English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 368
topics: 923
replies: 12 367
views: 3 198 200
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

OKTO Karavane brei uit.

replies: 45
views: 976
07 Feb 2019 @ 06:16:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bo en behalwe die OKTO Villa het OKTO nog 'n model uitgebring.

Dis die OKTO Cabana! ! ! ! ! !

Effe kleiner as die eerste model maar seer sekerlik sal hy sy plus punte ook hê.

Hoop hy is ook te siene by die Kamp, Karavaan skou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 06:25:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk my daar gaan nog baie gebeur hierdie jaar in karavaan wêreld.....lyk of dit n interesante wending gaan maak. Daar was afgelope naweek iemand met n Okto Villa by Dube gewees... baie netjiese wa. Is ook nuuskierig oor hierdie nuwe model.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 09:04:47 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Daar is nou soveel modelle, maar dit hou almal "eerlik" rakende pryse. Aan die einde van diedag is dit tot ons kampers se voordeel. Ek hoop en vertrou net dat die nuwe modelle volhoubaar aangebied kan word sodat ons nie probleme met naverkope en onderdele ondervind nie. Dit is darem betroubare besighede wat dit aanbied.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 09:16:52 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Waar kan ons inligting oor die Cabal kry Leon?  Op hulle webbladsy is nog net die Villa. Ek dink dis 'n oulike karavaan maar heeltemal te lank- dis sal nie lengtegewys in meeste garages pas nie.  As die Cabal heelwat korter is, dink ek dit sal 'n wenner wees.  Om in 'n garage te pas, was een van ons twee hoof oorwegings toe ons die Skipper gekoop het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 09:49:03 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Loftus karavane het vir my gese die nuwe model OKTO gaan by skou bekend gestel word, hy gaan korter wees om in normale motorhuis te pas sal maar wag en kyk wat hy gaan kos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 10:30:13 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Intresante tye

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 14:24:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Waar kan ons inligting oor die Cabal kry Leon?  Op hulle webbladsy is nog net die Villa. Ek dink dis 'n oulike karavaan maar heeltemal te lank- dis sal nie lengtegewys in meeste garages pas nie.  As die Cabal heelwat korter is, dink ek dit sal 'n wenner wees.  Om in 'n garage te pas, was een van ons twee hoof oorwegings toe ons die Skipper gekoop het.

Okto Cabana.  Die nuwe C & OL tydskrif het die berig in.  Ek is sommer op geklits omdat Wegsleep, my verkose tydskrif, dit nie in het nie.

 

Ek hou sommer op om die tydskrif te koop net omdat hulle agter die tyd is.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 14:54:43 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Loftus karavane het vir my gese die nuwe model OKTO gaan by skou bekend gestel word, hy gaan korter wees om in normale motorhuis te pas sal maar wag en kyk wat hy gaan kos.

Nogals belangrik dat ons waens kry wat in 'n motorhuis pas. Stoorplek raak duur en jou eiendom kan maklik gevandaliseer word in stoorplek. Ek betaal tans R650pm vir sink afdak in stoorplek maar sou veel eerder ons wa by ons in garage wou bêre.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 13:13:06 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Nogals belangrik dat ons waens kry wat in 'n motorhuis pas. Stoorplek raak duur en jou eiendom kan maklik gevandaliseer word in stoorplek. Ek betaal tans R650pm vir sink afdak in stoorplek maar sou veel eerder ons wa by ons in garage wou bêre.

 

Heindrich, hier is jou kans.

As jy nou die skou by jou hou (KZN), dan kan hulle die Okto Cabana daar kom wys. Hopelik teen 'n goeie prys, dan hoef hulle hom nie terug te sleep waarookal heen nie.

Jy kan jou motorhuis gaan meet. Die Cabana gaan 5,895m lank wees. Die breedte word nie in die Caravan &Outdoor Living se artikel genoem nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 13:26:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoe baie mense het nog 'n motorhuis wat net vakant staan? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 13:36:47 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ag nee- dit klink of hy steeds te lank is vir 'n motorhuis.  Ek het twee gemeet, 5.8 en 6.0 meter en met laasgenoemde sal ek nie by die klein deur kan inkom nie.  Ek wonder hoeveel garages is langer as dit.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2019 @ 17:06:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Op Loftus karavane se facebook blad gekry.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 06:49:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die huis wat ons in Centurion gekoop het se garage is lank genoeg.  My tipper pas daar in met 'n tyre se breedte spasie aan agterkant en dan kan ek gemaklik aan die voor kant verby skuif.

Op Loftus karavane se facebook blad gekry.....

Mense ek hoop die skou die naweek gaan wees soos die reklame dit belowend laat lyk.  Ek sukkel regtig om die week om te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 07:32:07 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ek sal maar hierdie keer die skou 'n "pass" gee. Verlede jaar was hy vifr my maar teleurstellend.

Die wat die skou wel gaasn bywoon..........geniet dit!

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2019 @ 16:25:06 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Díe wie die skou bywoon moet asb namens ons vêrblyers ook kyk. So kyk maar twee keer.

Sien uit na die terugvoer op die forum

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 13:13:36 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2727
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years
"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 13:23:15 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Baie mooi net een vraag. Hoekom sit hulle kaste langs die bed mens verloor so baie spasie dan raak die bed beknop

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2019 @ 19:00:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nice....sal môre van bietjie nader af kom loer....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2019 @ 08:32:19 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

‘n Bietjie van die draad af, maar ek het gehoop Jurgens gaan nuwe bekendstel, maar ek het niks gesien nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2019 @ 18:06:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die uitskuif en oopklap kombuis wel baie netjies.

