I trust you to enjoy the video. My 1st attempt...Please subscribe to my channel, and please share after you've clicked the like button?
Impressive, I never thought it can be done! Also do have a look at the Teardrop get together on the same page too. This very impressive and an eye opener on what can be done with such a very small unit.
Dankie Anslin.....kan ek jou link maar share op die kampeholics facebook page?
Ek het vir die Girl gewys....lol
Ou kampers sal onthou ons het hom die wonder wielietjie genoem.ek gebruik myne na 40 jaar nog steeds en as dit moet doen my tent nog steeds alleen as daar nie hulp is nie
Jammer Anslin, ek het nie die ding klaar gelees nie en het die eie toerusting verloor
By ROADQUE
Seker...jy mag. Dankie.
Dis hom Swannie, hy werk soos n bom as jy alleen is
Dit op rig van die Rally asook die hoof tent is iets wat ek al 'n paar keer self gedoen het. Daarna ry ek gewoonlik om vir Ma te gaan haal want sy moes nog werk.
Die wonder wieletjie maak die werk makliker maar ek is gelukkig dat tot dusvêr met al my karavane gly die tent maklik deur die aliminium gleuf. So ek druk hom net deur.
Good morning my fellow camping crazies.
Due to my previous video being penalised with copyright issues, I decided to remake the video with allowed musical content. Here is is.
Will you please feel free to comment, whichever way you see it. whether you agree with methods or not. No qualms. Please like...or dislike the video.
Also hit the SUBSCRIBE button please? Share it with whoever, on whichever platform you want to? Important though...Please...subscribe?

Dagse Leon.
So ons is, of was in dieselfde bootjie wat ons dames aan betref...hulle werk nog terwyl ons die lekker van kamp op slaan geniet.
Ja nee, my extrusion is ook fine, maar my tent het 'n lasplek op die ryg gedeelte. Andersins trek dit nogal maklik wanneer 2 persone at least.
Ek sit nog maar met my ou Caravette 6.
Sal jy so gaaf wees om my Youtube kanaal te subscribe?
Good morning my fellow camping crazies.
Due to my previous video being penalised with copyright issues, I decided to remake the video with allowed musical content. Here is is.
Will you please feel free to comment, whichever way you see it. whether you agree with methods or not. No qualms. Please like...or dislike the video.
Also hit the SUBSCRIBE button please? Share it with whoever, on whichever platform you want to? Important though...Please...subscribe?
Anslin, Hou daardie Caravette. Dis 'n baie stewiger karavaan as die wat jy vandag kry en dis joune! 'n Nuwe kos 'n hoop geld en jy kampeer nie lekkerder daar in nie. As ek nou 'n standaard karavaan sou moes koop, sou ek eerder na een van daardie tydperk gesoek het as vandag s'n met hulle rubber-aste.

Jislaaik Fred, daai is nou 'n stelling teenaan die waarheid. Jy kon dit nie beter stel nie.
Hierdie Caravette is my 4de wa. Ek het begin met 'n 1966 Jurgens...ken egter nie die model onthou nie. Ek het hom sommer die Mobile genoem, want toe al gebruik die mense in ons gemeenskappe hom, of diesulkes, as mobile shops (soos ons hulle genoem het mos)...maar die wa was netjies, met sy egte hout afwerkings binne.
My 2de wa was ook 'n Jurgens, die '81 model Champion B...wat 'n karavaan...maar die ou was swaar jong. Ek moes 'n Chev Senator aanskaf om hom te sleep...ek onthou een aand toe is ons oppad kamp toe. Ons ry so verby Grabouw, toe se my vriend vir my. "stadig maat, jy't 'n karavaan hier agter"...toe loop ek so 120km/h, wat ek normaalweg nie doen op sleep nie...basies maar weg gevoer geraak met die gesels.
My 3de wa was 'n 'vroeg '80 iewers model, Gypsey 3...die een met die bad/toilet in voorste hoek. Na so 2 jaar, toe kry ons reen, kyk to hol daai water hier langs die extrusion af tot op my skoonma wat bed in tent gehad het...erg hoor. Ek verkoop hom onmiddelik na daai kamp.
Ek hou al my kamp goed, en so 18 maande later, koop ek my die huidige karavaan. Lief vir hom, maar die vrou wil nie he ek moet hom binne bietjie oordoen nie. Maar ja, jy's reg my broer... verkoop verkoop ek hom nie.
Maar uit die klomp uit...ek se vir jou...daai Champion B...as ek net kan bekostig om 'n Ranger 3.2 te het...dan kry ek weer so 'n wa. Seker die sterkste onderstel dink ek wat mens kan kry