English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 101
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 860
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Cadac safire gas heater

replies: 41
views: 424
29 Jun 2020 @ 08:47:59 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Goeie more  Gebruik iemand die Cadac gas heater kop En is dit die moeite werd

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 09:05:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het net voor lockdown een gekoop. Ons het hom 1x gebruik toe ons buite gesit het en my vrou koud gekry het.....sy het hom baie geniet.  So ek sal sê ja, vir ons die moeite werd

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 09:10:56 am

Daar is hy aan....mens kan sommer sien hy werk lekker

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 09:38:40 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Daar is hy aan....mens kan sommer sien hy werk lekker

Ek het ook een van hulle, maar het nog nooit gemeet hoe "swaar" die gas gebruik daarmee. Weet jy dalk Geert?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 09:45:29 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Sal ook graag wil weet van gas gebruik el hoor hy is nogal swaar op gas 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 09:54:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het ook een van hulle, maar het nog nooit gemeet hoe "swaar" die gas gebruik daarmee. Weet jy dalk Geert?

Ek gaan lieg as ek moet sê. Heel moontlik duur op gas. Ek kyk so na die storie....ek betaal liewer n paar rand aan gas en kuier lekker warm as wat ek bibber en onplesierig buite moet kuier.....daai paar rand maak dit dan vir my die geld werd.

Ek sal hom n keer weeg voor ek hom gebruik, en dan weer weeg na n uur of 2 se gebruik.....sal interesant wees om te weet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 10:45:22 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ons het ook een, maar hy is nou in onbruik. Die ding maak 'n standaard klein Cadac gasbotteltjie leeg in een aand, en dan is dit nogal 'n vroeg inkruip aand ook, want die gas is gedaan! 

Die ander probleem met die ding is dat hitte, anders as met 'n vuurtjie, net in die rigting waarna dit wys uitgestraal word, dus maar 'n selfsugtige of ongesellige kuier "vuurtjie". Ek sou sê nie geskik vir buite gebruik nie, en nog minder vir binne in 'n toe karavaan waar hy die suurstof vinnig gaan opvreet.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 11:57:04 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek het ook nou die dag in lockdown een gaan koop by Outdoor Warehouse, maar ek is nie tevrede met die ding nie want hy sukkel om aan te steek en sy vlam is maar flou.

Dink toe iets is fout met die produk en gaan ruil hom om, selfde storie en daar is n gas reuk in die vertrek.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 12:15:49 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek het jare terug een gekoop en dit net een keer gebruik. Nie net wat hy, na my mening swaar op gas nie, maar ek hou nie van 'n ding wat so ongelooflik warm word nie. Dit was vir my net te gevaarlik vir mens en dier wat aan hom raak. Sy hitteverspreiding is swak deurdat dit op een punt gesentreer is. Die klein waaiertjie wat roteer is vir my meer veilig en prakties.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2020 @ 17:17:49 pm
AltydKampTyd
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 16 Oct 2016
Experience: 28 years

Ons het so ene laas jaar Augustus vir ‘n 8 dag trip in die Kgalagadi gebruik en daar was nog ‘n bietjie gas oor in bottel. Het hom vir so 2,5 ure per dag gebruik.

Was ‘n wenner πŸ’ͺ

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:28:41 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Ek het ook nou die dag in lockdown een gaan koop by Outdoor Warehouse, maar ek is nie tevrede met die ding nie want hy sukkel om aan te steek en sy vlam is maar flou.

Dink toe iets is fout met die produk en gaan ruil hom om, selfde storie en daar is n gas reuk in die vertrek.

That sounds like a blocked jet as some of the gas is escaping through the air inlet hence the smell.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:38:13 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

That sounds like a blocked jet as some of the gas is escaping through the air inlet hence the smell.

Two products in a row, dont think so.

Do you think the nr 3 Cadac bottle does not have enough pressure or can there be something wrong with the bottle?

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:47:26 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

I doubt it's the bottle. I mentioned on another thread that I've recently retired my 1963 model 3lb cylinder and we had used the heater with it in the past.

The LPG filling set-ups are all similar so the pressures will be the same.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 07:52:18 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Let me ask another question, what is the symptoms of a bottle that is nearly empty?

Just for information, the bottle is rather new.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:03:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Let me ask another question, what is the symptoms of a bottle that is nearly empty?

Just for information, the bottle is rather new.

My bottel het ook so gemaak......weet nie of drukking verminder soos hy leeg word nie. Toe bottel propvol was,  het heater met 1ste slag gestart en baie hitte gegee. Met die 2de gebruik was bottel heelwat meer leeg en het gesukkel om te start {eers na die 6de keer} en die hitte was ook heelwat minder. 

Verminder druk soos bottel leeg raak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:11:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het ook een van hulle, maar het nog nooit gemeet hoe "swaar" die gas gebruik daarmee. Weet jy dalk Geert?

Dit staan agter op heater.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:20:31 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dit staan agter op heater.....

Geert, that is the million doller question.

Is the bottle suppose to loose pressure when the gas is low??

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:28:26 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Yes it does loose pressure when the gas gets low.

