English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 4 485
replies: 30 667
views: 17 430 439
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Minder bekende oorde

replies: 8
views: 561
03 Mar 2020 @ 06:27:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek kom gereeld af op oorde wat minder bekend is of wat nie op baie tuistes gelys is nie. Ek gaan hulle sommer hier plaas, miskien is daar iemand wat by hulle wil gaan kuier. As julle op sulke tipe oorde afkom, lys dit hier

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:30:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Beautiful Valley Camping.  Naby Bram Fischer lughawe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:33:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Klipdas Boskamp naby Parys

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:39:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Klipdas Boskamp naby Parys

Waterless toilet klink amper vir my na 'n LONGDROP.  Ek is okay met daai een maar ma sal my net so skeef aan kyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 07:15:35 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 561
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Kazimingi naby Naboomspruit of Nylstroom, afhangende van hoe jy ry is absoluut uitstekend.

Vir pad karavane, nee, nie n goeie idee as jy nie biki hoogte het nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 11:32:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Klipdas Boskamp naby Parys

Hulle sê daar is net een kamp plek op Parys. (Smiling thru).

Ons het Desember seker 10 gekry en gekyk hoe dit daar lyk.

Op die Vredefort pad is ook.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 13:40:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bankfontein..... Philippolis

https://www.bankfonteinfs.co.za/kampterrein

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 16:34:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Oakrest Vineyard....Ladismith Cape. Dit lyk nou heerlik hier

https://www.oaksrest.com/campsite-ladismith/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 11:40:28 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4661
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

BenMari oord in Witrivier n privaat oord van oom Ben en tannie Martie awesome mense

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za