3 weke gelede het n kontrakteur die dakke (sement teels) in ons kompleks met n hoedrukspuit skoongemaak en toe al die dakke weer oorgeverf met Duram dakverf. Die dakke lyk nou weer spoggerig. Verlede week het hier so 9mm reen geval. Die water wat nou in ons watertenks ingeloop het is vol skuim en het nogal n benoude reuk. Ek gebruik my tenkwater vir my tuin maar dit sal interresant wees om te weet wat die skuim veroorsaak en of dit enige nadelige effek sal he. Is daar iets wat ons in die tenks kan gooi om die probleem op te klaar?
Piet, I finished painting my house roof (also tiles) just before our rainy season last year. I used Promac paint which I bought from the Dulux shop and after the first rain I also had foam at the downpipe outlets but what causes the foam I don't know as well. It did not have any effect on the paint as it was already dry for some time.
We are in process to have the roofs painted in our complex. Keeping an eye on this topic to see if some info comes forward about the foam and its effect on the plants.
Ook besig om my huis se dak te verf, sal bietjie oplet.
Tog is dit nie by die mure nie wat ook oor geverf is, het n deel skoon gespuit wat ek vuil gemaak het.
Dis nie net dakverf wat skuim maak nie, muurverf ook (pva).
Obviously the chemical concentration in the paint that triggers the foam. i guess it will disappear with time.
It will stop after about 2 rainy days.
Happens every time I paint a roof.
It is not toxic to plants.
Die dak gisteraand skoon gespuit, niks skuim nie net baie moder water van al die stof.
Voorkant vanoggend begin, lyk nou weer mooi. Sal seker môre middag laat klaar wees.
3 weke gelede het n kontrakteur die dakke (sement teels) in ons kompleks met n hoedrukspuit skoongemaak en toe al die dakke weer oorgeverf met Duram dakverf. Die dakke lyk nou weer spoggerig. Verlede week het hier so 9mm reen geval. Die water wat nou in ons watertenks ingeloop het is vol skuim en het nogal n benoude reuk. Ek gebruik my tenkwater vir my tuin maar dit sal interresant wees om te weet wat die skuim veroorsaak en of dit enige nadelige effek sal he. Is daar iets wat ons in die tenks kan gooi om die probleem op te klaar?
Het so rukkie terug die dak klaar geverf, ons het vandag so stort reën gehad, en ja daar is die skuim.
Dit ruik na so tussen suur en plascon.
Ek gaan vir Geert vra om die foto hier te sit.
Het so rukkie terug die dak klaar geverf, ons het vandag so stort reën gehad, en ja daar is die skuim.
Dit ruik na so tussen suur en plascon.
Ek gaan vir Geert vra om die foto hier te sit.
Na my vorige vraag hieroor het ek die geut uit my tenks verwyder. Sedertdien het ons 2 lekker reenbuie gehad terwyl ek my tenk leeg en skoongemaak het. Met die laaste bui reen eergister het die water skoon van die dak afgekom en die "vrot" reuk ook weg. Ek het gister my geute teruggesit en hoop nou op die "groot" reen om die tenks weer vol te maak. Terloops ek het daardie skuimwater met slegte reuk in my tuin uitgepomp met geen nadelige gevolge nie.
So nou weet ons......lesse geleer.
Dankie Geert.