English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 704
topics: 913
replies: 12 251
views: 3 191 716
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Power Toughs

replies: 6
views: 234
25 Apr 2019 @ 14:25:51 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het enige kamper parte vir n Power Tought mover ek soek die pc bord wat die rollers na die wiele toe bring myne werk nie ek sit hom in met die tool wat verskaf is.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:01:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dink maar die uitweg gaan wees om dit te laat courier vanaf Villiers. Jammer dat hulle nie meer agente oor die land het nie.....ek dink dit gaan beslis hul verkope beinvloed

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 11:44:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem is jou Mover nog onder waarbord?  Indien wel vat hom Viliers toe dan fix hulle hom koste vry.  Ek weet dis 'n beslommernis maar maak 'n plan om by Eastco Parys of so te kamp en dan het jy nie net gery vir die mover nie.

Indien nie bel hulle steeds daar is tweedehandse movers wat daar le. Dalk kan hulle jou help met die PC bord.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 08:49:39 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Leon hy is nie meer onder waarborg, ek het vir Chris gebel maar hy se hy het nie, sal moet invoer,nooit weer van hom gehoor nie, ek sit die rollers in met die spanner wat jy saam kry as jy n probleem het. die Google se jy moet die hele electroniese sisteem koop.die wa is darim lig.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 07:51:08 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6384
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het van julle Dirk se email en adress en nommer wil die electroniese goed vir hom courier

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 08:03:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het van julle Dirk se email en adress en nommer wil die electroniese goed vir hom courier

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 10:12:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis 'n plan om dit aan te stuur dan kan hulle dit toets en kyk wat is fout.  Hy herstel nie die goed nie  hy kan jou help met 'n nuwe of 'n tweede hanse een wat reg werk om rede die elektronika van die mover uit twee gedeeltes bestaan.

Ek glo vas Oom Dirk gaan jou kan help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required