English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 701
Total Views: 82 537 028
topics: 940
replies: 12 917
views: 3 215 654
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Electrical Scissors Jack's

replies: 27
views: 24611
09 Apr 2013 @ 09:52:31 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hier is die draad nou

I have similar problems with the long Exclusive and then I came across the 12v jack's and bought 2 and made 6 aluminium foot plates 250mm x 250mm x 8mm.  I also fitted a aluminium channel on each side between the wheels, I then also use this to level the caravan from side-to-side and with the 6 points under the caravan it's as solid as rock.

Jack 1

Jack 2

Hennie

Ek het ook al daaraan gedink maar wou eers seker maak dat dit werk, dit is hoekom ek die tussen die wielle eers probeer (het).

Leon

As jy hom met die standaard toerusting beheer het elke een sy eie op en af beheer.  Ek sal dit so gebruik met 'n lang 12v "lead" sodat ek by die hoek kan staan as ek hom lig.

Iewers het iemand dit ook gedoen, ek dink it is op die ander Forum gewees met die ouer onderstel wat heelwat hoër is.

So lyk hy op sy eie.

Electrical Scissors Jack

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2013 @ 10:23:19 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4162
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Willem

What do they cost and what does it weigh?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2013 @ 10:39:38 am
Louis
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 10 Jul 2011
Experience: 65 years
Hi Brian
I have posted a reply on the other thread (wobble). The cost was R550 for the 2 ton and R450 for the 1 ton. For R400 difference for four jacks, I took the 2 ton ones and am highly satisfied.
Greetings
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2013 @ 14:32:20 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Brian

Louis must have found a bargain place at Adendorff this is what the price is.  One must look at the torque curve the 2 ton can lift that from the start.

Electrical Scissors Jack Graph

2 TON ELECTRIC SCISSOR JACK 2 TON CAPACITY FOR CARS + 4X4 TO 5 TON 12A (NO WRENCH INCLUDED)

 

GJACKC-004
R 695.00

http://www.tooltime.co.za/ProductDetails.aspx?id=3725

Handtekening

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2013 @ 14:49:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ek hou van die idee.

Wil ondersoek om dit permanent aan die as vas te maak en dan te gebruik om die wa ook te stoor met die wiele van die grond af. Dus gaan ek net twee moet koop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2013 @ 20:21:03 pm
Louis
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 331
Joined: 10 Jul 2011
Experience: 65 years
Hi Willem
Ja ek het dit laas jaar by Adendorfs gekoop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2014 @ 14:03:46 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years
Net om die draad weer wakker te maak vir Danco oor hulle keuse.
Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2014 @ 17:53:04 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Die mod op die Karavaan elect jacks

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2014 @ 18:19:03 pm
Anonymous
Kan mens hierdie jacks permanent aan die onderstel monteer? Een op elke kant tussen die twee aste op ń Eclusive?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2014 @ 19:32:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Eugene

Dit is die plan (gewees) maar is nog nie tevred dat dit nie vol grond en klippies word nie, want dit kan hulle laat vashaak.

Ek gebruik dit nie elke keer nie, een as die karavaan skuins staan en altwee as ons lank staan.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2014 @ 19:49:15 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek wil nog steeds die plan op my Classique implementeer.  Wil net n gepasde plek soek om dit vas te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2014 @ 20:56:58 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4162
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Right now still using the ramps but one day when I'm near Adendorff I'll get one.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2014 @ 19:55:23 pm
Anonymous

Ek moes vandag Boksburg toe vir onderdele van DAF trok, toe ek myself kry staan ek bankvas binne in Adendoff met 3lb mellet met ' n tipe van skop in sy slag, en 2 ton elektriese sker domkrag. Die hammer het 'n los metaal pen binne wat 'n tweede slag op jou penne veroorsaak. Ek kon dit net nie los nie en koop maar. Hammer R135.00 en die domkrag R795.00, binne in sy tas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2014 @ 20:15:44 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years
Hoekom sou mens 2x 2-ton jacks wil koop terwyl jou wa se as aan die eenkant omtrent maar 500kg sal wees.Is it nie "over kill" nie? Ek praat hier van enkel-as waens.
Ek sou dan ook, indien ek nie permanenet kamp nie vir stoordoeleindes, slegs EEN jack koop om elke wiel op lig, 'n bokkie insit onder die as en en dan weer die ander wiel te doen met 'n bokkie onder die as, sonder om dit permanent te installeer.
Ek weet , mense soos ek ook, is oorbodig om op hol te gaan om die dam onder die eend uit te ruk wat regtig nie nodig is nie.
Oordink dit eers behoorlik!!




BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2014 @ 20:29:44 pm
Anonymous

Johnnie, my kar weeg (tarra)2253kg, ek gaan die jack ook daar gebruik, die prys is maar R100.00 verskil, en nou het ek 'n jack wat verseker die werk sal kan doen. Nou kan die bottel jack en kar se jack by die huis bly en die gewig balanseer min of meer uit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2014 @ 20:52:18 pm
Anonymous

Jammer Johnnie, wou ook byvoeg, my wa se gewig is ook amper 1 en half ton, ek dink nie 1ton sou lank hou nie.

My hoof rede is ook,  terwyl ek en vrou vaste inkomste het, wil ek my wa so gerieflik moontlik kry voor ons dv oor 4 jaar net op rente moet staat maak en soos mens ouer word, gaan die liggaam dalk nie meer so lekker saam werk nie. Ek kon reeds nie meer die wa rondskuif nie dus het ek ook movers laat opsit.

