English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 935
Total Views: 83 284 825
topics: 11 626
replies: 139 918
views: 39 362 333
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

opening of borders

replies: 8
views: 274
01 Oct 2020 @ 08:26:05 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Aangeheg is die vereistes en regulasies as jy die grens will oorgaan op vakansie. Die brief van 30 September 2020 is van SARS "Opening of Ports of Entry for International Movement of Persons and Goods". 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 11:43:47 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1021
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years
International travel is not going to be as easy as people think...
Travellers into and out of South Africa need to show a negative PCR (polymerase chain reaction) test result not older than 72 hours.
HOWEVER, you also need to check the requirements of your destinations - some require a more recent test - as well as those of the airline which also vary. Emirates requires a test taken a maximum of 96 hours before departure. Lufthansa requires one taken a maximum of 48 hours before departure.
Example - a traveller flying to Germany will need to present a negative test no older than 72 hours in order to leave South Africa. They will also need to show a test no older than 48 hours from the time of departure to enter Germany, or they must test on landing and go into quarantine until the results are available.
Travellers will also need to test at their destination prior to departure in order to board the flight back to South Africa - they will need to show a negative test recent enough to meet the requirements of the airline and the 72-hour window to enter South Africa again.
In South Africa, the labs of Lancet, Pathcare and Ampath say their PCR test results are available within 48 hours of the test sample arriving in the laboratory.
 
 
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 15:33:06 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Sal nog n ruk wag voor ek die grens na Namibie oorsteek

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2020 @ 17:17:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9905
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2020 @ 08:43:45 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 863
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek het so pas van iemand wat na Nossob gaan gehoor dat die grens by Mata Mata NIE oop is nie, ook nie die een by Ariemsvlei nie. NET die Vioolsdrif grens is oop na Namibië.  So indien jy vanaf Nossob wou reis na Namibië sal jy al die pad terug na Upington moet ry en dan daarvandaan na Vioolsdrif.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2020 @ 16:19:52 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5819
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Sal nog n ruk wag voor ek die grens na Namibie oorsteek

Ons wag ook om te hoor of RSA die grendel status gaan lig, maar ek ...frown

Die plan is Desember Swakop toe.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2020 @ 17:41:48 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2213
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

En ons gaan einde Oktober vir n midweek berge toe. Ons wil graag die Sani Pas ry en die hoogste kroeg in Afrika besoek. Dit lyk my nie dit gaan gebeur nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2020 @ 13:33:21 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1876
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ofskoon die laboratoriums sê jou toetsuitslag is binne 48 uur beskikbaar, is daar 'n agterstand weens 'n toeloop. Hulle fokus op toetse van mense wie gehospitaliseer word eerste as prioriteit toetse, die ander val agter in die ry.

Ek was vir hospitalisasie getoets en het my uitslag 56uur later gekry, en dit was prioriteit. 

Ek vermoed mens gaan sukkel om aan al die vereistes te voldoen. Veral die tydsverloop van toetse. Geen vliegtuig gaan vir jou wag as jou toetsuitslag nie betyds beskikbaar is nie...........en gaan jy jou geld vir jou vliegkaartjie terugkry as jou toets slegs ure voor jy vlieg aandui jy is positief?

Internasionale reisvereistes verg baie beter koördinering van vereistes om seker te maak dit is haalbaar.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2020 @ 15:33:15 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3556
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink ook dit is bietjie waaghalsig om nou oorsee te wil gaan.  Baie mense was vir lank, selfs maande, oorsee vasgevang en moes hulle eie verblyf betaal toe die pandemie in Maart inperkings tot gevolg gehad het.  Nou is daar 'n nuwe vlaag en dit is goed moontlik dat sulke dinge weer kan gebeur.  Maar daar sal mense wees wat oorsee gaan al is dit nie noodsaaklik nie, want soos daar gesê word, al wat ons van die geskiedenis leer, is dat ons niks van die geskiedenis leer nie.  Selfs sakemense hoef dink ek, meestal nie oorsee te reis nie.  Ons het mos nou geleer dat vergaderings en konferensies heel suksesvol deur internet  gedoen kan word.  Maar dit gee jou nie reis en verblyfkoste en die geleentheid om oorsee te gaan inkopies doen nie. Enige persoon wat nou gaan en oorsee vasgekeer word, het nie my simpatie nie. 

As jy naby buurstate besoek met jou eie vervoer, klink dit vir my redelik veilig want as daar weer inperkings kom, kan jy hopelik vinnig oor die grens terugkom.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za