English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 934
Total Views: 83 284 662
topics: 1 001
replies: 14 174
views: 3 260 679
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Camping Washing line

replies: 22
views: 11512
19 Mar 2016 @ 21:54:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Vir die wat nuwe wasgoed lyn benodig...hulle het tans hierdie alluminium wasgoed lyne by Pick n Pay Hypermarkets op special vir R290. Kom in swart drasak soos per foto
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2016 @ 11:58:46 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4784
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Geert sien nou eers raak wat n winskoop ek moet een kry
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2016 @ 14:50:43 pm
Matt1
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 23 years

Dagse, ja, die is al baie lank op die mark en ek raai almal aan om die te gebruik. Die wasgoed op toue tussen bome lyk nie so lekker vir ons nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2016 @ 17:49:50 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years
Gebruik myne sommer om my skottel ook op te sit. Stut hom net met 3 toukies. Werk soos n bom.
Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2016 @ 18:03:24 pm
Anonymous

Dagse, ja, die is al baie lank op die mark en ek raai almal aan om die te gebruik. Die wasgoed op toue tussen bome lyk nie so lekker vir ons nie.

Stem saam, die toue idee werk ook nie meer vir ons nie, ek het by Gibbon karavane so opvou lang wasgoed rak/lyn gekry, werk baie lekker. Om te voorkom dat dit om waai, anker ek dit diagonaal, met twee reguit penne.

Baie mooi die een wat Geert daar het, nog nooit voorheen so een gesien nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2016 @ 19:44:46 pm
Anonymous

Geraldine, het haar een by Homechoice gekoop en werk soos n droom. Natuurlik het ek die vashou penne in my tent sak gegooilaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2016 @ 21:09:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het soortgelyke een. Werk baie goed en is baie lig.  As daar wasgoed op is waai die wind hom maklik om. Al wat ek gedoen het om dit te fix is ek het 7mm gaatjies deur die pote geboor en kap nou net drie reguit sykant penne deur die gaatjies. Dis nie eers nodig om die hele pen in te kap nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2016 @ 21:15:15 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dagse, ja, die is al baie lank op die mark en ek raai almal aan om die te gebruik. Die wasgoed op toue tussen bome lyk nie so lekker vir ons nie.

 

Ek stem dat die toue tussen bome nie goed is nie.  Ek sit nou nog met n keel probleem nadat ek op Umhlanga Rocks karavaan park een aand in so tou vasgehardloop het.

Dit is baie gevaarlik vir spelende kiddies

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 06:33:36 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ons gebruik nog al die jaare 'n droog rak of "cloaths horse" soos ons ingilse se. hy werk vir ons, maar ja die is 'n winskoop.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 07:27:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 

Ek stem dat die toue tussen bome nie goed is nie.  Ek sit nou nog met n keel probleem nadat ek op Umhlanga Rocks karavaan park een aand in so tou vasgehardloop het.

Dit is baie gevaarlik vir spelende kiddies


Ek weet daar is karavaanparke wat dit verbied om toue tussen bome te span....weet nie of dit by hulle oor netheid gaan of oor veiligheid nie....maar kan indink hoe jy jouself kan beseer
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ūüėĀ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 09:04:16 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9905
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Moes vroŽer as dit so baie ge reŽn het by die huis die wa se droŽ rak gaan haal en in die Lapa of onder die afdak op slaan vir die was goed.

Het nou vir die GIRL nog een gekry wat in die Lapa staan vir die was goed en hom ook sommer daar bÍre.

Is ook nie die tussen bome toue span een nie, lyk so agterstraat.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 09:14:22 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Ek het een van daai gekoop by Outdoor Warehouse vir R450 op special nogal, hy werk en is lig en soos julle se lyk beter as daai toue tussen die bome.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 11:12:09 am
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 248
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years
Dis oulik! Ons gebruik die egter een wat jy in die aluminium "tent extrusion" inskuif. Dis 'n "bracket" wat so 250mm weg van die wa af staan aan die straatkant van die wa en gemonteer voor en agter in die extrusion met 'n enkel nylon tou tussen die twee-dit gee jou dus 'n waslyn dieselfde lengte as jou wa. Werk goed maar sal nie te swaar items op hom hang nie, paar handoeke en swemklere op 'n slag maar is voldoende vir ons twee. Bonus is dat dit so klein opvou as dit gebere word-kleiner as 'n opgerolde koerant!
Groetnis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 13:37:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dis oulik! Ons gebruik die egter een wat jy in die aluminium "tent extrusion" inskuif. Dis 'n "bracket" wat so 250mm weg van die wa af staan aan die straatkant van die wa en gemonteer voor en agter in die extrusion met 'n enkel nylon tou tussen die twee-dit gee jou dus 'n waslyn dieselfde lengte as jou wa. Werk goed maar sal nie te swaar items op hom hang nie, paar handoeke en swemklere op 'n slag maar is voldoende vir ons twee. Bonus is dat dit so klein opvou as dit gebere word-kleiner as 'n opgerolde koerant!
Groetnis

