English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 688
topics: 11 568
replies: 139 143
views: 39 339 562
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

R9 refund on empty 2l Coke bottle?

replies: 28
views: 442
23 Jul 2020 @ 10:28:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wil dit nog sien.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 10:29:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 10:38:02 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wil dit nog sien.....

Wat kos n 2lt dan?

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 15:17:51 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Volgens hulle oorspronklike advertensie sal 2 liter R12,00 kos ...... dus R3 vir die inhoud, R9,00 vir die bottel. Dink Coca-Cola het geskrik toe dit aan die lig gekom het dat hulle die grootste verbruiker van weggooibare plastiek is 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 17:20:43 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 485
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Has anybody seen the green cap, and green strip that states "Returnable"?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 17:43:19 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Volgens die Maroela artikel, sal 'n 2L bottel R20 kos met 'n R9 deposito.  Die inhoud sal dus R11 kos (nie R3 nie)

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 19:40:25 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Wow !!! Thanks  Fred,  I was almost ready to switch back to Coke, we are paying R10.99 for   2L Kingsley which is slightly less fizzy than Coke and goes well with Klippies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 23:03:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek koop basies nooit meer Coke nie.....as ek koop, is dit die 1 liter Original. Ek hou nie van die "Less sugar" smaak van die 2 liter nie. Huidiglik is ek n PEPSI aanhanger. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 07:46:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Volgens hulle oorspronklike advertensie sal 2 liter R12,00 kos ...... dus R3 vir die inhoud, R9,00 vir die bottel. Dink Coca-Cola het geskrik toe dit aan die lig gekom het dat hulle die grootste verbruiker van weggooibare plastiek is 

Volgens die Maroela artikel, sal 'n 2L bottel R20 kos met 'n R9 deposito.  Die inhoud sal dus R11 kos (nie R3 nie)

Wie is nou reg?

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 09:14:06 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Jin, as jy hoop om twee liter Coke vir R3 te kry, gaan jy ernstig teleurgesteld word.  Besluit maar self wie is reg.  As jy nog twyfel, gaan kyk na Coke te eie bekendstelling.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 10:20:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jin, as jy hoop om twee liter Coke vir R3 te kry, gaan jy ernstig teleurgesteld word.  Besluit maar self wie is reg.  As jy nog twyfel, gaan kyk na Coke te eie bekendstelling.

Gedag ek gaan begin brandewyn en coke drink.

Sal maar Hou by whiskey...

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 11:01:59 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

nee wat, ons koop al lankal nie meer Coke. Ons het lankal oorgeslaan Kingsley toe teen R48 vir ses 2L. 

 

Wat my gevang het met Coke is toe hulle met hulle skelm streke begin het om `n 500ML `n 440ML te maak en  dan te verkondig dat dit oor suiker gaan terwyl die diet se prys deselfde bly. Dan praat mens nie eers van die 1,5L bottel nie. Het `n vriend gehad wat by Coke gewerk het en dit was skokkend om te hoor wat `n 2L kos om te maak en wat die eind prys was.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 11:08:22 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 548
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek dink ook Coke se mark het begin verdwyn agv mal pryse.   By kafee's is daar deesdae slegs een yskas vir Coke en die res is vir Kingsley, Twizza en ander make wat 50% goedkoper is.

Ons gebruik baie gas koeldrank en ons spaar twee sakke vol geld vandat ons Coke produkte vermy.   Ek het al aangepas met Twizza en brandewyn maar verkies deesdae eerder ook 'n whiskey.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 11:11:11 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Dit laat my wonder oor Cadbury`s  se chocolates. Onthou, hulle het gespog oor die 1 en `n half glasse melk in `n 200g chocolate. Dit is nou al 150g en die prentjie op die chocolate is nog steeds 1 en `n half glas. Wonder hoe groot hulle glasse is? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 11:33:38 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Hulle noem dit die dun punt van die wig. Ek twyfel egter of Coke sal verdwyn.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 11:37:03 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 548
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Dit laat my wonder oor Cadbury`s  se chocolates. Onthou, hulle het gespog oor die 1 en `n half glasse melk in `n 200g chocolate. Dit is nou al 150g en die prentjie op die chocolate is nog steeds 1 en `n half glas. Wonder hoe groot hulle glasse is? 

