English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 771
Total Views: 83 246 843
topics: 11 573
replies: 139 202
views: 39 341 735
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Cyril sê stop drank verkope

replies: 43
views: 609
13 Jul 2020 @ 10:05:35 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ja daar vang hy weer die nasie ...  So niemand kan nou gou gaan vooraad koop nie.

So die smokkelhandel in drank kry hupstoot vanaf die regering.

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 13:45:02 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja en hy het nie eers laaste rondte gesê nie........swak baarman.

Shibins maak weer goed geld, saam die sigarette.

Ek het n bottel brandewyn 3 jaar vir R400. 

Rekord prys was R900.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 13:54:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Darem opgestock die dag toe hulle oopgemaak het......sal seker weer pelle krytongue-out

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 14:43:53 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3483
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het ses biere en ses ciders gekoop net voor die inperking in Maart begin het, die bier vir my en die cider vir my vrou.  Daar is nog een botteltjie bier in die yskas ook.  Ons het darem ook in die inperkingstyd seker drie bottels wyn gedrink. Hoewel ons brandewyn en whisky in die kas het, drink ons dit nie juis nie.  Ek verstaan dus gladnie die krisis om die beskikbaarheid van drank nie, maar dis maar ek en my vrou- altyd dwars né.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 15:23:38 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Nee Fred nie dwars nie, alle mense verskil van smaak en voorkeure so het jy dalk ietsie wat jy oor die berge voor sal stap

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 15:28:23 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3483
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek kan nie juis aan iets dink nie........beslis nie drank of rookgoed nie!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 15:28:57 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 416
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

damn you Cyril now I have to go criminal again!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 15:30:14 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 870
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Ja en hy het nie eers laaste rondte gesê nie........swak baarman.

Shibins maak weer goed geld, saam die sigarette.

Ek het n bottel brandewyn 3 jaar vir R400. 

Rekord prys was R900.

 

 

JSE aandelle Prys gisteraad @ 19:00  prys R150  vanoggend R450  Eish

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 15:36:27 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek kan nie juis aan iets dink nie........beslis nie drank of rookgoed nie!

Biltong, definitief biltong.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 15:37:26 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ja daar vang hy weer die nasie ...  So niemand kan nou gou gaan vooraad koop nie.

So die smokkelhandel in drank kry hupstoot vanaf die regering.

 

Is lus en gaan koop die hele mark se pynappels op (natuurlike vir smous)

 

Daar gaan die pynappel prys al weer hoër as olie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 15:38:56 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

And bookings for leisure camping has also been stopped. Confirmed that our Skipper weekend of 17th at Bazeley (Mac Nicols) has been cancelled. Really peeved off.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 16:10:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 16:21:33 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Gelukkig het ek so twee weke terug omtrent drie maande se voorraad gekoop. Net so ‘n gevoel gehad...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 17:35:33 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Ken iemand nie 'n grensboer wat 'n gaatjie in tannie De Lille se grensdraad met Zimbabwe kan maak nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 17:46:50 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Vir my gaan dit oor hoeveel wynplase kan voortbestaan. Weet persoonlik van twee plase wat sê hulle gaan dit nie maak nie.  Nog meer mense sonder werk wat maniere sal moet vind om te oorlewe. 

Die rede wat aangegee is, is seker goed maar weet nie of ander opsies oorweeg is nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 18:52:09 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Darem opgestock die dag toe hulle oopgemaak het......sal seker weer pelle krytongue-out

Ek is n' ou Pel ne'?

Ek het so n' paar bottles Whiskey gekgoop voor dit aan gekonmig was. So my Pell'e word meer ::)))

Pyn appels is tas R9.99...? Bring n' pyn appel of twee na die die braai toe! Oros is nie so van toepassing nie?

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 00:23:20 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 06:20:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As ek die mense se komentaar op forums, Facebook, SMS'E en Whatsups bekyk dan het ons land se mense 'n groot probleem met drank.

Ai die taal gebruik teenoor die regering toe die alkohol verkope weer gestaak is.  Eish die mense het werklik 'n probleem siende dat hulle so aangaan.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 06:52:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink die mense is oor die algemeen al moeg vir regulasies wat nie sin maak nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 08:07:46 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek reken nie dat ek 'n "probleem" het met drank nie. Maar dat ek behoorlik opge-"stock" het, is nie altemit nie. Ek het dit sien kom dat drankverkope weer verbied gaan word toe ek sien hoedat daar bakkievragte drank deur sommiges aangekoop word. Pleks dat daar ander beperkinge oor aankope ingestel was ten einde suipery te voorkom. En ek verkwalik ook drankwinkel-eienaars wat aan hierdie grootskaalse "suip-verkope" deelgeneem het.