Hoop ek antwoord jou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2014 @ 07:08:34 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

More manne ek moet ook een of ander tyd by Adendorfs uitkom, Johann daardie hammer klink goed. Maar eers moet ek my spaar blik opvul na die AMCU depressie.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2014 @ 07:13:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Johnnie. Ek het na die jacks by Adendorf gaan kyk. Ek het ook besluit op die 2 ton jack grootendeels as gevolg van die hoogte wat die  jack kan oplig. Ja as die karavaan 2 ton weeg en jy lig eenkant op is dit seker teorieties  "1 ton" maar darem nie heeltemal nie.

Ek gebruik elke keer 'n 2 ton trollie jack om die Classique se wiele een op 'n slag te lig en kyk hy kreun om die werk te doen.

Ek wil die elektriese jacks permanent monteer op so plek dat hule nie laer is as enige bestaande deel van die karavaan huidiglik nie. Dit beteken dat die afstand af grond toe redelik baie is. En dan nog om die karavaan te lig vir "leveling" of om 'n wiel te ruil gaan die 1 ton jack vir seker te kort wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2014 @ 09:14:17 am
AndrewPhilip (sadly leaving SA)
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 09 Sep 2009
Experience: 35 years

As a matter of interest, how much do those jacks weigh vs a normal bottle jack? I see there is a branch around the corner from me...maybe time to go take a wander around..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2014 @ 10:36:38 am
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 516
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Ek het ook gister by Ardendorf n 2 ton elektriese skerjack gekoop en op my Autovilla iutgetoets Eers agter 1 wiel op n slag op ge jack met geen moete nie Die Autovilla is nogal swaar agter met die groot engine enjine agter Een wiel voor opgejack hy lig die wiel so 200 mm van die grond af Ek is baie tevreede Volgende gereedskap wat ek gaan by koop is n elektriese " impact wrench " om die wiel moere los en vas te skiet ook by Ardendorf As mens oud raak moet jy dit so gerieflik vir jouself maak as moontlik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2014 @ 12:26:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hoekom sou mens 2x 2-ton jacks wil koop terwyl jou wa se as aan die eenkant omtrent maar 500kg sal wees.Is it nie "over kill" nie? Ek praat hier van enkel-as waens.
Ek sou dan ook, indien ek nie permanenet kamp nie vir stoordoeleindes, slegs EEN jack koop om elke wiel op lig, 'n bokkie insit onder die as en en dan weer die ander wiel te doen met 'n bokkie onder die as, sonder om dit permanent te installeer.
Ek weet , mense soos ek ook, is oorbodig om op hol te gaan om die dam onder die eend uit te ruk wat regtig nie nodig is nie.
Oordink dit eers behoorlik!!

Hoekom 2 ?

Ek gebruik die twee op die Exclusive om hom meer stabiel te maak wanneer ons lank staan.  Die Exclusive is lank en as jy net voor an agter lig is dit asof die onderstel effens buig en dan maar die deur nie lekker toe nie.  Nou lig ek die karavaan in die middel ook om hom dan stabiel te maak sonder dat die deur sukkel.

Brian

Louis must have found a bargain place at Adendorff this is what the price is.  One must look at the torque curve the 2 ton can lift that from the start.

Electrical Scissors Jack Graph

2 TON ELECTRIC SCISSOR JACK 2 TON CAPACITY FOR CARS + 4X4 TO 5 TON 12A (NO WRENCH INCLUDED)

 

GJACKC-004
R 695.00

http://www.tooltime.co.za/ProductDetails.aspx?id=3725

Handtekening

Johnnie

Kyk na die grafiek, Phil het die 1.5 gekoop en gereeld die "fuse" geblaas want hy kon nie die Classique op lig nie, toe koop hy die 2.0t en die selfde, tot hy na die grafiek gekyk het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2014 @ 21:28:36 pm
elkerlyc
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 182
Joined: 31 Jan 2014
Experience: 50 years
I was searching the forum about all I can learn from forum members about the Exclusive as I just acquired one. I am interested in these scissor jacks, I see the price is already increased to R875.00, but from I read I have to make this investment, is much cheaper than a back op. I have not yet tested the Exclusive , my first outing will be end of August. My Gypsey 3B was easy to put on trestles, that doesn't work anymore with the Exclusive. The rear view camera is already installed. Adendorff has a branch near me, I will pay them a visit in the coming days.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2014 @ 07:00:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klaar 2 van die 2 ton jacks gekoop. Sal die naweek begin beplan en meet en teken. Daai goed moet permanent gemonteer word.

Wil nie sukkel met buk en jack in en jack uithaal nie. Moet net knoppie druk dan moet hulle hul ding doen.

Net onder R1500 betaal vir die twee by Adendorf Gezina in PTA.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2014 @ 07:30:01 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Die tyd toe my Penta bokant sy deur gekraak het , het hulle beweer dis ek wat die woonwa verkeerd op gelig het met die hoekstutte. Hierdie jacks sal die probleem oorkom en is baie gerieflik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2014 @ 14:10:33 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek ry altyd met een in die Ford rond.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 09:07:22 am
Batman
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 23 Sep 2014
dis 'n briljante idee. Wat is die moontlikheid om die hoek jacks te vervang met hierdie sker jack. Dit wil voorkom of 4 van hulle ongeveer R3000 sal kos, baie goedkoper as die levelling stelsels wat ek al gesien het. Nee teen die prys is 6 jacks dit werd, 2 vir die as ook
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2014 @ 10:51:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Flippie

Ek glo dit sal werk, wil dit ook nog so stadig koop en probeer.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required