Lein....ek het op n ander draad ook gelees van hierdie lyn wat jy het...waar kan mens dit koop?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 14:09:24 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 248
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years
See liefhebber mens kan dit by meeste Campworld winkels koop-het gesien by Kempton Caravans en by Comet. Myne self gemaak, as jy hom eers bekyk het sal jy sien glad nie ingewikkeld nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 15:25:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16199
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis oulik! Ons gebruik die egter een wat jy in die aluminium "tent extrusion" inskuif. Dis 'n "bracket" wat so 250mm weg van die wa af staan aan die straatkant van die wa en gemonteer voor en agter in die extrusion met 'n enkel nylon tou tussen die twee-dit gee jou dus 'n waslyn dieselfde lengte as jou wa. Werk goed maar sal nie te swaar items op hom hang nie, paar handoeke en swemklere op 'n slag maar is voldoende vir ons twee. Bonus is dat dit so klein opvou as dit gebere word-kleiner as 'n opgerolde koerant!
Groetnis

 

Dit is ook n item wat puik werk. Haal net die wasgoed af as julle daai spreekwoordelike "middag slapie" gaan vat. Die beweegende klere kan baie verklap.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 19:33:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
See liefhebber mens kan dit by meeste Campworld winkels koop-het gesien by Kempton Caravans en by Comet. Myne self gemaak, as jy hom eers bekyk het sal jy sien glad nie ingewikkeld nie!

Dankie...sal bietjie gaan kyk👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2016 @ 20:26:19 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dis oulik! Ons gebruik die egter een wat jy in die aluminium "tent extrusion" inskuif. Dis 'n "bracket" wat so 250mm weg van die wa af staan aan die straatkant van die wa en gemonteer voor en agter in die extrusion met 'n enkel nylon tou tussen die twee-dit gee jou dus 'n waslyn dieselfde lengte as jou wa. Werk goed maar sal nie te swaar items op hom hang nie, paar handoeke en swemklere op 'n slag maar is voldoende vir ons twee. Bonus is dat dit so klein opvou as dit gebere word-kleiner as 'n opgerolde koerant!
Groetnis

Ons het ook so een.  Het eers gesukkel om dit reg in te kry, was bietjie skeef (laughing) maar ons het dit toe later reggekry.  Ek hou baie daarvan.  Soos Lein sê, dit vat min plek, is uit die oog en die wasgoed hang lekker los en nie teenaan mekaar en kry baie vars lug.  Ons het dit al van kant tot kant vol gehang, sonder enige probleme.  Dit het R99 gekos.

 

Dit is ook n item wat puik werk. Haal net die wasgoed af as julle daai spreekwoordelike "middag slapie" gaan vat. Die beweegende klere kan baie verklap.

Laat hulle maar dink dit is die windjie wat die beweging veroorsaak.   Hier by ons is dit in elk geval 99% van die tyd die geval.yell  Die ander 1%??  Praat nie uit nie........

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2016 @ 08:20:57 am
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 248
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years
Man ja--op hierdie ouderdom kan die beweging dalk net vleiend wees! dit moet egter die wind wees!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr 2016 @ 15:39:10 pm
SOREN ZN
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 13 Dec 2012
Experience: 22 years

If you have one of these Windy Driers, turn the top section upside down. It is easier to to Hang small stuff in the middle.

Rgds, Ole

Roll On Friday.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 17:03:01 pm
Gawegawie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 03 Jan 2008
Experience: 17 years
Great tip for those of you with these windy driers.
Drill a hole through the base of each foot, and put a roundloop bolt through the hole and tighten up.
When you set up camp, use a tent peg through the round loop portion into the ground, and your clothes drier will not be blown over by even the strongest gust of wind.

Wifie will love you and you will earn brownie points for no clothing or towels on the floor/ sand
Life is too short not to live it, No Regrets, Just live it like there's no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 10:14:50 am
Gawegawie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 03 Jan 2008
Experience: 17 years
This is the securing mechanism I was talking about above.
Literally takes you 5 minutes to modify, and works very well.
Life is too short not to live it, No Regrets, Just live it like there's no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2016 @ 17:35:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17526
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
This is the securing mechanism I was talking about above.
Literally takes you 5 minutes to modify, and works very well.

Goeie idee! ....dankie vir die tip!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za