Alan welcome here on the forum.
You can go big and expensive or you can go to the Chinese Market and buy yourself 'n plain and simple rearview camera sytem there. Both systems works very well.
Do not buy the "Bluetooth" or wireless system as the signal between camera from the back of the caravan and the monitor sometimes is lost. This is due to the distance and some other interference specialy in built up areas.
My system cost me roughly about R700 for the monitor that I clip onto the rearview mirror of my vehicle and about R350 for the camera. Take note that the RCA cables usually supplied are only long enough for the length of the tow vehicle you will need to buy extra for the length of the caravan. Thus in total I paid about R1200 for everything. Compared to others that have paid in excess of R3000.
I am one of the first guys here on the forum which installed a rearview camera on my Classique and allthough its chinese made still works fantastic.
Got some do's and dont's aswell when you do the fitment that can help you to get best connections and picture.
Alan I see you are from Durban. I bought my rear view camara and monitor from Gi Gi shop in China Mall (old Wheel shopping centre). Installed it in the caravan I sold and bought new system for my new caravan. Easy to install and work very good. Did a trip to Kruger in May 2015 and had no problems with it.
Welcome to the forum Alan. Like Leon, I have a Chinese setup on my combination, the only thing I did wrong, is I connected the camera to the caravans tail lights and had a problem every time I used the flickers. I suggest taking the power through to the plug in front.
Lessons I learnt from setting up and installing the camera.
Wil dit ook nog doen.
Alan
Like Leon, I aso used the spare point on the plug and had the same problem, I then connected the camera on the caravan battery and all my problems solved.
If you can read Afrikaans you can have a look at my posting, just click on the link.
Just something, if all in CAPS it's seen as shouting
Johan
Waar is daai 2-in-een kamera beskilbaar ? Lyk hy soos dié een ? Weet jy wat is die grade van elke kamera ?
My monitor kan ook "rotate", Johan, het jy al gekyk of jou monitor nie menu funksie het nie?
Johan, ek het nou gaan kyk na my kamera monitor se rotasie funksie, dit beteken nie wat ek gedink het nie. Dit roteer om bv teen dak "onderste bo" te hang, kan dit die beeld 180 grade omdraai, om regop te wys, of soos myne op dash gemonteur, weer regop te draai ens.
My monitor was so R750 en het die selfde beeld as tru spieëls. Kyk by jou plaaslike CCTV Shop, of die chinese winkels.
Wat die kameras betref, die wat ek het "sien" so 30 40 meter ver, teen 'n hoek van 110 grade.
Ek verkies hulle so, want nou is daar geen blinde kolle nie, en veder as dit, sien ek mooi in die spieëls.
Johan die monitor wat ek gekoop het wat oor die spieel vas knip het die vermoë om die beeld na 'n spieel beeld om te draai. Spesiale funksie in die monitor. Ek weet spesifiek hy het dit want ek het 'n gewone los kamera wat ek gebruik vir fout nasporing en met daai kamera kry ek dan 'n spieel beeld.
Ek het dit wel nog nie gebruik nie want die Chinese Kamera wat ek het, doen dit klaar. Die kamera is gebou vir die doel van "Rearview Camera".
Martain my kamera is langs my nommerplaat. Dws middel onder. En dit werk vir my.
Martin
Gaan kyk na die draad van my waar ek 'n skakel op gesit het, daar is 'n foto van wat ek sien op die skerm. Ek persoonlik verkies die wyehoek (±170°) kamera laag want dan sien jy tot op die grond, as ek 'n vêr sien een (±90°) op sit kan jy hom maar höer sit om dan te help met die vêr sien, as ek dit doen sal ek kyk om nie 'n gat in die veselglas te maak nie want dit is 'n potensieële lek plek.
Met die lugversorger agter het ek hom isteeds in die middel gesit maar reg onder teen die nommerplaat, op die foto was hy nog nie daar nie. Sou ek die dubbel kamera kry sal ek hom seker bo-op die lugversorger sit.
As jy kyk na bv die kamera wat ek op het.
Dit is die Chinese kameratjie. Kyk hoe klein en on opmerklik is hy en hy verskaf die volgende:
So lyk die kamera gesien van bietjie verder.
Op e-bay is ook baie te sien.
Daar is nie eintlik n beste plek nie. Soos jy kan sien op foto is myne rofweg in die middel van die karavaan om sodoende die middel truspieel van my voertuig na te boods.
