English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 026
Total Replies: 259 551
Total Views: 83 476 697
topics: 4 526
replies: 31 184
views: 17 460 985
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Hartebeespoort Vakansie Oord

replies: 4
views: 5506
18 Jan 2011 @ 12:36:41 pm
Petro
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 18 Jan 2011
Hi daar. Ons beplan om einde April hier te boek. Was iemand onlangs by die oord want ons was nog nooit daar nie maar die fotos lyk baie mooi.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2011 @ 19:52:33 pm
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1452
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 40 years
Little bit pricy for caravans as it's very dark and damp and a bit squashed in. We found no decent grass anywhere.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2011 @ 16:23:18 pm
Annelien
New Member
22% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 20 Jan 2011
Hi, hulle het ons tent oopgesny en sakke gesteel toe ons in 2009 daar was, glad nie veilig daar is 'n kampeerder doodgeskiet ook daar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 19:43:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18073
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Bestaan Tant Malie se winkel nog?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 21:20:38 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 358
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 36 years

Ons het n paar jaar gelede oor n lang naweek daar gekamp. Die kamp plekke en ablusies was nie sleg nie maar hulle het baie dagbesoekers gekry wat die ontspannings area baie vol gemaak het. Ek weet nie hoe is die omstandighede nou daar nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za