English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 300
Total Replies: 230 500
Total Views: 82 400 985
topics: 923
replies: 12 367
views: 3 198 908
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Ripstop and Waterproof bags

replies: 6
views: 9064
04 Dec 2014 @ 06:09:47 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

If any of you guys need Ripstop bags for gas bottles, braai covers or for any application, you can contact Mariaan on 0828377010 or mail her at theneedelworkhaven@yahoo.co.za.

I got some bags from her before we went on holiday, her quality is very good. She even makes waterproof bags.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2014 @ 12:38:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dankie vir die inligting.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 06:56:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14126
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal die een onthou. Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 11:30:44 am
Anonymous

Fred, as jy kans kry na die opvang van werk, plaas asb fotos, ek soek ook iets vir my tools wat die wa so krap. Ek het masinate (spelling??) op die vloer in die neuskas en onder bankers gesit om die krap te beperk, maar sou graag beter beskerming wil probeer.

Frans Pretorius se voorstel van tuinslang onder die gas bottels werk mooi, maar ek het goed soos die Alfa drie brander en heelwat goed wat skerp punte het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 11:42:53 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Johan ek het haar gevrae om fotos vir my te stuur, sal hulle plaas sodrae ek hulle kry. sy het nou die dag 'n waterproof sak gemaak vir 'n jagter, hy le die bak van 'n singlecab toyota bakkie vol, en hy het 'n zip. Sy maak sakke volgens jou behoefte.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2014 @ 22:13:22 pm
Anonymous

Dankie Fred Sal waardeer word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2014 @ 06:08:21 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ok mense ek het fotos gekry en hier onder is die pryse

Kamp sakke is R250 elk PVC. R220 vir Canvas
sakke elk. Die khaki groen sakke Canvas is R200 elk. Ons maak enige grootte
sakke. Ons braai rooster sakke is R160 elk. Die braai vat lappe is R40 elk. Die
Potkos hours en 9adac bottel houers is R250 elk. Die Cadac sakke vir die braai
pan self is R320 elk.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required