Ekself het 90 bottels elk witwyn en rooiwyn in voorraad. 36 bottels hardehout (whisky, brandewyn en jenewer). 54 bottels cider en 30 biere. Ek is dus ge-"gear" vir 'n paar maande.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 08:39:21 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 427
Joined: 28 Feb 2018

Chris, buddy........hehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 09:09:02 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3483
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Paar maande Chris?  Ek twyfel of ek in my hele leeftheid van 70 jaar al soveel gedrink het. Ek dink Leon het 'n punt beet.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 09:38:41 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Chris waar bly jy?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 10:53:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek reken nie dat ek 'n "probleem" het met drank nie. Maar dat ek behoorlik opge-"stock" het, is nie altemit nie. Ek het dit sien kom dat drankverkope weer verbied gaan word toe ek sien hoedat daar bakkievragte drank deur sommiges aangekoop word. Pleks dat daar ander beperkinge oor aankope ingestel was ten einde suipery te voorkom. En ek verkwalik ook drankwinkel-eienaars wat aan hierdie grootskaalse "suip-verkope" deelgeneem het.

Ekself het 90 bottels elk witwyn en rooiwyn in voorraad. 36 bottels hardehout (whisky, brandewyn en jenewer). 54 bottels cider en 30 biere. Ek is dus ge-"gear" vir 'n paar maande.

Stem saam....jy het nie probleem met drank nie....jy het genoeg...die ouens wat nie voorsiening gemaak het nie en wil keel natmaak het n probleem.... wink

Ek geniet ook maar my Olaf Bergh tydens naweek braais

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 14:23:04 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Chris waar bly jy?

Hieronder in Kleinmond. Hier waar die wyn ekstra-lekker smaak.

As gebore en getoë Bolander het ek gegroot met wyn. Ek het só 'n liefde vir hierdie nektar van die gode ontwikkel, dat ek destyds besluit het ek wil ook 'n aandeel in die maak daarvan hê. Ek het toe Wyn- & Wingerdbou gaan swot met die idee om wynmaker te word. Maar tydens my studies het ek 'n groter liefde vir die verbouings-aspek geword en besluit om eerder sodoende my bydrae tot die maak van gehalte wyne te lewer. Verskeie van my studente-maats het groot name in die wynbedryf geword as wynmakers. Ek het verkies om eerder, net soos met drama-studente wat eerder regie doen, agter die gordyne te werk.

Dus - ek het uiteindelik nooit 'n wynmaker geword nie, maar eerder 'n groter-wordende liefde vir hierdie Bolandse produk gekweek. Ek is geen wynkenner nie, maar ek waardeer 'n goeie gehalte wyn. Ek het my bepaalde voorkeure (lees:rooiwyn) en my beter helfte verkies weer 'n goeie witwyn. Ek is ook by geleentheid lief vir 'n Skotse drankie - en as dit warm is waardeer ek 'n Germaanse bruisdrankie. My vrou hou weer van 'n G&T of 'n Hunters Dry as dit warm is.

Behalwe vir 'n keer of twee wat ek meer as my kwota ingeneem het toe ek nog studeer het, is 'n glasie of twee (maksimum) ons daaglikse, of liewer aandelikse, limiet. Ons put groot genot daaruit om so oor die see te sit en tuur met 'n lekker gesellige drankie (elke dag van die week - dis hoe ek gegroot het) en mekaar se geselskap te geniet. Soms stap ons af tot onder op die rotse, met 'n wyntjie en 'n peuselhappie in 'n mandjie.

Andere mag anders daaroor dink, maar as 66-jariges put ons veel behae daaruit. En ek wou maar net seker maak dat Oom Cyril my nie daardie genot ontneem nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 15:52:44 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

SOUTH AFRICA

You think you're in LOCKDOWN,

you're all in REHAB!

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 16:01:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Chris. 

As jy Kan Dan Kan jy..... Ek stem.

Ek het ook darm so ietsie in die kas wat my lank sal hou.

Darm hoef ons nie die keer pynappel te soek nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 16:46:49 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Chris met jou stock en drink behoeftes gaan jy jaare kan uit hou.

For sure REHAB no smoke & no drink!

Ek kry die wyn boere die meeste jammer. Dan die retail winkels wat nie gewaarsku was nie en dus sit met stock wat nou gaan staan vir hoe lank?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 17:48:11 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Die "landlord" van my seun se besigheidsgebou besit ook 'n drankwinkel - 'n kleinerige plattelandse drankwinkel. Met die vorige verbod op drankverkope het hy met meer as R7 miljoen se voorraad "gestrand" gesit. Hy het darem twee dae gehad om van sommige voorraad ontslae te raak - en steeds daarna met die R7 miljoen se voorraad ophande gesit. Hierdie keer het hy geen geleentheid om voorraad van die hand te sit nie omdat hulle Sondagaand in kennis gestel is dat hulle nie Maandagoggend kan oopmaak nie. Ek wonder met watter bedrag dooie kapitaal sit hy nou - en skuldeisers moet betaal word. Dis "bad".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 17:49:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sover ek weet is die uitvoere van wyn oop. Ek weet nie watter % van die mark dit neem nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 19:11:31 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Ek is verbaas oor die verbod op drank en sigarette in SA lyk my daar is verskuilde agendas, en dan Hier in Engeland moet ek amper sê dat drank ‘n “top verkoper” was, kan nie nou die bedrag onthou nie maar dis baie geld wat bestee is aan drank gedurende lockdown.   Ek stem saam met Chris dat ‘n glasie rooiwyn saans heerlik is alhoewel ek Gin en limonade hier ontdek het.  Die verskillende soorte Gin wat beskikbaar is ongelooflik. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 20:11:19 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek verstaan hul verbod op drank. Die regering het nou net bewys 110 dae van lockdown was n klug. Sogenaamd om healthcare services en hospitale gereed te kry vir die piek van die virus.

