English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 735
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 231
Share all those nice recipes with everybody...

Suksesvolle braai en bykosse

replies: 8
views: 6560
18 Oct 2015 @ 16:16:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
As julle weer kos op die vuur maak en dit kom suksesvol uit...neem dit af en plaas dit onder hierdie draad. Nuuskierig om te sien watse heerlike geregte gaan hier te voorskyn kom! Van vleisbraai ... potjiekosse ... bykosse ... slaaie ... pizza ... ensovoorts ... Enige iets wat gedoen kan word as kampkos Kom maak ons mekaar lekker honger!!!!
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 16:29:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Brood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 16:30:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Vrugte slaai in uitgeholde paw-paw
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 21:23:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die is nou 'n "Lekker" draad.................... letterlik en figuurlik.  Hom moet ons dophou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2015 @ 21:42:07 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Ek sal fotos neem as ons nou weer iets interressants maak.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 04:01:01 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Die draad gaan te klein wees

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 04:28:53 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Geert as ek so na jou fotos kyk het jy jou roeping gemis jy moes ń voedsel stilis geword  het like jou vrugte dis

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 09:04:56 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Hier gaan ons "kyk en leer". Sal moet notas vat

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 09:56:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Wys dit net op n Vrydag, in die week gaan ek te honger word.
Nie die tyd in die aand om die lekkerneye voor te berei nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za