Ek wil graag met julle deel was die naweek innie boskamp van De Voetpadkloof gewees so 1 km buite oord dit was puik nie diere die natuur die geluide die kos vir jou siel
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2017 @ 21:10:37 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4826
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Dis nie die boskamp fotos van De Voetpadkloof nie maar oord self ek sal weer probeer eish
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2017 @ 06:45:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17657
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Shaun. Sien jou ander foto's is onder galleries. Lyk lekker rustig....lyk of julle die hele boskamp vir julle self gehad het?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2017 @ 07:47:52 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4826
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Geert ja dit was awesome gewees sondag n ou ingekom met ou Unimorck wat hy in n kamper opgedoen het. Dis awesome daar ek sukkel met die foto ding maar sien bosfotos le onder galleries
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2017 @ 07:55:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16254
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years
Sien die dam het mooi water gekry sedert ons kamp daar verlede jaar.