Hulle lig die "ban" op drank en toe besef hulle hul mislukking. Hospitale is NIE GEREED NIE!

40 jaar terug was dit bykans elke meisie se droom om n verpleegster te word. Vandag wil niemand naby n staats hospitaal gesien word nie.

Ek het nie n mediese fonds nie. As ek die virus kry, gaan my kans op oorlewing 110% beter wees by my eie huis.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 07:53:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As ALKOHOL buite die liggaam die virus kan keer, dan kan ALKOHOL seker die virus binne die liggaam ook keer.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 08:56:51 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

SOUTH AFRICA

You think you're in LOCKDOWN,

you're all in REHAB!

Ek stem nie saam n ie.

Ek is nie verslaaf aan enige gewoontevormende ding nie.

Die mag van die gewoonte maak egter dat ek byvoorbeeld nie in die oggend aan die gang wil kom sonder ‘n koppie koffie en ‘n stortbad nie. 
Net so is daar vele ander aspekte van menswees wat by my ‘n gewoonte geword het, insluitend ‘n glasie rooiwyn met aandete. Een maand van die jaar gaan ek daar sonder, net omdat ek kan, maar dit beteken nie ek wil die ander elf nie.

Daar is ‘n sekere segment in elke nasie wat hulleself nie kan bedwing nie. In ander lande word daardie mense vasgevat deur die gereg. In ons land word die nasie gestraf as gevolg van die politieke onwilligheid van ‘n regering wat bang is om stemme te verloor.

Neem die taxis as voorbeeld. Waarom word taxi sterftes nie aan die groot klok gehang nie? En nou word oorlaaide taxis die grootste infeksie bronne in die land gemaak.

Dit slaan my dronk. (So van drank gepraatsealed. )

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 09:46:06 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Van die drankverbod gepraat - die korporaal mentaliteit van die besluitnemers dit laat my aan my weermag dae dink. 

Twee ouens maak droog, en die hele peleton word gestraf.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 10:42:05 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Van die drankverbod gepraat - die korporaal mentaliteit van die besluitnemers dit laat my aan my weermag dae dink. 

Twee ouens maak droog, en die hele peleton word gestraf.

Ek kon dit nie beter stel nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 10:50:23 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3483
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Behalwe dat in hierdie geval, 'n baie groot deel van die bevolking droog maak. En onthou, die werklik onskuldige ouens voel nie die straf nie want die verbod op drankverkope raak hulle nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 10:54:21 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Van die drankverbod gepraat - die korporaal mentaliteit van die besluitnemers dit laat my aan my weermag dae dink. 

Twee ouens maak droog, en die hele peleton word gestraf.

Darm snaaks dat die verlede nog in jou leef.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 11:05:38 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Darm snaaks dat die verlede nog in jou leef.

 

 

Miskien is dit maar net 'n kwessie dat my lang termyn geheue my nog net nie verlaat het nie.  sealed

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 11:46:07 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Van die drankverbod gepraat - die korporaal mentaliteit van die besluitnemers dit laat my aan my weermag dae dink. 

Twee ouens maak droog, en die hele peleton word gestraf.

Ja Pieter, maar geduurende die oorlog as jy net drie bedens het en twee troepe maak droog en beland in beddens dan moet jy die hele peleton probeer stop om nog n' droogmaaker te vermy. Of sien ek dit verkeerd!

Dit is so dat n' klein minderheid baia keere die vooregde van almal laat opskort. Baia onbedags en selfsugtig van hulle!!! Net soos jou voorbeeld van die peleton straf en dan hooplik sal die hele peleton hulle verontagsaam en verwerp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 12:50:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Miskien is dit maar net 'n kwessie dat my lang termyn geheue my nog net nie verlaat het nie.  sealed

Jip, party sin ook nie, hulle gee die skuld ook nog vir Jan van Riebeeck.

"Living in the Past".  There's no further in It".

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2020 @ 13:48:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2020 @ 15:22:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Darm is ek gesort 🥃 vir so paar mande.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2020 @ 08:55:45 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Jip, party sin ook nie, hulle gee die skuld ook nog vir Jan van Riebeeck.

"Living in the Past".  There's no further in It".

 

 

Daar word beweer dat daar twee soorte foute is. Die een,wat jy net een keer maak, kan as ervaring beskryf word, en die ander, wat oor en oor gemaak word, kan as domastrante foute beskryf word.

Nadat ek gehoor het hoeveel daar geleen moet word in verhouding met hoeveel sondebelasting ingeboet is het ek besluit ons kabinet se foute resorteer onder laasgenoemde nadat die drankverbod heringestel is.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za