Ek verstaan dat Ford blykbaar nog 'n beter opvou-model vervaardig. Hy vou blykbaar heeltemal dubbeld.
Hulle noem dit 'n transformer
Transform a joy ride into a nightmare
Kyk wie het hom bestuur.
Hy sal nooit weer die selfde wees nie
Ek is baie versigtig ,verkies liewer die modelle wat die houe kan vat.
Nee Piet, Jy moet nie die Toyota manne so laat huil nie. Hulle is maar 'n fyngevoelige nasie op sy eie, kyk hoe gooi hulle wal.
Dis darem lekker om te sien hoe verander die tye.
Ek het 'n foto van 'n Ford Ranger gesien met die volgende bewoording op die agter klap….
That's all that I could a FORD
Ek het 'n foto van 'n Ford Ranger gesien met die volgende bewoording op die agter klap….
That's all that I could a FORD
Skerp.
Ek het 'n foto van 'n Ford Ranger gesien met die volgende bewoording op die agter klap….
That's all that I could a FORD
Waar woorde....by my! As ek meer geld gehad het sou ek ook graag een van hierdie opvou modelle wou koop het
Man ek dink julle mis die punt. Daardie Land Cr bakkie is ONTWERP om so te knak, os skarnier. Dis juis om deur klowe en slote soos daardie te ry dat hy GEMAAK is om so te knak. As daar dan weer n baie skerp piramide-hoek is waaroor hy moet ry kan hy dan weer verkeerd-om skarnier. Geen ander voertuig kan dit doen nie.