English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 535
Total Replies: 252 845
Total Views: 83 251 583
topics: 997
replies: 14 126
views: 3 258 990
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Skipper trailers??

replies: 16
views: 15977
14 Sep 2015 @ 16:03:42 pm
highwayman
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 09 Feb 2014
Experience: 12 years
Hallo daar,
Ek het ASB julle slim mense se raad nodig.
Wat dink julle van die Skipper trailer reeks?
Gaan ek die waentjie maklik weer verkoop as ons wil opgradeer?
Ek is 2 meter lank, sal ek op die bed kan slap?
Ons eerste babatjie sluit hierdie Desember aan by ons, gaan daaar genoeg plek wees vir die 3 van ons?
ek is baie life vir kamp, maar n tent gaan nie meer die werk doen nie.

Die rede dat ek nie n groot wa koop nie is omdat ek het n enkel kajuit bakkie het (baba stoel pas nie voor in die bakkie nie)en my vroutjie ry n 1.6 sedan.

Sal waardeer as iemand bietjie raad kan gee.
dankie
Ruben
Save our beautiful country!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 18:05:23 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Hoekom nie as jy die kans sien om alles op te slaan. Dit is beter as ń trailer tent

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 18:15:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Kan ook miskien ouer wa oorweeg soos die ouer model Sprite Scout weeg onder die 500kg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 21:23:28 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2031
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek het hierdie Skipper tent sleepwaens al driekeer van nader beskou, eenkeer in die Kruger Wildtuin, toe weer in Oudtshoorn by die KKNK en in Mei hierdie jaar by Bergkwagga Nasionale Park naby Cradock in die Oos-Kaap.  Dis seker een van die netjieste tent-opsette op die mark. Die groen en grys tent span pragtig en skep 'n rustige atmosfeer.  Die uitleg is ook slim en doelgerig.  Skipper en die Kerkhof-familie kom al jare saam in die woonwabedryf.

Vir julle jong gesin wat gewoond is aan tent-kampering sal 'n Skipper tentsleepwa 'n reuse opgradering wees. Veral die feit dat julle sleepvoertuig 'n 1.6 sedan motor is en die Skippers se pryse tussen R60 en R80 000 beloop, dink ek dit is 'n ernstige koop oorweging.

Met die Kerhofs in die prentjie is julle in goeie hande.

Hou ons op die hoogte van julle besluit.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2015 @ 22:50:43 pm
Going Slowly
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 15 Jul 2015
Experience: 33 years
Ek het n Fteetwood Sedona opslaan karavaan wat in die mark is.Dis n 2008 model en in n puik toestand.Slaap vyf mense,twee plaat gas stoof,wasbak,50lt yskas,gas verwarmer,neuskas,plus twee canopy's met sypanele.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 05:13:47 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2031
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Nic, dit klink interessant.  Ek aanvaar dis 'n ingevoerde opslaan karavaan, het jy dit self ingevoer ?

Kan jy 'n paar fotos plaas asseblief ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 09:20:52 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek soek ook een, plaas fotos asb of email wjvw01@gmail.com

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 10:05:53 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dit kan net lekker wees, doen wat jou hart se en of Ma dit gaan geniet.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 12:54:57 pm
Going Slowly
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 15 Jul 2015
Experience: 33 years
Ja dis n ingevoerde karavaan-trailer.Die was gebou deur Coleman Fleetwood en ek sal later vandag foto's plaas.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:27:09 pm
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 61 years
Skippers are well made tent trailers however Skipper Oyster is made to sleep 2 people. The Model T will sleep 2 inside on the double bed and 2 under the double bed accessed from the outside tent. Not really suitable for camping with a baby I would think. Rather try the Fleetwood Sedona but I think it will be a lot more expensive than the Skippers.
The Sprite Scout will be a bit heavy for a 1.6 litre motor to tow but the Skippers and Fleetwood should be OK.I think all of these tent trailers and the Scout should be quite saleable later.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 14:40:33 pm
highwayman
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 09 Feb 2014
Experience: 12 years
Dankie Mense,
Laat ons maar sien. Die baba kamer is klaar, huis geverf en tot die jack russel is geskeer!!!
So, laat ons maar sien hoe en wat ons sal doen. As ek besluit het sal ek laat weet.

Dankie vir julle raad.
Save our beautiful country!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 16:55:29 pm
Going Slowly
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 15 Jul 2015
Experience: 33 years

Goeie dag

Hier is die foto's van die Fleetwood Sedona Opslaankaravaan soos belowe.

Prys is R85 000 onderhandelbaar.

 

Groete

Nic van Nieuwenhuizen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 17:42:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dit lyk mooi...sterkte met verkoop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 07:17:02 am
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 61 years
Nic, that is a smart setup with a lot of space.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2015 @ 15:41:33 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ek hou van did skipper sleepwaens

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2015 @ 15:53:35 pm
Chops
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 18 years
Goeie dag Ruben.

Ek sit nou juis hier by Mabilengwe in my Skipper Oyster en gaan deur die forums.

Dis n BAIE smart trailer! Ons het ook die eerste keer nou kom kamp met my laaitie van 10 maamde wat op die vloer slaap. Kom ek stel dit so: Dis bietjie ongemaklik. On het die dubbel bed opsie gevat maar met jou wat lank is gaan jou voete verseker oorhang. Ek is 1.8m en ek maak dit net net. Ek sal nie my skipper verkoop nie. Ek het toe ek hom gekoop het n jaar terug die multiroom bygekoop met die oog op doe kinders gaan nie vir lank in die caravan slaap nie want pa snork. Ek sal hom inteendeel motivate om in die multiroom te gaan slaap sodra hy grotter word. Dit tent opsies is SO flexible met die verkillende opsies vir jou kante. Ek het n ander form wat hardoop wat jy ook deur kan gaan. Search net vir Skipper Trailer dan sal jy hom daar kry.

As ek jy is gaan ek vir die skipper maar met die 2 enkel beddens wat maklik n groot dubbelbed kan gemaak word vir die kleintjie om tuss n julle te le en dan ook later uitskuif. Ek het ook die porta potti option bygevat vir die doel om die kinders deur die potti training te vat in die aande as ons kamp spdat ek nie saam hulle hoef te loop nie.

Al probleem is net die lengte van die bed sal nie vir jou kan werk nie.

Maar sterkte met jou soektog en hoop ek kon help.

Chops
Tough times never last. Tough men do.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2015 @ 15:59:02 pm
Chops
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 18 years
Wat ek ook kan bylas as jy sou wou, die blad bo die bekassies kan maklik gebruik word vir die slaapplek vir die klentjie. As hy die tyd eers kom sal hy/sy goed kan slaap daar. Dit sal nie moeilik wees om n tydelike slaapplek daar te sit vir die kleintjie nie. Ek jet eers daaraan gedink toe ons hier gestop het so ons sal maar die vakansie so aan sukkel. Maar volgende keer sal ek onthou.
Tough times never last. Tough men do.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za