English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 956
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 820
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Inverter generator

replies: 23
views: 6377
15 Oct 2015 @ 20:16:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek oorweeg dit om miskien n inverter generator te koop. Ek wil hom hoofsaaklik vir my werk gebruik. Is daar van julle wat so n inverter generator het....wat is jul bevinding? Sal hy byvoorbeeld n inverter welder kan hanteer?
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 20:51:11 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Wat is die verskil tussen 'n "generator" en 'n "invertor generator" Geerd?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 21:03:03 pm
Anonymous

Gewone generator draai die opwekker direk teen sekere RPM... se nou maar 3000 of 3600rpm.. mag dalk n AVR he om uitset voltage dop te hou en te reguleer...

 

Inverter generator, draai n generator, dan is daar n fase waar die opgewekte AC eers na DC, gelykstroom verander word, en dan is daar n inverter wat daardie DC na AC weer verander.. dis duurder inverter en baie sensitiewer as gewone generator, maar sy output is baie skoner.. hulle is ook gewoonlik baie klein in krag uitset, en kan nie maklik by naks gebruik word nie. Gebruik 60% en jy mag ok wees, gebruik meer, en jy het groot risiko... 

 

Ek sal dit nie vir harde wetk koop nie... hulle kan nie peak starts so goed hanteer nie.. as jou inveryer welder klein is, dan kan jy probeer.. maar ek weet vir n feit hierdie is n nice idee tegnologie, maar moet nog ver gaan voor dit as betroubare opwekker gesien kan word

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 21:12:12 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dankie Brommer. Kan my indink daar is baie kragverlies met die omskakeling van AC na DC en dan terug na AC.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 21:23:07 pm
Anonymous

Nie so erg nie, want spanning word nue juis af en weer op omgeskakel nie.. verliese minimaal.. hul kry 230VAC rms in, maak dan 300 tot 340V dc, wat elkgeval peak value is, en filter dit, en dan maak inverter FETs die wisseling.. verliese is min, omdat spanning hoog bly, dus stroom klein.. verliese kom in wanneer omskakelings van spannings gemaak word deur teansformators ens... hier is basies net diodes in werking

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 21:36:38 pm
Anonymous

Instinktief sou ek sê,  gebruik die invertor welder, maar gelukkig is hier kenners wat reg help, dankie Pieterlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 21:45:57 pm
Anonymous

Ek se net maak maar eers seker hoeveel krag jou inverter welder gaan nodig kry en of dit binne 60% van hierdie soort generators se spec val...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 21:52:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek sal bietjie kyk....ek glo hierdie inverter generator gaan bietjie lig wees. Ek het laasweek my gewone generator verkoop...het lekker gewerk met welding en res van power tools, maar hy was te swaar. Elke keer as ek hom nodig gehad het op site moes ek eers my werkers saam huis toe neem om te help laai. Hierdie inverter generator is lekker lig....tel hom met een hand op
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 21:56:09 pm
Anonymous

Pieter, na die son panele en inverter se installasie hier, het ek my gennie, 6.5 KVA, vir my skoonseun gegee vir sy visvang kampe in die bos.

My aircool welder gaan op na 100amp, dus sal dit meeste generators straf, die inverter welder is ek nie seker van sy krag nie, maar ek gebruik dit net op Eskom krag. My opinie is dat welding masjiene te veel krag vir solar stelsels trek, of liewer, die 5kilo watt wat ek het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 22:01:26 pm
Anonymous

Geert, ek sien die een wat jy op die foto het, is rated out put 1.6KW en maks 2.0 KW, ek dink Pieter is reg, jy moet dalk kyk vir groter generater.

Die een kan lekker werk vir karavaan? Lig gewig en genoeg vir yskas. Waat kos hy?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 22:09:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Johann....aircool welders trek baie krag....het ook so een gehad, maar het baie die krag getrip. Met inverter welder nog nooit probleem gehad dat hy krag trip nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 22:10:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, ek sien die een wat jy op die foto het, is rated out put 1.6KW en maks 2.0 KW, ek dink Pieter is reg, jy moet dalk kyk vir groter generater.

Die een kan lekker werk vir karavaan? Lig gewig en genoeg vir yskas. Waat kos hy?


Hulle is maar relatief prysig....R6000
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2015 @ 22:22:43 pm
Anonymous

Dis nog goedkoop... gaan kyk wat kos Honda 1000W inverter generator... jy sal op jou rug val.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 07:07:14 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek het die selfde een ek dink hy is maer vir n welder ons trek 1 yskaste een battery charger 3 ligte as ons kamp en die karavaan ons laai die boot batteries ook saamlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 07:25:11 am
Anonymous

Geert ja dis waarom ek ook nie meer die aircolled welder gebruik nie, dit staan nou soos wit olifantlaughing

Nee heng, R6000 is te veel vir backup vir karavaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 07:59:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek glo ook n genarator sal steurend wees vir mede kampers
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 09:37:43 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Is sy geraas maar dieselfde as n gewone generator of loop hy sagter, wat is sy brandstof verhouding.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 13:14:54 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

HY werk baie sag en petrol is redelik teenoor die selfde kw genlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 16:41:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Is sy geraas maar dieselfde as n gewone generator of loop hy sagter, wat is sy brandstof verhouding.

Inverter generator blykbaar 1liter/uur
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 04:48:25 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Geert ek het ook altyd gesukkel met die op en aflaai van swaar items veral my rooftop tent tot dat ek ń motor trollie Jack gekoop het dis nou ń plesier.

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 06:01:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dis n baie goeie idee👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 11:50:57 am
Alouw
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 21 Mar 2016
Ek oorweeg dit om miskien n inverter generator te koop. Ek wil hom hoofsaaklik vir my werk gebruik. Is daar van julle wat so n inverter generator het....wat is jul bevinding? Sal hy byvoorbeeld n inverter welder kan hanteer?


Geerd

Jammer ek "hi-jack" die storie

Ek soek nog steeds 12000 BTU en groter AC - ek kry nie die draad van die vorige boodskap waar jy ACs verkoop en ek en my swaer een gekoop het nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 12:49:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek sal laat weet...ek moet nog vir ander forum lid ook nog 18000's kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 13:30:18 pm
Gawegawie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 03 Jan 2008
Experience: 17 years
We also have a similar 2 KW Inverter generator.
Was bought for 2 reasons,
1. my Dad was staying on a farm in natal at the time, with lots of power failures in the area, and was bought then to run just the outside fluorescent lights around the house for security.
2. for the Caravan in the event of load shedding if we went away for a week or more.

I must say that it gets used more at home than anywhere else though.
Light and easy to start.
Much quieter than the normal big Petrol generator, and also lighter on Juice
4l tank gives us just over 5 hrs runtime.
We run the 2 fridges and some lights off of ours when the Power is out to stop freezer compartments defrosting, and switch to the big generator when we need some more oomph to cook, put geysers on, etc.

Works like a dream.

We bought ours about a year ago, and paid about R4500 if I remember correctly.
Lots of people imported and stocked them, and am sure many must still have in stock.
Try Adendorffs and some motor spares places, they may have slow moving stock , so maybe you can pick up a bargain before winter.
Eksdom and winter don't work so well together.
Past experience tells us that.
Life is too short not to live it, No Regrets, Just live it like there's no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za