English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 003
Total Replies: 243 655
Total Views: 82 969 849
topics: 590
replies: 3 726
views: 3 342 377
Share all those nice recipes with everybody...

Wintertyd is biltong tyd

replies: 26
views: 9495
04 Jun 2015 @ 14:46:14 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Wintertyd is biltong tyd die eerste Koedoe biltong hang .

Graag wil ek weet wat is die ander forum lede se resepte om biltong te maak

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 14:54:49 pm
Anonymous

My bees biltong is al droogtongue-out.

Stef, ek het een van daai outjies wat biltong sommer in die somer ook mooi maak. Ek het 'n ekstra waaier in myne geinstaleer. Ek het myne Sondag gehang en is nou al lekker eetbaar.

Ek lê my biltong vir so dag in swart asyn gemeng met woester sous.

Daarna vryf ek die speserye in. Ek koop gewoonlik die Crown National mengsel wat alreeds gemeng is en laat hom weer lê vir so dag of wat en dan gaan hy hangers toe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:08:47 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Ek het altyd biltong saam gevlieg hier na Nigerie toe. Ek het egter n klaar gemengde spesery raakgeloop by n slaghuis waar ek koop en nou bring ek die spesery saam en maak my biltong hierso. Die spice se naam is "Safari spice". Ek koop nou vleis hier by n Lebanese slaghuis en sny dan die biltonge. Ek hou dit maar kleinerig want dit is baie warm (tans 35 gdrade en snags koel af na 25). Ek pak dit so 3 in n sakkie en vries dit. Elke Vrydag haal ek n pakkie uit en sout dit in vir 24 uur met net die spice. Hang dit binnenshuis met n waaier en vertrek met aircon op koudste gestel. So na 6 ure skakel ek die waaier af en dit hang tot gebruik waar die aircon op dit waai. Dit is nou nie suid afrikaanse vleis met die vetjie aan nie maar die smaak is goed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:19:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15683
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maak julle my nou lus...my jag is eers gereel vir Augustes. Ek neem gewoonlik my vleis na Uitkyk toe vir verwerking, maar het al gehoor van daai mengsel van Crown National wat DK gebruik werk mooi!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:20:55 pm
Anonymous

Johan, dit is die geur wat ek nou gekoop het, Safari spice. Ongelukkig kon ek nie nou, nou op die naam kom nie, maar die Crown produk. Hy is eintlik baie beter en bevat ook nie soveel kojander wat gewoonlik hinderlik kan wees vir die tande nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:28:33 pm
Ty
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 17 May 2015
Experience: 16 years

Wintertyd is biltong tyd die eerste Koedoe biltong hang .

Graag wil ek weet wat is die ander forum lede se resepte om biltong te maak

  1. Go through wifes pursekiss
  2. Buy biltongtongue-out
  3. Eat biltonglaughing
  4. Hmmmmm!!!!cool

Me, man . . .cavesurprised

Repeat steps 1 to 4 . . . if not satisfiedcry

Live without Limits.
You only have one life, live it to the full. Life is what you make of it!
FEAR . . . has two meanings:
F - Face
E - Everything
A - And
R - Run . . . or . . . Face Everything And RISE
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:28:43 pm
Ty
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 137
Joined: 17 May 2015
Experience: 16 years

Ooops . . . double postyell

Live without Limits.
You only have one life, live it to the full. Life is what you make of it!
FEAR . . . has two meanings:
F - Face
E - Everything
A - And
R - Run . . . or . . . Face Everything And RISE
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:31:40 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Johan, dit is die geur wat ek nou gekoop het, Safari spice. Ongelukkig kon ek nie nou, nou op die naam kom nie, maar die Crown produk. Hy is eintlik baie beter en bevat ook nie soveel kojander wat gewoonlik hinderlik kan wees vir die tande nie.

 

Stem met jou saam. Pas net op vir te veel dan is dit te sout.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:39:04 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Lekker bly lekker....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:45:16 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1142
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

The spice is in the pudding, or BILTONG in this case ...

We'll see and test at Bloekompoort who's biltong tastes the best, and who will be crowned as the BloekomCaravanParks Chief Biltong KING!

Bring ample supplies!