Jy is 100% in die kol.   Eers moet ons hoor Coke kos so baie want dis die baie suiker wat dit so duur maak.

Nou kos Coke nog duurder want daar is min of amper geen suiker in nie.  

Dis vir my nogal 'n uitskieter dat maatskappye soos Coke en Cadbury dink sy gebruikers is dom en kan nie lank terug onthou nie.  Dis amper soos Toyota se ou leuse "Alles loop reg, altyd reg Toyota" totdat jy self een koop en agterkom hulle het maar dieselfde probleme as ander vervaardigers.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 12:21:48 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Onthou julle nog die tyd van die landbou beheerrade?  As daar 'n tekort aan sê maar botter was, het die pryse gestyg want die beheerraad moes meer botter invoer en dit kos geld.   Dit kon dalk die waarheid wees, maar dit is ook 'n feit dat ander lande hulle surplusse op sommige groot lande stort teen baie lae pryse, onder andere tans hoendervleis. Die jaar daarna is daar 'n oorskot botter en die pryse styg want ons is vertel die oorskot moet uitgevoer word en dis teen 'n verlies.  En die liggaame en maatskappye is reg as hulle dink ons is dom.  Ons sien die dinge gebeur, mor 'n bietjie maar dan raak ons ook maar stil en betaal maar.  Ek weet nie wat anders kan ons doen nie, maar ek dink die mense doen 'n studie oor hoeveel hulle mee kan wegkom en handel dan daarvolgens.

Dalk is die betogings en opstandigheid van sommige van ons landgenote juis omdat hulle sien hulle, soos ook ons almal, word aan die neus gelei en dat hulle daarteen in opstand kom.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 15:52:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy is 100% in die kol.   Eers moet ons hoor Coke kos so baie want dis die baie suiker wat dit so duur maak.

Nou kos Coke nog duurder want daar is min of amper geen suiker in nie.  

Dis vir my nogal 'n uitskieter dat maatskappye soos Coke en Cadbury dink sy gebruikers is dom en kan nie lank terug onthou nie.  Dis amper soos Toyota se ou leuse "Alles loop reg, altyd reg Toyota" totdat jy self een koop en agterkom hulle het maar dieselfde probleme as ander vervaardigers.

Toe suiker wet intree, het 2l Coke van R16 na R22 opgeskiet. Intussen het Coke hul suiker inhoud seker verlaag met 30%.....maar gewone verkoops prys het nooit gesak onder R22 nie.

Laas week was gewone Pepsi R20 vir 2x 2liter by checkers. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 10:28:05 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Toe suiker wet intree, het 2l Coke van R16 na R22 opgeskiet. Intussen het Coke hul suiker inhoud seker verlaag met 30%.....maar gewone verkoops prys het nooit gesak onder R22 nie.

Laas week was gewone Pepsi R20 vir 2x 2liter by checkers. 

Laat my dink aan many moons back.

Ons was in Namibia. Ten tye was `n 500ML Coke hier R4.50 (Dit was as mens so bietjie soek)

In Namibia was Coke bietjie skaarser en Pepsi meer verkrygbaar. Die duurste wat ons toe betaal het was R2,70 vir `n Pepsi. Wat net so interresant was is dat waar mens wel Coke gekry het dit dieselfde prys as Pepsi was. (die meer algemene prys was R2.50)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 10:39:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gister die bottels gesien in winkel. Prys is R 17.50...maar as jy nie leë bottel inbring nie, moet jy daai R9 deposito betaal, so dan is dit R26 50. Ek dink R17.50 vir suiker vrye Coke is buitendien te veel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 13:37:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gister die bottels gesien in winkel. Prys is R 17.50...maar as jy nie leë bottel inbring nie, moet jy daai R9 deposito betaal, so dan is dit R26 50. Ek dink R17.50 vir suiker vrye Coke is buitendien te veel

Dankie Geert.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 20:38:39 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Miskien moet jul onthou oorspronklik was coke n mengsel wat n apteker per ongeluk aanmekaargeslaan het so dalk is die doel om dit stadig en min op n slag in te neem as jy die prys in ag neem !     Vir party mense is original coke soos sigarette - kan nie daarsonder nie !    Gelukkig het ek nie di probleem nie.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 21:36:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien moet jul onthou oorspronklik was coke n mengsel wat n apteker per ongeluk aanmekaargeslaan het so dalk is die doel om dit stadig en min op n slag in te neem as jy die prys in ag neem !     Vir party mense is original coke soos sigarette - kan nie daarsonder nie !    Gelukkig het ek nie di probleem nie.   