Sommige plaas hom hoog, ander weer baie laag. So dit gaan maar wat jy hoe wil sien. Maak nie saak wie wat sê nie. Jou beeld se waarneming bly beperk. Jy sien nie myle agter jou nie
Gaan kyk na iemand wat reeds een het se beeld dit sal jou goeie aanduiding gee waar om hom te plaas
Leon net gou een vraag.
Jy het jou Kamera Op die Karavaan batery gekoppel, is hy perminent aan of het jy 'n skakelaar iewers in gesit?
Leon net gou een vraag.
Jy het jou Kamera Op die Karavaan batery gekoppel, is hy perminent aan of het jy 'n skakelaar iewers in gesit?
Fred, ek moes in elkgeval die RCA video kabel deur trek om so die beeld by die monior uit te kry. Toe het ek maar die krag draad - en + saam deur getrek.
Tans koppel ek RCA video kabel apart met mekaar en druk die krag draad by die 12V lighter sok op die bak agter in. Geen skakelaar nie die kamera is aan solank die kragdraad by die sok ingedruk is.
Beplan om 'n netjiese "connector" op te sit want die monitor gee my ook die funksie dat sodra ek hom aanskakel verskaf hy krag op 'n aparte draad en die wil ek dan na die kamera toe lei. Dan as monitor aan is, is die kamera aan. En anders om.
Leon net gou een vraag.
Jy het jou Kamera Op die Karavaan batery gekoppel, is hy perminent aan of het jy 'n skakelaar iewers in gesit?
Fred
Ek het my kamera dierek op die karavaan se battery gekoppel en hy is nou meer as 'n jaar so en pla glad nie, hy trek so min krag ek het nie eers dit oorweeg om nos 'n skakelaar in te sit nie. Die CCTV se kameras is mos ook 100% van die tyd aan ?
Piet, daar is basies mos net drie drade, geel vir beeld, swart vir negatief 12V, en rooi vir 12V positief. Solank die krag nie vetkeerd gekoppel is nie, behoort jy kleur te kry. Hoop iemand jan jou help, want na my mening is die kameras almal kleur?
Hoop nie jou monitor se skerm het gegroet nie.
Ek het hom ge-Google en dit lyk tog of hy kleur is ?
Hier is die web skakel.
Easy assembly.
Dis die presies kamera wat ek op die Classique het.
Piet Jy moet seker maak, die drade van die kamera na die monitor is 4 drade by sommige kameras.
Jy kan dit toets deur 'n Multi meter te gebruik en stel op "Continuity". Jy sal dan kan sien of daar is verbinding is tussen die RCA kabel se omhulsel van die plug aan die een kant en die omhulsel aan die ander kant. So ook die middel punte van die plugs.
As dit so is moet jy twee drade koppel vir die video feed want jou monitor vereis dit. Probeer dit dan glo ek jou kleur sal uitgesorteer wees.
Jy noem glad nie of die stadia lyne sigbaar is of nie. Hulle is ook deel van die kleur skema van die kamera (Rooi, Geel, Groen) as dit nie sigbaar is nie bevestig dit my vermoede dat jy nie die (Neg) kant van die video kabel gekoppel het nie.
Probeer dalk is die jou probleem. Sal graag jou terugvoer wil weet.
MMM JULLE WEET BAIE VAN KAMMERAS EK LEES NOU SO MAAR NERENS SIEN EK HOE MAAK JY OM VANAF DIE KAR NA KARAVAAN TE GAAN NIE GEBRUIK JY EEN OF ANDER KOPPELING TUSSEN KAR EN KARAVAAN
MMM JULLE WEET BAIE VAN KAMMERAS EK LEES NOU SO MAAR NERENS SIEN EK HOE MAAK JY OM VANAF DIE KAR NA KARAVAAN TE GAAN NIE GEBRUIK JY EEN OF ANDER KOPPELING TUSSEN KAR EN KARAVAAN
MMM JULLE WEET BAIE VAN KAMMERAS EK LEES NOU SO MAAR NERENS SIEN EK HOE MAAK JY OM VANAF DIE KAR NA KARAVAAN TE GAAN NIE GEBRUIK JY EEN OF ANDER KOPPELING TUSSEN KAR EN KARAVAAN
Gideon
Gaan kyk na my draad, hier is die skakel.
Ek gebruik steeds 'n gewone RCA koppeling tussen die karavaan en die Ford. Die Kamera se krag kom van die karavaan se battery en is permanent aan.
Gideon My koppelings tans is:
Ek beplan nog om 'n mooi klein elektriese sok vir als te instaleer. Het dit al gekoop moet net die werk doen.