https://www.nichemarket.co.za/blog/money-talks/pensioners-discounts-south-africa
Dankie, het dit gekry.
Dankie ook gekry.
Gee Tswane municipality pensioners afslag op hulle reekening?
As ek reg onthou is daar wel ‘n afslag wat pensionarisse bo sekere ouderdom kan ontvang Ek kan nie onthou wat die ouderdom is nie maar die aansoeke moet ook jaarliks voor ‘n sekere datum ingehandig word, dis nou te sê as dit nog van toepassing is aangesien ek nie meer daar woon nie Miskien die moeite werd om ‘n bietjie navraag te doen.
Ja met baie voorwaardes. Sal kyk op hulle