English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 976
topics: 11 576
replies: 139 218
views: 39 342 826
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

ATKV Natalia

replies: 12
views: 329
04 Sep 2020 @ 12:42:37 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek verkies die bos, maar vroulief se sy wil vir n verandering see toe. Ek is nou al 25 jaar (plus) lid van die ATKV, maar het laas in 2009 by Natalia gekamp. Ek het die draad gelees oor die see uitsig staanplekke, maar dit was lank terug....soek vars inligting.

Ons gaan in die eerste week van Oktober. Sal dit waardeer as iemand wat onlangs daar was kan raad gee. Ek het solank staanplek 127 bespreek, hy is teen die muur en lyk of hy bietjie skuiling teen die wind sal gee....maar dit help veel as daar bosse voor jou is en jy nie die see kan sien nie (vereiste van vroulief).  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2020 @ 07:22:36 am
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 94
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 35 years

Geen bosse by daai staanplekke nie, net die treine wat daar ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2020 @ 06:55:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy see uitsig soek sal ek liewer plekke soos Rocky baai, Scottburgh, Saltrock aanbeveel. Natalia se see uitsig is nie veel om oor huistoe te skryf nie. 127 is teen grensmuur van Karridene, treinspoor loop paar meter voor jou staanplek verby en jy sien net die agterste gedeelte van see oor die bosse oorkant die treinspoor....jy sien nie die strand en golwe oorslaan op strand nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2020 @ 14:13:00 pm
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Geen bosse by daai staanplekke nie, net die treine wat daar ry.

Guarantee the trains are diesel powered.

No doubt the overhead cables have been stolen!!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 07:55:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Om beste see uitsig te he kyk of jy staanplekke 111,114 of 117 kan kry.

114 en 117 is ook so half onder 'n groot boom.

As dit ek was het ek 114 probeer kry.

 

Geniet dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 08:57:10 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dankie, gaan kyk of ek dit kan verander na 114 of 117.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 12:00:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai jy maak my vreeslik lus om weer daar te gaan kamp.

Moenie worry oor die windjie nie dis deel van kamp.  As jy 'n stormnet of strap het behoort alles OK te wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 13:15:17 pm
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 02 Nov 2017
Experience: 11 years

Die 1st foto is vanaf nr 108 en die 2de een van 115.  Die foto vanaf 108, sien jy nommer 114 aan die regterkant, die een met die boom. 

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 07:15:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die 1st foto is vanaf nr 108 en die 2de een van 115.  Die foto vanaf 108, sien jy nommer 114 aan die regterkant, die een met die boom. 

Dis net hy daai.  Wat ekstra lekker is van 114 is daai ekstra spasie vir die parkeer van die sleep voertuig. Presies waar daai Landie staan.  Die ander staanplekke het nie dit nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 09:02:20 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Piet 127 laaste staanplek bo terras teen muur jy sal see hoor maar nie sien tensy gras / riete weg gevat is ons kamp al 25 jaar by Natalia die swembad was toe ons daar was warm gemaak terwyl dit innie somer is dit was nie lekke nie maar steeds n puik oord see uitsig nommers is heelvoor terras 121 122 dan ook 117 114 tussen die bome

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 16:35:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek verkies die bos, maar vroulief se sy wil vir n verandering see toe. Ek is nou al 25 jaar (plus) lid van die ATKV, maar het laas in 2009 by Natalia gekamp. Ek het die draad gelees oor die see uitsig staanplekke, maar dit was lank terug....soek vars inligting.

Ons gaan in die eerste week van Oktober. Sal dit waardeer as iemand wat onlangs daar was kan raad gee. Ek het solank staanplek 127 bespreek, hy is teen die muur en lyk of hy bietjie skuiling teen die wind sal gee....maar dit help veel as daar bosse voor jou is en jy nie die see kan sien nie (vereiste van vroulief).  

 

Ek lees dat jy lid is van ATKV en wil lidmaatskap gebruik, maar jy noem ook dat see uitsig baie belangrik is vir jou vrou. Natalia se "bietjie see uisig in die verte" is nie vergelykbaar met plekke soos Scottburgh, Rocky Bay, Salt Rock, Untu Palms ensovoorts nie. Jou lidmaatskap maak nie dat Natalia goedkoper is as die ander oorde met lekker see uitsig nie. 

Natalia: R 260 deur die week en R 340 oor naweek {Dis vir ATKV lede}

Scottburgh: R 270 per dag - naweek ingesluit

Rocky bay: R 254 - Naweek ingesluit

So as jy oor n naweek ook gaan bly kan jy baie lekkerder uitsig kry vir minder geld

 

Maar net my insig....elkeen het sy eie voorkeure

 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 16:42:05 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dankie vir al die advies.  Wil net byvoeg dat ons baie lanklaas gekamp het by die see (laas in 2009). Wonder net  oor sekuritiet in die kamp en op die strand. Kan onthou dat Natalia se sekuritiet baie goed was.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 17:13:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar is altyd n kamp met sy gunsteling plek, net jammer die een voor jou verniel hom. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za