How's that?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:51:59 pm
Anonymous

Daar hang myne

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:59:48 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dk daai kas is dit ń Mellerwere Bilong King waar het jy die waaier ingesit gebruik hom as ek klein hoeveelhede doen maar as die seuns gaan jag gebruik ek my groot kas kan ń hele Koedoe en twer rooibokke hang

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 16:00:19 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2116
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Selfde speserye as DK dan is dit nooit te veel of min sout.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 16:03:54 pm
Anonymous

Dk daai kas is dit ń Mellerwere Bilong King waar het jy die waaier ingesit gebruik hom as ek klein hoeveelhede doen maar as die seuns gaan jag gebruik ek my groot kas kan ń hele Koedoe en twer rooibokke hang

Stef, ek het 'n computor se motherboard fan onder op die bodem gemonteer en hardloop hom deur 'n 12 volt AC/DC adaptor vanaf 220 volt.

Dit veroorsaak dan dat beide fans regoor mekaar waai, die een bo by die deksel waai af en die een op die bodem waai op.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 16:10:44 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie die waaier bo waar mee hy uit gekom het suig kan jy die pole omdraai hy het ook ń lig maar kenners beveel dit nie aan nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 16:16:55 pm
Anonymous

Ek gebruik nie myne se lig nie, dit is te hinderlik en maak jou lus vir biltong as jy in die middel van die nag opstaan. Sover ek weet, waai my waaier wat op die deksel is af onder toe, dit is hoekom ek die ekstra waaier onder gesit het sodat dit af en op waai.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 17:11:36 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3050
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

My tande is vrot...kan nie meer biltong eet nie!

My oe is vrot.....kon nooit jag nie.

My beursie is leeg........kan nie biltong koop nie.

 

Hel ek is in my se mo×@r in!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 18:33:45 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Ag vioetog Grumpy sal aan jou dink as ek so lekker eet

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 20:02:56 pm
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May 2012
Experience: 53 years
Nou jy sien Grumpy dan brag die ander manne met hulle biltonge wat hulle self maak. Lees maar en sluk maar die spoeg wat kan ons doen hehehehe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 12:28:20 pm
Skollie*****
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 49 years

Freddy Hirsh het 'n lekker Hunters Biltong Spice - bietjie grof maar heerlik. Ek "liquidize" hulle ook sommer vir heerlike braaivleis spesirye - proe soos ouma se braaivleis spesirye - asyn, woestersous, koljander, sout en peper. My bek water nou sommer......

No road like the offroad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 12:42:31 pm
Anonymous

Die ander resep wat ek self maak vir so +/- 3kg vleis:-

1) 20 gr Sout

2) 4 gr Swart peper

3) 2 gr Bruin Suiker

4) 4 gr Koljander

5) 3 gr Koeksoda

6) 3 gr Salpeter

7) 4 ml Knoffelsout

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 14:01:48 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

ek het vir my seun 'n droog kas gemaak, kry net een van daardie groot plastiek trommels 3pc fans en dowel stokke. ek het ook 'n lig ingebou om extra hitte te gee dit help met die droog process.

Ek het vir my self 'n server kas omgebou met 3 pc fans en 'n lig hy werk ook baie lekker. kry so ekle 3 dae omtren3 kg biltong uitgedroog. ek het die fans in altwee droers in gesit een onder en twee bo die twee trek en die een blaas so ek kry 'n lekker trek oor die hangsels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 14:21:21 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

As ek so deur lees  is hier ń paar manne met hul eie biltong kaste wat so 3 kg op ń slag vat . Ek gebruik myne ook koop sommer my rou bees biltong by Helga het ook ń slagter as ons nie self jag nie wat ons met wilds biltong voor sien altwee pleke verkoop dit klaar ge spice vacuum packed

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2015 @ 08:07:41 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dankie julle vir die resepte
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2015 @ 10:08:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15683
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek vries die gespice-de rou vleis...sit net kort-kort bietjie hoeveelhede in droeer soos ek benodig
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2015 @ 11:47:39 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9002
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Ek se nie as ek biltong het nie, dan is al die aasdiere om my.
Gaan eers laat in die winter jag.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2015 @ 11:59:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15683
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Gaan self ook eers einde van winter....laat bok maar nog so bietjie groei:-}
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za