Ek begin nou al hoe meer agterkom dat my agterstewe meer en meer seer / lam raak op die lang pad. Wie van julle gebruik die produk? Werk dit?
het een vir die bike en werk goed
Met die baie ry vir die werk hom gebruik. Kan nou nie sonder hom ry nie.
Het my vorige Nissan 1400 een gehad tot hulle bakkie laas jaar gesteel het hy werk verseker