Wie van julle het al afgekom op die wit leeus in KNP? Hierdie is alles vanoggend Orpen se webcam foto's
Wie van julle het al afgekom op die wit leeus in KNP? Hierdie is alles vanoggend Orpen se webcam foto's
Fotos wou nie laai...ons probeer weer
Dankie vir die deel. Nog nie voorreg gehad om die wit leeus te sien nie.
Nice thanks Geert. We saw the pride at the Orpen final gate but could not see the white cubs, they were a bit scattered and fairly far away...
Yep, ons het hulle een jaar gesien.
Ons was ook al gelukkig genoeg om hulle te sien. Net 'n entjie noord van Satara.
het al op twee geleenthede die voorreg gehad een keer op die (Salitje road) grondpad noord van die Sabie revier, wat parralelle onder sabie - skukuza pad en so jaar en bietjie later by die Sunset dam.
Albei kere was daar 2 Wit maanhaar mannetjies saam
Dit is 'n voorreg om dit te kan sien
O gonna, hulle gaan seker binnekort verwyder of geskiet word!
Regstellende aksie ....... julle weet.
Wonder of hulle BEE-geregisteer is.