English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 798
topics: 4 499
replies: 30 836
views: 17 441 156
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

KLEIN KARIBA

replies: 18
views: 11789
02 Mar 2016 @ 13:18:40 pm
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
Hallo almal--was verlede naweek Klein Kariba toe--lieflike tyd gehad--die weer was vrek warm nes ek dit verkies--want dan kan jy swem/braai ten harte--ek was heel verras met die geriewe--daar is twee buite warmwater swembaddens en een vrekwarm binneshuis--die koue swembad buite het ons nogal geniet want kon lekker afkoel--het die Vrydagaand in die restaurant met die familie buffet gaan eet--trommeldik daar uit geloop--Saterdagaand het ons letterlik soos dassies in die swembad gel en movie kyk--ja--hulle het 'n grootskerm gehad waarop hulle 'n lekker afrikaanse fliek gewys het--sal definitief weer boek--ablusies was goedgenoeg vir die vrou--hulle s mos "happy wife,happy life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 14:44:22 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Baie netjies, dankie vir die deel met ons.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 14:47:00 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dankie Nico.  Dit lyk en klink baie mooi en heerlik!  Miskien kan ons nog eendag daar uitkom......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 14:52:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Nico, ja ons was laas jaar ook daar en dit is ons voorland vir Desember, lekker 29 dae lank.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 15:03:29 pm
Anonymous

Dankie vir die info Nico, mooi fotos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 19:37:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie vir terugvoering....moet plan maak om weer daar uit te kom. Ek was laas daar nog voor plek verspoel het.
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 07:21:48 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Man dit laat n ou jeuk om te gaan dankie Nico vir deel
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 07:26:07 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

As ek reg ojnthou was ek in 1985 laas daar. Dalk kry ek eendag plek as ek op vrydag ogend bel.

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 09:26:40 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie mooi fotos.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 10:32:03 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Het gewonder hoe lyk dinge na die vloed.  Dit lyk soo lekker, ek sal wat wil gee om daar te wees!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 10:50:58 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
Dankie vir die fotos. Dit het my sommer aan my eerste kamp met karavaan daar laat dink, Oktober 2015. Dit was ook my eerste keer dat ek wa gesleep het.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 10:56:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is n ATKV lid en was nog net eenkeer daar.  Daai naweek het dit katte en honde gereen.

Die fotos sê duidelik ek mis iets as ek nie binnekort weer gaan nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 11:20:29 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Het gewonder hoe lyk dinge na die vloed.  Dit lyk soo lekker, ek sal wat wil gee om daar te wees!!!

Maklik, bespreek net, oops julle moet eer karavaan kry.

laughing

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 13:49:18 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years
Uitstekende oord!! Was verlede Mei daar vir 3 aande op pad na Eiland Spa. Net 'n bietjie ver vanaf die Boland.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 13:53:58 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Maklik, bespreek net, oops julle moet eer karavaan kry.

laughing

Wilsur, wys bietjie meer simpatie met arme Kitty man.laughing  Die manne sit vir ons vrouens ore aan Kitty.wink

Uitstekende oord!! Was verlede Mei daar vir 3 aande op pad na Eiland Spa. Net 'n bietjie ver vanaf die Boland.

Ja, daar is soveel lekker oorde daar bo, wat net te vêr is vir ons mense om by uit te kom.  Geel van jaloesie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2016 @ 17:14:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Maar ons kom dan by julle oorde uit en as ek dit nie mis het nie is die afstand van Pta. na Hartenbos toe die selfde as van Hartenbos Pta. toe ?

cool

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2016 @ 06:19:18 am
POTYSTER
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 23 Sep 2014
Experience: 6 years
HALLO Freda--was nou Januarie vir vakansie in PE en Jeffs toe ry ons so allangs tot in Plett--het daar by Keurboom ingedraai en Stormsrivier kampplekke gaan kyk--julle moenie jaloers wees nie ek sal wat wil gee om daar ook te kamp ek sien net nie noual kans om so ver te sleep nie---my sister hulle bly in Jeffs en hulle is op die oomblik in Hartenbos--hulle het lieflike weer--julle besluit sommer so 4 uur op 'n Vrydag julle gaan kamp dan neem dit julle 'n half uur en julle is daar--ons hier bo moet omtrent 'n hele maand of meer vooruit beplan en dan neem dit ons nog so 2 ure om daar te kom--ek stem saam ons het lifelike kampplekke hier bo en nogal baie daarvan--ek is mal oor Klein Paradys net buite Brits--dit is wat die naam s--Klein Paradys.
POTYSTER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2016 @ 18:29:59 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 13 years

Lekker Nico

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2016 @ 17:24:32 pm
Deirdre
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 25 Aug 2020
Exceptional resort - clean - very comfortable - most amazing facilities - no off road travelling to get to your stand - highly recommend a weekend or longer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za