Great specials at De bakke Santos, R110 for 6 per night.
nie 'n slegte prys nie
Glad nie sleg nie baie goeie prys
Ek kan soms nie verstaan hoe oorde kan oorleef met sulke tariewe nie. Om vir 6x mense krag en water te voorsien en dan nog al die onderhoud te doen en om geriewe in stand te hou.....onderhoud kos deesdae duisende, hoeveel kos sekuriteit alleen al?. Personeel moet salarisse kry, oord moet belastings betaal, eienaar moet n wins toon om oord aan die gang te hou....en so gaan die uitgawe lys aan. en dit dan aan te bied teen R18.33 per persoon per dag!
Wil amper sê: As jy swaar kry, gaan kamp liewer.....dink dis goedkoper as om by die huis te bly
Kyk ek en die see was en sal nooi bond nie. Bly maar n bos mens.
Dink ek sal hul eenkeer ondersteun.