English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 239
Total Replies: 248 976
Total Views: 83 116 756
topics: 4 483
replies: 30 555
views: 17 427 357
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Bosveld Oase

replies: 26
views: 13701
25 Jan 2015 @ 21:28:15 pm
cheeky
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 12 Jan 2014
Experience: 19 years
Ons wil graag Bosveld Oase toe gaan kan iemand my asb raad gee met n lekker staanplek waar daar darem bome is en lekker groen gras. Ons is Klein Paradys mense maar wil nou bietjie ander kampplekke in die omgewing ook probeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 07:18:04 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012
Die plek wat ek van hou is nr. 3. Het bome maar is entjie weg van die naaste amblusie.
Hoop jy geniet dit daar want dit is awesome vir ons.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 07:27:00 am
Anonymous

Baie mense redelik opgewonde oor die plek, sal ook belangstel om te hoor, as jy jou staanplek vooraf moet bespreek..?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 07:29:19 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012
By die meer populre oorde sal ek eerder vooraf bespreek, veral as jy n spesifieke staanplek in gedagte het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 07:32:55 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 947
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years
Ons het op 29 gestaan en daar is 'n boom wat lekker koelte gee. Dit is reg oorkant die groot ablusie gebou.
Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 08:06:40 am
cheeky
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 12 Jan 2014
Experience: 19 years
DAnkie Hennie my man ook die kaart en fotos so gekyk en gedink no 29 sal nice wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 08:34:44 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
cheeky laat weet hoe was Bosveld oase en onthou om oord te oordeel by Costomer feedback geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 13:18:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Enige plek is goed maar kies self.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 13:45:54 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 947
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years
DAnkie Hennie my man ook die kaart en fotos so gekyk en gedink no 29 sal nice wees.


Julle moet net 'n lang "extention" vat. Die kragpunte is redelik ver van sekere staanplekke af. My 20m was darem lank genoeg.
Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 14:16:43 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Klink na n' lekker oord ,laughingsal ook wil weet hoe vind julle ditwink

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 15:15:12 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Baie lekker en mooi met dik gras.

Was al paak keer daar gewees.

Sit die kaar met nommers lanks jou en maak Google Earth oop.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 15:23:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lieflike plek. Hoop ek kan einde Feb weer 'n beurt kry daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 15:51:25 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hier is 2 drade, so ek plaas die groenner een sommer op beide.

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2015 @ 16:23:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Laaste kamp van verlede jaar was daar. Kanse is goed dat eerste kamp die jaar ook daar sal wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2015 @ 08:28:13 am
Karen1
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 19 years
Ons was nou die naweek daar gewees, 23 tot 25 Jan, en dit was baie lekker gewees. Ons het op staanplekke 21 en 22 gestaan. Koeltebome by die staanplekke nog bietjie klein maar bruikbaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2015 @ 12:58:49 pm
Oupoot I
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 13 Oct 2014
Karen 1 ons was die selfde tyd as julle daar het by 35 tot 41 gestaan baie lekker maar as ek weer gaan dink ek sal ek vra vir 42 baie lekker groot staan plek by alles. Sal definetief weer daar gaan kamp maar ons prober maar al die plekke uit maar hy is n baie oulik kamp plek
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2015 @ 16:56:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek lees op NBS op hierdie website dat Bosveld Oase n groot supertube, 2x speed slides, n putt-putt baan en n ekstra warm water swembad buite gemaak het wat op 10 Desember oop maak...lekker vir die kinders!
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2015 @ 19:33:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is 'n puik oord wat nou met die water glybane baie het om te doen vir die kinders. Sal weer soontoe gaan.................. maar ek dink dalk kan hy nou te besig raak vir ons behoefte.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2015 @ 21:05:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Die plek wat ek van hou is nr. 3. Het bome maar is entjie weg van die naaste amblusie.
Hoop jy geniet dit daar want dit is awesome vir ons.

Phil. Hoe groot is staanplek 3....sal ek Splash maklik op staanplek kry, of is mens beperk met spasie weens die bome?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2015 @ 07:43:13 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012
More, as ek my Classique daar gemaklik sonder enige moeite daar kan parkeer sal die Splash ook gemaklik daar kan staan.
Ja dus n entjie, +- 300m van die amblusie.
Waterkraan baie naby maar kragpunt ook si tien meter weg afhangende van hoe jy staan natuurlik.
Baie mooi gras....weet nie nou met die droogte nie....alhoewel ek dink dit behoort steeds mooi te wees want Eugene het boorgat water.
Geniet die kamp!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2015 @ 07:46:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
More, as ek my Classique daar gemaklik sonder enige moeite daar kan parkeer sal die Splash ook gemaklik daar kan staan.
Ja dus n entjie, +- 300m van die amblusie.
Waterkraan baie naby maar kragpunt ook si tien meter weg afhangende van hoe jy staan natuurlik.
Baie mooi gras....weet nie nou met die droogte nie....alhoewel ek dink dit behoort steeds mooi te wees want Eugene het boorgat water.
Geniet die kamp!

Dankie vir jou terugvoering....waardeer😁
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2015 @ 09:55:54 am
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008
Ek is mal oor Bosveld Oase.... daar was op Facebook so rukkie terug gekla dat reels te erg streng is en so aan. Na 10 uur moet absolute stilte heers en so aan. Ek sal weer daar gaan kamp in die nuwe jaar om al die nuwe veranderinge te sien. Die wat nou Desember/Jan gaan gee ons julle terugvoer veral oor die streng reels. Groete en lekker kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2015 @ 19:36:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hier is foto met staanplek nommers
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2015 @ 22:50:34 pm
Anonymous

Nice

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 17:06:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja..ek dink ook dis baie nice. Baie makliker om staanplek te kies as jy nog nie by die oord was nie. Vir ander oorde behoort dit nie moeilik te wees om so iets op hulle websites te sit nie....kan foto neem met drone en dan net staanplek nommers invul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 18:33:27 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 13 years

See liefheebber jy het nie dalk van hartebos sulke mooi fotos nie

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2015 @ 18:39:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16927
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

See liefheebber jy het nie dalk van hartebos sulke mooi fotos nie


Nee...dis maar n foto wat ek op hulle website gekry het. Sou nice wees as ander oorde dit ook sou h
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za