Mensdom is dit nou 'n gemors
Ek sukkel nou al 3 maande sonder sukses. Bronkhorstspruit verskyn nie eers op die radar nie, en alle ander Gauteng sites bly 0 nog nie een sien opkom nie.
Sal maar oorgrens moet gaan om geholpe te raak
Swanie, jy kan my kontak by 0 agt twee 9 vier 0 1 nege ses vier. dan kan ek jou inligting gee van iemand in Krugersdorp as jy die kant toe wil kom.
Daar is niks onwettigs met hierdie kontak nie.
Dankie Hennie
Hulle sê jy moet kort na 8am gaan loer. Ons het so reggekom by Centurion....was ook bereid om Kagiso toe te gaan

het so ruk terug 40 in heidelberg gesien
ek check so elke 20 min
Apparently they release the slots at 8am on a tuesday morning
welcome Alistair
According to Netwerk 24 it will be done on an hourly basis between 8:00 and 18:00 daily

Correct, slots are published / released in batches @ different centres but you must book immediately when something becomes available.
I was very lucky to get a booking @ Waltloo on my 3rd search ( 2 days ) but be warned - they do not keep to booking schedules. First come = first served. I was early for my 13:00 appointment but were told to join the queue. They will only help you if you have an appointment although i did not see them verifying any appointment for anybody in the queue.
I had no choice but to join the queue and eventually left just past four - more than 3 hours later. My wife managed to book a slot @ Akasia and was in and out in about 30 minutes! They keep to the appointment times and if you are late you make another appointment.......
According to the very friendly and polite lady that helped me @ Waltloo they only deal with "walk-in" renewals on Wednesdays and only for pensioners.
I did not get my SMS notification yet, but according to Natis website my license is ready for collection - 5 weeks later - not too bad considering the backlog due to Covid lockdown regulations?
I also registered for vehicle licence renewal and received my renewal notification for the licence expiring end of Dec 2020 - no more completing forms to renew @ post office!
Swanie, did mine in Krugersdorp through these people, possibly the same that Hennie mentioned. I did mine end August this year, waited a week for an appointment and 4 weeks later had my license. Depending on yourself, I had them do everything for me.
Paperwork, eye test, photographs and even the collection of the license.
Jammer skrif is effens beknop sien nuwe reels op Enatis online bookings !
MAANDAE WORD SLOTS OOPGEMAAK TUSSEN 8H00 EN 20H00
DINSDAE SLEGS LEARNERS EN DRIVERS TESTING SLOTS
WOENSDAE NET INLOOP KLIENTE OUER AS 60 SONDER SLOT AFSPRAAK
DONDERDAE SLOTS SLEGS VIR LISENSIES REEDS VERVAL
Onthou net terwyl jy jou hele pedigree probeer invul vir n slot afspraak is daar 50 ander mense wat dieselfde probeer doen so moenie 1ste slot wat beskikbaar is probeer vat nie ander ou gn voor jou enter en dan mt jy weer van vooraf begin as hy nou skielik onbeskikbaar is.
Jy maak ook n afspraak vir n spesifieke slot omdat bv net 30 vir dag beskikbaar is MAAR jy gn nie presies op jou slot tyd gehelp word nie. 1st come 1st !! Jy maak afspraak vir die oggend of middag - slot is slegs om mense vir dag te beperk. As jy 8h00 slot het en in ry beland met n 10h00 slot afspraak voor jou gaan hy 1ste gehelp word. Ek was al 2x daar met mense wat op en af spring en insist dat hy dadelik gehelp moet word want dis bv 8h30 en hy het 8h00 afspraak gehad maar ou met 11h00 slot afspraak is voor hom in ry en word 1ste gehelp. Maak afspraak vir oggend tot 12 en daag op 8h00 of maak afspraak vir na 12 en daag op by 11h00. Onthou ook asb oogtoets van jou oogarts help tyd bespaar / AKASIA vat skegs bankkaarte geen kontant / neem jou eie pen saam. Daar is aparte tou vir nuwe card renewals en afhaal daarvan. Vermy alle ongewenste elemente met baie slimstories vir vinnige hulp en check van boetes ens op parkeerterrein daar is baie by Akasia - ignoreer hulle kansvatters met liegstories. Los jou handsak en waardevolle items tuis bring net nodige saam - trek nodige vorm reeds van stelsel af en voltooi klaar by huis. Sterkte ons het dit oorleef was nie so erg nie.
Mensdom is dit nou 'n gemors
Ek sukkel nou al 3 maande sonder sukses. Bronkhorstspruit verskyn nie eers op die radar nie, en alle ander Gauteng sites bly 0 nog nie een sien opkom nie.
Sal maar oorgrens moet gaan om geholpe te raak
Ek sit met dieselfde probleem. My lisensie het Augustus verval en ek sukkel al sedert dien.
Laat weet as jy regkom by ander provinsie.
MAANDAE WORD SLOTS OOPGEMAAK TUSSEN 8H00 EN 20H00
DINSDAE SLEGS LEARNERS EN DRIVERS TESTING SLOTS
WOENSDAE NET INLOOP KLIENTE OUER AS 60 SONDER SLOT AFSPRAAK