Ek het daai "probleem"....kan nie "less sugar" Coke se smaak gewoond raak nie....veral nie saam met n brandewyn nie....drink nou PEPSI original. Ek drink soms sommer vroeg oggend al n glas koue PEPSI....ook in die winter. Ek is weer nie n koffie drinker nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 21:56:32 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Gun elke diertjie sy plesiertjie !   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 06:51:11 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 989
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Gister die bottels gesien in winkel. Prys is R 17.50...maar as jy nie leë bottel inbring nie, moet jy daai R9 deposito betaal, so dan is dit R26 50. Ek dink R17.50 vir suiker vrye Coke is buitendien te veel

Dit wys jou maar net hoe hulle die mense vang met bemarking. Jy kry R9 af maar as jy nie 'n lee bottel inbring, kos dit jou R26,50.

Hou maar verby ....

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 08:54:46 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

'Vang" hulle ons regtig?  As die inhoud van 'n twee liter Coke dus R17.50 kos, hoe vergelyk dit met Coke in die weggooibottel?   Ek het vinnig gaan kyk en PNP verkoop die gewone 2L bottels vir R22.49, dus betaal ons inderdaad minder vir die inhoud van die nuwe bottels.  Dis mos 'n bargain- waarom kla ons? Ek het al hier in ons stad in die industrieële gebied by die rommelaankopers gesien hoeveel koeldrankbottels daar in letterlik berge opgestapel lê gereed vir versending na die verwerkingaanlegte.  As ons baie hiervan kan verminder, spaar ons mos ten minste baie energie.  'n Groot hoeveelheid van die ou bottels word nie herwin nie en besoedel die omgewing amper permanent.  As die bottels 'n prys op het, sal dit waarskynlik nie gebeur nie en dan wen die omgewing.  Ons koop nie veel Coke nie (het dit nie nodig vir mixes nie) maar is selfs bereid om 'n klein premie te betaal as dit moet, ter wille van die ongewing.

Ek kry die indruk sommige mense kla sommer uit gewoonte oor elke vernuwing selfs voordat hulle werklik die voor- of nadele daarvan oorweeg het.  Dink ook maar aan die tendens van kleiner, suiniger en kragtiger voertuigmasjiene.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 09:35:17 am
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 40 years

Nou vertel my n bietjie....

Coke vra nou R9 vir n plastied bottel, maar wil nie R5 se glas bottel hergebruik nie, hoekkom?

Weet julle hoeveel wierd goed gaan deur plastiek binne-in die bottel in?

En hoe gaan hulle daai plastied bottel steriliseer?

Hoekkom is almal so gekant teen glas?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 09:56:31 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Daar was so 'n paar dae gelede 'n gesprek op RSG oor die nuwe plastiekbottels.  Die deskundige het gesê die nuwe bottels kan tot 15 maal hergebruik word.  Ek weet nie hoe hulle dit kontroleer nie en of daar maar net gekyk word na die kwaliteit van die teruggegewe bottels nie.  Die man het gesê glasbottels is 'n probleem omdat dit swaar is en maklik breek. Die glasbottels verweer ook aan die buitekant vinnig wat dit ongeskik maak vir hergebruik omdat kopers nie sulke bottels sal aanvaar nie.  Hulle kan nie in bondels verpak word vir terugvoer na dien fabriek nie en sou in kratte vervoer moes word wat die herwinningskoste aansienlik sou opstoot.  In die verlede was daar nie plastiekbottels nie en to is glasbottels wel gebruik maar die koste daarvan sal waarskynlik nou te hoog wees in vergelyking met plastiek.  Hy het gesê dat 'n 2 Liter glasbottel van sulke dik glas gemaak sou moes word dat die probleem vererger sou word en die 2L verpakking is blykbaar die populêrste. 

Ek het geen idee hoe teruggewe bottels skoongemaak word nie, maar ek hoop maar dit word effektief gedoen.  Glasbottels sal seker ook maar vir r die berging van snaakse goed gebruik word

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 15:17:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het hulle nog nie hier in die SPAR gesien nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za