Weigh the cylinder and check on the bottom ring for the Tare and gross weight.

I thing 3lb is about 1.3kg.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:31:40 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Thank you Steamer.

Now I know where to start looking for the problem.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 08:45:38 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

The temperature of the liquid also has an effect. Low temperatures result in a slow rate of evaporation to gas form. Also a high demand results in a further cooling effect. Have you felt how cold the gas bottle gets when there is a high demand.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 12:11:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Soos mini patio heater

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 15:53:52 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Ek het ook een van die ronde cop Cadac modelle.

Bietjie dors op gas, maar is ook al die ander gas verwarmers.

Hy raas ook maar n bietji, maar mense raak dit gewoont (dalk was dit net myne)

Mense kry daai reuk van gas in 'n toe vertrek. Gewoonlik is dit nie n lek nie, net die reuk van verbrande gas. Ryk soos die "Forklifts" wat in fabrieke op gas loop se uitlaat gas.

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 16:38:20 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Die aanwysings op die apparaat sê baie duidelik dit is slegs vir buitelug gebruik. Binneshuise gebruik kan lei tot wat die ander dag met die paartjie in die stort gebeur het!

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 17:10:37 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Ek gebruik myne om die karavaan binne vinnig warm te kry voordat ons gaan inkruip en dan weer as ons wakker word en eerste koffie en beskuit in die bed geniet.  Dit is natuurlik net in die winter baie koue kampplekke.  Kan in die somer nie wag om in die oggend buite te sit en beskuit en koffie geniet nie.  Gebruik hom nou in my studeerkamer met lock down waar ek van die huis af moet werk.  Is selfs op sy kleinste te warm en moet maar aanhoudend aan en af sit. My gas hou nogal lank.

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 17:24:46 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Het ons s'n gekoop vir die karavaan buite onder die seil of tent. Werk redelik goed maar die hitteverspreiding is wel gekonsentreer. Jy moet - onder die tent - maar redelik "in lyn" sit om hitte te kry. 

Maar, toe kom die dingetjie in die huis in en wat 'n plesier - in 'n kamer of sitkamer soos in ons geval, heel aanvaarbaar. Ek het ook nie werklik sy gas-verbruik getoets nie, maar met 'n 6 kg bottel gekoppel werk dit heel aanvaarbaar. Dink beslis dit is die moeite werd, maar ek het vandag by die gasplek gesien dit kos nou seker dubbel soveel as toe ons dit aangeskaf het ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 18:30:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het ons s'n gekoop vir die karavaan buite onder die seil of tent. Werk redelik goed maar die hitteverspreiding is wel gekonsentreer. Jy moet - onder die tent - maar redelik "in lyn" sit om hitte te kry. 

Maar, toe kom die dingetjie in die huis in en wat 'n plesier - in 'n kamer of sitkamer soos in ons geval, heel aanvaarbaar. Ek het ook nie werklik sy gas-verbruik getoets nie, maar met 'n 6 kg bottel gekoppel werk dit heel aanvaarbaar. Dink beslis dit is die moeite werd, maar ek het vandag by die gasplek gesien dit kos nou seker dubbel soveel as toe ons dit aangeskaf het ....

Ek het Maart maand my Cadac Safire heater gekoop teen R499....normale prys. Sien vandag by Builders R849

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 06:32:33 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek het gister my nr 3 bottel vol gemaak (daar was nog biki gas in) en vanoggend toe funksioneer hy soos ek gedink het hy moet, lekker warm en bloedrooi met geen gas reuk nie.cool

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 07:22:05 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dit staan agter op heater.....

Dankie Geert.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 07:25:08 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het gister my nr 3 bottel vol gemaak (daar was nog biki gas in) en vanoggend toe funksioneer hy soos ek gedink het hy moet, lekker warm en bloedrooi met geen gas reuk nie.cool

"Probleem" uitgesorteer.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 07:27:48 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

"Probleem" uitgesorteer.

Ek hou duime vas dat hy so bly!

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 07:39:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het gisteraand weer my heater gebruik......as ek skat is daar so 25% gas oor. Ek moes met gewone vuuraansteker aansteek....die electric ignition op heater wou nie meer nie. Hitte was ook bitter min....so lyk my heater werk net goed as bottel vol is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 08:09:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wat sou die verskil wees om daai binne muurse 3-paneel gas verwarmers te gebruik of die buite  safire een van Cadac? Buite werk op gas en beide sal seker dan suurstof verbrand?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 08:17:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die gas heaters werk puik.  Beide die drie paneel heaters en die een wat hier van gepraat word.

My ouers het nog al die jare die 3 paneel gasheater in die huis gebruik.