DONDERDAE SLOTS SLEGS VIR LISENSIES REEDS VERVAL
Onthou net terwyl jy jou hele pedigree probeer invul vir n slot afspraak is daar 50 ander mense wat dieselfde probeer doen so moenie 1ste slot wat beskikbaar is probeer vat nie ander ou gn voor jou enter en dan mt jy weer van vooraf begin as hy nou skielik onbeskikbaar is.
Jy maak ook n afspraak vir n spesifieke slot omdat bv net 30 vir dag beskikbaar is MAAR jy gn nie presies op jou slot tyd gehelp word nie. 1st come 1st !! Jy maak afspraak vir die oggend of middag - slot is slegs om mense vir dag te beperk. As jy 8h00 slot het en in ry beland met n 10h00 slot afspraak voor jou gaan hy 1ste gehelp word. Ek was al 2x daar met mense wat op en af spring en insist dat hy dadelik gehelp moet word want dis bv 8h30 en hy het 8h00 afspraak gehad maar ou met 11h00 slot afspraak is voor hom in ry en word 1ste gehelp. Maak afspraak vir oggend tot 12 en daag op 8h00 of maak afspraak vir na 12 en daag op by 11h00. Onthou ook asb oogtoets van jou oogarts help tyd bespaar / AKASIA vat skegs bankkaarte geen kontant / neem jou eie pen saam. Daar is aparte tou vir nuwe card renewals en afhaal daarvan. Vermy alle ongewenste elemente met baie slimstories vir vinnige hulp en check van boetes ens op parkeerterrein daar is baie by Akasia - ignoreer hulle kansvatters met liegstories. Los jou handsak en waardevolle items tuis bring net nodige saam - trek nodige vorm reeds van stelsel af en voltooi klaar by huis. Sterkte ons het dit oorleef was nie so erg nie.
Ek was eergister saam met my seun om sy lisensie af te haal by Centurion. Ons was net voor 2pm daar, toe sit daar van die arme ou mense daar van die oggend half 8 reeds. Dit was nou pensioenaris Woensdag.
Al wat gewoonlik impressive LYK is hulle website.......dit wat daar agter aangaan en die kantore is maar die probleem
Ek sit met dieselfde probleem. My lisensie het Augustus verval en ek sukkel al sedert dien.
Laat weet as jy regkom by ander provinsie.
ek het gister aand net na 18:00 een gekry Akasia het 10 oop gemaak vir Vrydag 27 November 2020
Mabopan het nou meer as 200
Weston Area 2
Mabopani / Soshanguve het tans 10h10 nog 90 oor vir die ou wat kans sien - my dogter het haar drivers toets daar gedoen 5 jaar terug voel maar bietjie kriewelrig so in n vreemde omgewing.
Kyk hoe sukkel die arme mense.......
Blerrie Jan van Riebeeck..
Swanie, did mine in Krugersdorp through these people, possibly the same that Hennie mentioned. I did mine end August this year, waited a week for an appointment and 4 weeks later had my license. Depending on yourself, I had them do everything for me.
Paperwork, eye test, photographs and even the collection of the license.
Hi Ronald, send me a whatsapp via my number 0 eight 2 nine 4 zero 1 nine six four of the people that you used.
Tx
ek het gister aand net na 18:00 een gekry Akasia het 10 oop gemaak vir Vrydag 27 November 2020
Ja....mens moet vinnig speel Swannie. Ek probeer n slot kry vir my ma.....daar was vanoggend 40 slots oop by Akasia, toe ek gou bel om my ma se ID nommer te kry, was ek reeds te laat....alles geneem. Nounet n paar oopgemaak by Centurion.....toe ek OTP intik wat hulle stuur, was ek weer te laat. Sal maar weer probeer.....
Mens moet maar net elke uur op hul web blad gaan en kyk. Ek het toe reggekom in Centurion Desember verlede jaar.
Het die afspraak op die website. Was vir 09h00 die oggend. Daar aangekom en al wat bietjie onduidelik was is watter ry om te staan. Met bietjie rond vra agter gekom watter ry. Dan as jy redelik vroeg in die oggend is gaan staan maar nader aan voor as die mense ingeroep word.
Hulle roep die wat byvoorbeeld van 08h00 - 08h30 afsprake het in. Handel af en kom haal dan die volgende. Ek gewag vir my tyd groep om in te gaan. Binne was ek so 8 min besig en dit sluit die betaling in by die kasiere.
Ek behoort nou 'n SMS te kry oor wanneer ek die lisensie kan gaan afhaal.
Wil net by noem dat ek my oë sommer klaar by oog arts laat toets het. Maak dit net nog vinniger as jy binne is.
Gistermiddag na 6pm het daar 60x slots beskikbaar gekom by Centurion....kon darem een kry
Maak seker jy vul sommer klaar daai lisensie hernuwings aansoek in. Jy sal dit op hul web blad kry. Teken op die plek wat jy moet teken. Maak seker jy het al die dokumente wat op die web blad genoem word soos copy van ID ens.
Binne kyk hulle net of jou naam op die dag se lys is. Tik dit af en dan stap jy om die hoekie en sit op 'n stoel tot iemand in een van die hokkie volgende roep.

Dankie Leon vir info.....ja, buite word dit nie altyd duidelik aangedui waarheen jy moet gaan of staan nie. Ek sien daai sekuriteit by hek voor gebou is meer besig met ontvangs navrae as met sekuriteits werkπ