, of kry mens maar liewer 'n ralley en spandeer die ekstra paar minute om dit op te slaan?

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 20:51:27 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nico. Ek sal daarvan hou om hierdie awn met my eie oë te sien. As ek so kyk lyk dit heel goed. Dit het baie die idee van die leisure awn. As ek so na die fotos kyk lyk dit of die pale wat van die karavaan na die hoekpale gaan aan die sak was gemaak is en dan druk in n gaatjie op die voorste extrution....wat ek dink n baie nice idee is, want dit maak dit moeilik vir pale om dan in enige rigting te beweeg. Die leisure awn se pale is aan die voorste extrution vas en swing dan net na binne toe. Hy druk dan met n rubber/plastiek voetstuk teen jou karavaan vas....daar is n lussie wat sal verhoed dat paal nie uitlgly nie, maar twyfel of dit ooit sommer sal gebeur.

Die ding wat ek van leisure awn hou is dat canvas dak n groot overlap aan die sykante het wat dan om die sy pale vou en weer onder vasdruk met valgro. Dit maak dat die seil meer stewiger is aan die kante en nie sal rond wapper in die wind soos n hierdie een wat nerens houvas op die sypale het nie....net voor teen extrution en agter teen karavaan.

Soos ek sê Nico, ek het hom nog nie met my eie oë gesien nie....ek oordeel maar vanaf die fotos op die website. Hopenlik is hier iemand wat so een het wat vir jou eerste handse inligting kan verskaf.

Ek hou graag hierdie draad dop....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 20:52:06 pm

15 May 2019 @ 21:08:05 pm
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Ja Geert, klink my die Leisure Awn is goed maar onbekombaar op die oomblik.

Wat jy sê oor die overlap aan die sykante is wat ek graag wil hoor. 'n Geflap sal my vreeslik irreteer.

Ek moet sê ek begin al meer voel om maar net 'n ralley tent te kry.

Maar hopelik praat iemand hier wat een gebruik of van 'n "brand" weet wat na aan perfek en beskikbaar is. laughing

Mens sal iemand moet kry wat een het om die met die oë te sien, want soos ek sê, hulle maak net op  bestelling.

Dankie vir jou inset.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 21:18:11 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het afgelope naweek hierdie ou se leisure awn gesien. Dis presies dieselfde as gewone leisure awn, maar hy het daai paaltjie wat teen karavaan is wat dan n nok gee. Sy seile was oral baie styf gespan gewees en kon sien sou nie water opvang nie. Ek wou nog met hom gesels, maar toe ek weer sien was hy weg. Foto is maar onduidelik....het eintlik oord afgeneem....sien hy is op foto en toe maar ingezoom. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 21:19:47 pm

Skuus foto vergeet....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 06:11:50 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kan net kommentaar lewer oor dit wat ek op die fotos sien:

  1. Daar is niks wat die seil styf trek teen die karavaan na voor en agter toe nie. Die eerste foto wys al die effe plooie wat die seil maak.
  2. Die eerste keer wat die seil bietjie rek gaan jy daarna 'n water opdam probleem hê.
  3. Die feit dat die seil se kante nie aan die sy pale vas maak nie skep geleentheid om te wapper in die wind.
  4. Met 'n wydte van 2m kan die seil dalk redelik onder beheer gehou word maar wyer as dit gaan hy soos 'n sak hang met die min onder steuning.  

Dit lyk baie netjies maar ek sal steeds hou by die rally.  Ek dink maar net aan die kere wat ons erge wind gehad het by Devoetpadkloof tussen daai koppe en by Buffelspoort en Rietspruit dam.

Hierdie een gaan jy selfs mee sukkel gee jy vir hom toue en penne.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 14:53:17 pm
franso60
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 15 Jan 2015
Experience: 19 years

ek gebruik n rallye awning en is baie happy daarmee. aangesien ons ook heelwat by die see op die weskus kamp, kan die suidoostewind soms hinderlik raak. Gevolglig het ek twee sykante met vensters, laat maak wat heel netjies lyk en die wind uithou. onlangs het ek ook n halwe voorkant laat maak met n venster in en aan die toekant staan ons stofie en kookgoed. dit gaan baie help om die reen uit te hou.

Dit is net vir naweek kamp en slaan binne 10 min op. Vir Des, lang vakansie slaan ons die voltent op by Mosselbaai

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 19:11:57 pm
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Geert, Leon, Frans

Dankie vir julle insette.

Ek dink die pad vir my is 'n rally in sak.

Plus jy kry daai eksta bietjie dak by, want die awning is korter as die wa.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 21:13:00 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie tipe rally tente lyk vir my baie nice. Ek het hulle al paar keer gesien op Explorers....alles vou ook in n sak aan kant van karavaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 04:31:07 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1129
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, hierdie rally lyk baie spoggerig. Hoekom het jy nie die foto n maand terug geplaas nie. Haha grap net

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 06:41:26 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 663
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Daardie rally is op 'n oorsese wa.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 06:54:02 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daardie rally is op 'n oorsese wa.

Al die konsep n paar keer op waens hier by ons ook gesien. Voor ek my awn gekoop het, het ek met n ou gesels wat so een laat maak het vir sy Penta.....baie nice, want die sykante is vas aan die dak en rol saam in sak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 06:56:20 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie ook baie nice gemaak.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 07:12:49 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12234
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert, Leon, Frans

Dankie vir julle insette.

Ek dink die pad vir my is 'n rally in sak.

Plus jy kry daai eksta bietjie dak by, want die awning is korter as die wa.

Nico dis dalk die way to go want mens moet maar altyd voorsiening maak vir die tye wat jy nie by jou wa is as die wind opkom nie.  Ek is steeds oop vir oortuiging.

Hierdie tipe rally tente lyk vir my baie nice. Ek het hulle al paar keer gesien op Explorers....alles vou ook in n sak aan kant van karavaan

Geert my 1994 Penta het so Rally gehad. Sy naam was "Delux Rally Canopy"

Hierdie ook baie nice gemaak.....

Ek hou baie van die idee.  Dit is dalk nog baie stewiger in die wind ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 09:56:25 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6965
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hierdie tipe rally tente lyk vir my baie nice. Ek het hulle al paar keer gesien op Explorers....alles vou ook in n sak aan kant van karavaan

Dis netjies, breek die wind weg. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 12:37:10 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11980
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nico....lyk my die keuse is nou groot!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 21:59:53 pm
Saalocin
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 06 Feb 2019
Experience: 24 years

Nico....lyk my die keuse is nou groot!

Jip Geert laughing

Baie dankie almal.

Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 15:25:04 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 02 Oct 2017
Experience: 59 years

Camp and Climb het 2.0m / 2.5m / 270* Tentco awnings teen baie gooie pryse. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required