English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 846
Total Views: 83 200 231
topics: 992
replies: 14 064
views: 3 255 956
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

seat

replies: 22
views: 4368
07 Sep 2015 @ 17:55:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Waar sal mens so iets kan koop?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 18:23:37 pm
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Lyk heel interessant. 'n Ou kan lekker sit en visvang so van die bak af!

“He was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 18:29:34 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Daars plek vir die Brannewyn en coke dop, n bakkie vir biltong, perfek. Daai stukkie tussen die bene seker n balsak steun?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 18:38:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis verseker 'n ding wat van die Aussies af kom. Ek sit sommer net so op die bak daai ding gaan tien teen een oor 'n R1000 kos.

Net soos die "Roof centre consol" wat mens kry. Die "mold" om die goed te maak is lankal klaar betaal maar steeds kos die ding R2600 +.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 18:39:41 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Sitplek vir ou manne
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 20:16:36 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1307
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Dit kom seker agter op Ford klap. Dan kan jy rustig sit en wag vir insleepdiens.  Haha grap net!!

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 20:20:17 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dit sal lekker werk in die bos

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2015 @ 20:29:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit kom seker agter op Ford klap. Dan kan jy rustig sit en wag vir insleepdiens.  Haha grap net!!


Chris. Dis juis waar die foto vandaan kom ....van daai grap
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 06:46:57 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Pah! Laaankal verby,

Ons Landy ouens gebruik mos kop....

Ekke sit nie ongemaklik in die son en piekniek hou of visvang nie, en beslis nie naaastenby R300 geldtjies uitgehaal!

 

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 07:20:35 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Voor iemand dit in produksie wil plaas wil ek net 'n verbetering voorstel. Julle sal 'n ruglening en armruste moet bysit vir die manne wat so bietjie "anti freeze" in hulle koeldrank gooi!

Op 'n ernstiger noot. Hier is dalk 'n geleentheid vir iemand om na 'n maatskappy te gaan wat "molded foam" produkte vervaardig. Met enkele aanpassings kan dit selfs 'n bemarkbare produk wees as jy nie net vir jouself een wil laat maak nie. Dink byvoorbeeld aan 'n maatskappy soos die een wat die Bumbo sitplekke vir babas maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 09:27:51 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Jy kan een maak uit hout vir n' mould en maak een uit fibrelaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 10:53:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Voor iemand dit in produksie wil plaas wil ek net 'n verbetering voorstel. Julle sal 'n ruglening en armruste moet bysit vir die manne wat so bietjie "anti freeze" in hulle koeldrank gooi!

Op 'n ernstiger noot. Hier is dalk 'n geleentheid vir iemand om na 'n maatskappy te gaan wat "molded foam" produkte vervaardig. Met enkele aanpassings kan dit selfs 'n bemarkbare produk wees as jy nie net vir jouself een wil laat maak nie. Dink byvoorbeeld aan 'n maatskappy soos die een wat die Bumbo sitplekke vir babas maak.


Hans. Rugleunings sal natuurlik lekker wees, maar vir my is dit soos hy daar is neem hy nie eintlik veel bakspasie nie. Daai bimbo materiaal sal ideaal wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 12:10:10 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 13:30:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk goed rugleunings en al.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 15:05:57 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Julle manne kan n plan van ver af sien aankom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 17:01:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Somer kamper. Daai lyk goed...weet jy waar om dit te koop?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 18:22:31 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Geen idee waar om dit te koop nie. Dit behoort egter nie moeilik of duur te wees om so iets te maak of laat maak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 18:34:10 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

 Die bakkie is mos nie padwaardig as al sy sitplekke nie van veiligheidsgordels voorsien is nie.

Ongeag, dit is mos 'n gevaarlike besigheid daarsonder. 'n Man kan dalk afval na 'n paar doppe, veral as daar oor hobbels gery word! wink

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 18:55:10 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Daai is nie vir ry nie. Dit is vir papgooiers wat sit en drink (ekskuus, ek bedoel visvang!!). laughing

Ons ouens wat met vlieghengel speel, kan nie te veel sit en drink nie. Daardie vliegie met sy skerp hoek kom heeltemal te vinnig en te naby aan jou oor verby.

Kanneman, met die meeste bakkies wat deesdae Hi-Rider tipes is, is daar dalk tog meriete in veiligheidsgordels. Dit geld selfs vir stilstaande bakkies. 'n Man wat vooroor van sy stoel afval kan dalk 'n paar tande verloor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 19:14:10 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Die ene is dalk waar die idee begin het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 19:18:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 Die bakkie is mos nie padwaardig as al sy sitplekke nie van veiligheidsgordels voorsien is nie.

Ongeag, dit is mos 'n gevaarlike besigheid daarsonder. 'n Man kan dalk afval na 'n paar doppe, veral as daar oor hobbels gery word! wink


Die idee is meer om dit te gebruik hy stilstaan...soos byvoorbeeld as jy visvang...net lekker sitplek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2015 @ 19:47:54 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1694
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek sit maar voor in die bakkie.

Die windskerm help vir die torre. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 09:57:58 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Lekker Herman.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za