English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 527
Total Replies: 252 780
Total Views: 83 248 101
topics: 4 499
replies: 30 836
views: 17 441 292
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

WEESGERUS STAANPLEKKE

replies: 18
views: 7751
23 Nov 2015 @ 15:31:04 pm
Tuaney
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 23 Jul 2012
Good AFternoon

We will be camping at weesgerus in December. Circle E has been allocated to us. Does anybody have any views on this circle. Are there any trees (shaded areas) I know its far from the pool. Also is the stand covered in grass or mostly ground.

Thank you

Tuaney
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 15:56:53 pm
Anonymous

I went past that circle in March. It is a very big circle, stands are quite small, there are some trees. I did noticed at some stands that have grass. The circle is not so far from everything, but is still further from the swimming pool as from the other circles.

Your are one lucky camper to get space at Weesgerus over the festive season. I can't get even space there in April next year.cry

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2015 @ 16:13:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Daar is bome...maar nie soveel as in die ou sirkels nie. Van daai stands is teen n klein helling...bietjie skuins. Dis n heerlike oord...word goed versorg...julle gaan dit geniet!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 09:51:14 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Welkom op die forum, geniet dit.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 10:04:47 am
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008
Ons was al in sirkel E en vir ons was dit lekker want dit was lekker stil daar.Ons was op nr 39 - 41 teen die draad en die staanplekke was toe baie groot. Toe ons in Sept maand daar was het ons daar gaan deur ry en toe sien ons die staanplekke is bietjie kleiner gemaak maar nog steeds groot genoeg. By Weesgerus kuier mens altyd lekker of laat ek so sê dalk net gelukkig. Sirkel E is bietjie ver van die aktiwiteite maar dit het ons nie gepla nie... goeie oefening om te stap na die swembaddens toe. Stil vriendelike bure gehad en lekker gekamp. Ons was in September in sirkel 6P en die staanplek was bietjie skuins maar dit het nie gepla nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 10:08:00 am
Anonymous

No Better Place Than Home and that is Weesgeruswink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 13:41:55 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years
DK, skies dit het nou niks met jou draad uit te waai nie, maar ek sien jou rooikat, baie skaars. My man ook een van hulle gewees.
Net interesant om een raak te loop
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 14:08:44 pm
Anonymous

DK, skies dit het nou niks met jou draad uit te waai nie, maar ek sien jou rooikat, baie skaars. My man ook een van hulle gewees.
Net interesant om een raak te loop
Goeie mense is skaarslaughing.

Wanneer was jou man daar?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 05:01:51 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Welkom en geniet die kamp by weesgerus
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 14:13:39 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years
Hy't ingeklok in '87 en weer uit in '89. Ons was so jaar terug daar toe het ek 'n foto saam my seuntjie buite geneem, lyk nie baie "militer" meer daar nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 14:17:38 pm
Anonymous

Hy't ingeklok in '87 en weer uit in '89. Ons was so jaar terug daar toe het ek 'n foto saam my seuntjie buite geneem, lyk nie baie "militer" meer daar nie.
Jammer oor die kaping. Nee wat daardie tye is weg verewig. Gedurende ons tye was daar nog dissipline. Deesdae is hulle geregtig om te ''Strike''. Heelmoontlik is dit nou net 'n plek vir heenkome, kos en salaris trek.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 14:34:15 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years
net so DK. Dis lekker vir my om na sy stories te luister, hy kan ure se mannewalis vertel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 14:44:16 pm
Anonymous

net so DK. Dis lekker vir my om na sy stories te luister, hy kan ure se mannewalis vertel.
Heng, maar nou trap ons hierdie draad stukkendsurprised. Ja veral as mens so om die kamp vuur sit en jy begin praat van dinge wat gebeur het. My seun is nou al uit die huis en bly in Waterkloof, maar na al die stories wat hy al by my gehoor het verander hy nou op sy manier en jy sal dink dat hy werklik in die weermag waslaughing,so nou en dan vra hy onthou jy nog toe ons daar was, wat het ons toe nou weer gedoenlaughing, maar ongelukkig het hy onder die nuwe era geval en was nie weermag verplig nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 14:51:23 pm
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 712
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years
ag shame, lekker om dit met jou seun te deel. Ook baie hartseer stories ne, maar dit maak alles memories. Ek dink vandag se seuns sal sukkel in die weermag van toeka se tyd.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 14:59:17 pm
Anonymous

ag shame, lekker om dit met jou seun te deel. Ook baie hartseer stories ne, maar dit maak alles memories. Ek dink vandag se seuns sal sukkel in die weermag van toeka se tyd.
Ja hulle sal definitief.

Sien die fotos van my seun en sy vriende, hoe graag hulle in die weermag wou wees, maar so effe tekort aan dissiplinelaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 17:23:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja hulle sal definitief.

Sien die fotos van my seun en sy vriende, hoe graag hulle in die weermag wou wees, maar so effe tekort aan dissiplinelaughing

 


Jy praat van dissipliene...ek sien hulle drink brandewyn....troep mag mos net bier drink - 2\dag...lol
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 22:09:16 pm
Pieter.B
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 29 Apr 2015
Experience: 8 years

Ons het staanplek op 4B gekry vir Julie. Dit lyk of dit miskien naby aan die "toegangspad" in die oord is. Moet ons eerder kyk vir 'n staanplek bietjie agter toe?  Hoe is die staanplekke in sirkel 2?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 08:21:01 am
Anonymous

Ons het staanplek op 4B gekry vir Julie. Dit lyk of dit miskien naby aan die "toegangspad" in die oord is. Moet ons eerder kyk vir 'n staanplek bietjie agter toe?  Hoe is die staanplekke in sirkel 2?

Pieter, nie seker hoe groot is die staanplek nie, jy is reg, dit is bo by die swembaddens ens. as jy inkom, eerste sirkel aan regter kant. Regtig mooi stands.

Sirkels 1 en 6 is redelike harde grond, sirkel 5 is my gunsteling, 2de sirkel aan die linker kant met lieflike koelte bome.

Die twee nuwe sirkels ken ek nie, maar bestuur is baie tegemoed komend, as jy daar kom, en is nie tevrede nie, praat met hulle en as daar ander oop plekke is, gaan hulle jou help.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2016 @ 08:55:32 am
Tuaney
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 23 Jul 2012
We were in circle 4 in 2012. Very nice circle. Its also the only circle that has the paving so no ground sheet is needed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za