English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 963
Total Replies: 258 633
Total Views: 83 446 817
topics: 11 831
replies: 142 858
views: 39 452 149
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

om bussie oor te kry na camper

replies: 6
views: 223
25 Nov 2020 @ 15:30:41 pm
help
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 25 Nov 2020

Kan iemand my groot asb help.  Ek is opsoek na iemand wat my kan help om 'n bussie se papier werk oor te sit na 'n camper toe.  As ek 'n persoon of plek en kontak nommer kan kry sal ek dit vreeslik waardeer. My ouers het 'n Iveco bussie opgebou in 'n camper en nou sukkel hulle elke jaar met die papier werke wat saam so voertuig gaan.  Hulle is pensioenarisse en sal dit hoogs waardeer as iemand hulle kan help om die  ding se papiere reg te kry.  Hulle sit al met hulle hande in die hare want weet nie waarheen om te gaan nie en ek het ook nie die kennis daarvan nie.  My nr is 0825452495

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2020 @ 17:15:44 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

welkom Monica

Hier is 'n ou of twee wat sal kom help 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2020 @ 18:48:01 pm
Bigman
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 24 Nov 2020

Jy kan my kontak by 0823344348 ek het myne verander 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2020 @ 21:32:01 pm
Badger
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 456
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 65 years

I don't know anything about the paper work. But I recognise a good bit of workmanship when I see it.

GREAT JOB BY YOUR PARENTS.

Go in safety.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2020 @ 11:39:12 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4914
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Netjies glo jy gaan reg kom hou ons asb op hoogte

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2020 @ 08:16:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10282
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Welkom hier op die forum.

Sterkte

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2020 @ 13:16:43 pm
Siem
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 11 Sep 2015

Ek probeer jou skakel, maar sonder sukses. Ek het nou onlangs my Fiat Ducato na woonwa laat klassifiseer. Jy kan my  gerus skakel ( 0678350815) .

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za