Hoe diep is die Okto se tent? Die uittrek kombuis vermors baie spasie in die tent. So ook die oopklap deel van die kombuis.

Ek het gevind dat die oopklap kombuis in die Penta KC 'n groot deel spasie in die tent opneem. Het dit in twee laat sny. Een deur bo en een onder. Nou meer spasie in die tent van 2,4m.

As jy kamp met jou wa se tent opgeslaan, is dit onprakties om die kombuis weg te bêre elke keer as jy klaar gebruik het, net om weer spasie in die tent te hê.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:19:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoeveel van die forum lede het die OKTO karavane in oorde al gesien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:45:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hoeveel van die forum lede het die OKTO karavane in oorde al gesien.

Ek het een begin Februarie by Dube gesien. Vertoon regtigwaar baie mooi

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:56:18 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Ek het een in Maart 2019 by Klein Kariba gesien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 08:17:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het een in Maart 2019 by Klein Kariba gesien.

Chapperig.  Ek sal graag wil sien hoe lyk die Tente se ontwerp en kleure.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 08:32:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sal kyk of ek nog daai foto het van die een wat ek by Dube afgeneem het. Kleure is dieselfde as karavaan.....met daai maroon

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 11:38:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het toe die fotos gesien. Die uitleg en konsep van die tent is maar dieselfde as die van die Jurgens karavane dis net die kleur wat verskil.  Die Beige en Maroon lyk nie te sleg nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 18:11:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit wil voorkom of elke Okto karavaan genommer word of is dit net n sekere hoeveelheid wat nommers gaan kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 18:59:45 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Dis die nr wat gebou is

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 21:02:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dis die nr wat gebou is

Met ander woorde as jou wa byvoorbeeld n nommer 10 op het, beteken dit dit is Okto se 10de wa wat hulle gebou het? Nommer hulle net die eerste klomp waens of is dit n permanente instelling van hulle?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 21:31:04 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Dit is maar iets wat ontstaan het tussen eienaars

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 21:32:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit is maar iets wat ontstaan het tussen eienaars

Dankie Nico

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 16:07:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Okto Cabana met king size bed

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 16:15:16 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Rumour is gravel roader next

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 12:46:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Rumour is gravel roader next

Klink goed!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 13:19:24 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1007
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Dame by Loftus my gese hulle bring n gravel roader uit binnekort sal graag wil sien en wat hy gaan kos as jy kyk na pryse van SW en SP tourer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 19:35:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Chapperig.  Ek sal graag wil sien hoe lyk die Tente se ontwerp en kleure.

Hier is n duideliker foto.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 19:42:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Chapperig.  Ek sal graag wil sien hoe lyk die Tente se ontwerp en kleure.

Fotos is verkry van Loftus Caravan City 

Nog n paar fotos....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 21:23:12 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Baie netjies en mooi karavaan. Gewig te ook nie sleg. Hou nie van die tent se kleur skema. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 10:54:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die kleure skema vergelyk baie na die van ou Wilk karavaan tente.  Ek hou nogal van dit.  Dit beperk mens so iewat van hoe jou wa se bykomstighede se kleure moet lyk maar ja mens pas mos maar aan.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 00:32:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die mooiste kleur skema vir my is die grys en blou van Jurgens......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 13:02:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is tans weer baie gelukkig met die Lig grys, donker grys en Charcoal van die maia se tent.

Mens kan enige iets daar by sit en die pas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 15:41:13 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Die mooiste kleur skema vir my is die grys en blou van Jurgens......

Stem, toe die bruin uitkom net voor my model was ek maar skepties om 'n nuwe karavaan te koop. Het myself maar goed gekeer. Toe die nuwe grys en blou weer uitkom toe koop ek my wa.

Sal wel nog 'n tent wil kry vir Fleetline.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 07:32:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk nice......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 18:37:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Okto gravel roader.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 15:29:54 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek was bevoorreg om die Okto verlede naweek by Swartkops te besigtig. Dit is n netjiese wa behalwe..........in die proses om dit te maak pas in n gewone motorhuis is die opslaan gedeelte te groot na my smaak en dan die grootste probleem vir my is die deur wat nou heeltemal te klein is. Dit herhinner my aan die ou Sprites en Gypsys wat regte kopstampers was. 

Ek aanvaar jy kan nie alles he soos jy dit wil nie , daarom sal ek maar by my ou Fleetline bly.........Lekker suur druiwe ne!!!!!!!!

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 17:08:24 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek het hulle nog nie self gesien nie, maar van die fotos op hulle webblad afgelei, lyk hulle baie goed.  Aldrie medelle is egter baie lank sodat nie een waarskynlik in 'n standaard garage sal inpas nie en dan is hulle ook nog breër as ander karavane.  Dit sal gaaf wees as hulle 'n kompakter een sou ontwerp. Aldrie se hoogte gaan maak dat hulle nie deur sommige standaardhoogte garagedeure sal kan gaan nie.  Ek het nie 'n vergelyking met ander make gedoen nie, maar die pryse klink nie vir my skokkend hoog nie. Ons sal maar moet wag om te hoor of hulle kwaliteit beter is as die Jurgens reekse van onlangs waaroor daar baie klagtes was.

Piet, ons het lank een van die "kopstamper" Sprites gebruik en dit is ook maar net die eerste paar keer wat jy jou kop stamp- mens leer gou.  Groeiende kinders het dit nogal irriterend gevind.  Een vakansie pas hulle nog deur die deur en die volgende vakansie stamp hulle hulle koppe gereeld.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required