Ons gebruik net 'n verwarmer om die karavaan tent warm te maak tot ons binne die bed is dan is hy af.  Kooi hou ons dan warm.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 12:43:40 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Het gister na 3 weke se gebruik in my studeerkamer, werk van die huis af, die ou Cadac no10 (4.5 kg gas) silinder gaan volmaak want ek het 2 x nuwe Cadac 7 kg bottels gekoop wat moes vol.  Toe ek die bottel optel en skud toe voel hy nog baie vol.  Wou toe kyk hoeveel R se gas hy in die 3 weke van elke dag gebruik doen.  Ongelukkig het die gas maatskappy toe die 3 bottels se gas gewig by mekaar getel en ek het net een gewig en prys.  As ek die totale gewig van die 3 bottels se hervul vat en ek weet die 2 nuwe bottels = 2 x 7 Kg, dan het die no 10 (4.5 kg) bottel 2 kg gas gevat nadat hy 3 vol weke vandat die koue begin het elke dag vir 'n groot deel van die dag die Cadac Safire verwarmer gebrand het.  Dit het my dus R38.26 gekos vir 3 weke se verwarmer.  Die gebruik strook ook heeltemal met my gevoel in terme van gebruik as ons kamp.

Gas Hervulling

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 12:53:06 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Het gister na die Alva verwarmer gekyk wat bo op die bottel op kom, dit lyk soos die restaurant stoep verwarmers, net baie kleiner.  Die prys van net oor R1,000 was egter vir my te veel om my Cadac te vervang wat nog 100% werk, al is die Alva beter vir rondom verhitting bv in die tent.  In die karavaan egter vir daardie vinnige warm maak as gaan inkruip is die Cadac beter wat net in 1 rigting warm maak.  Wil  nie die kaste ens. ook warm maak nie.

Het gister 2 x 7 Kg Cadac gasbottels gekoop vir die karavaan.  Die standaard bottels is die ou nommer 10 bottels wat 4.5 kg gas vat.  Het eers mooi gemeet met die maatband voordat ek Makro toe is.  DIe nuwe 7 Kg bottels pas net mooi in die plekke in die neuskas.  As hy effens groter was het hy nie gepas nie.  Sal maar kyk as ek die eerste keer met die bottels klaar gepak is wat die neus gewig is.  Sal dalk die bottels agter in die Hilux moet ry. 

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 13:00:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het gister na 3 weke se gebruik in my studeerkamer, werk van die huis af, die ou Cadac no10 (4.5 kg gas) silinder gaan volmaak want ek het 2 x nuwe Cadac 7 kg bottels gekoop wat moes vol.  Toe ek die bottel optel en skud toe voel hy nog baie vol.  Wou toe kyk hoeveel R se gas hy in die 3 weke van elke dag gebruik doen.  Ongelukkig het die gas maatskappy toe die 3 bottels se gas gewig by mekaar getel en ek het net een gewig en prys.  As ek die totale gewig van die 3 bottels se hervul vat en ek weet die 2 nuwe bottels = 2 x 7 Kg, dan het die no 10 (4.5 kg) bottel 2 kg gas gevat nadat hy 3 vol weke vandat die koue begin het elke dag vir 'n groot deel van die dag die Cadac Safire verwarmer gebrand het.  Dit het my dus R38.26 gekos vir 3 weke se verwarmer.  Die gebruik strook ook heeltemal met my gevoel in terme van gebruik as ons kamp.

Gas Hervulling

Sjoe....julle gas is goedkoop, ek het gister 5kg gekoop teen R 129.....amper R26/kg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 13:04:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het gister na die Alva verwarmer gekyk wat bo op die bottel op kom, dit lyk soos die restaurant stoep verwarmers, net baie kleiner.  Die prys van net oor R1,000 was egter vir my te veel om my Cadac te vervang wat nog 100% werk, al is die Alva beter vir rondom verhitting bv in die tent.  In die karavaan egter vir daardie vinnige warm maak as gaan inkruip is die Cadac beter wat net in 1 rigting warm maak.  Wil  nie die kaste ens. ook warm maak nie.

Het gister 2 x 7 Kg Cadac gasbottels gekoop vir die karavaan.  Die standaard bottels is die ou nommer 10 bottels wat 4.5 kg gas vat.  Het eers mooi gemeet met die maatband voordat ek Makro toe is.  DIe nuwe 7 Kg bottels pas net mooi in die plekke in die neuskas.  As hy effens groter was het hy nie gepas nie.  Sal maar kyk as ek die eerste keer met die bottels klaar gepak is wat die neus gewig is.  Sal dalk die bottels agter in die Hilux moet ry. 

Ek het hom ook so gekyk...maar specs wys 760g per uur....bietjie rof

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 13:54:35 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

My no 3 bottel was R 60 om vol te maak. Is dit dan R 20 per kg gas?

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 14:03:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Prys het gister met R5.44 kg gestyg 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 20:43:29 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die winter is die eerste keer dat ons verwarmers gebruik in die Laeveld. 

Het ook 'n Capil 3 paneel gas verwarmer met 'n 9 kg gasbottel agter in. Die gasbottel is/was net so oud soos die verwarmer wat ek so 15 jaar terug in Newcastle gekoop het. Eintlik net gebruik by die braai area.

Na 15 jaar is die mooi grys bottel uiteindelik leeg en ek gaan ruil hom by Camp 'n Gas vir 'n groen bottel. 

Weet nie of ek my verbeel nie, maar dit wil voorkom of vandag se gas nie so effektief is nie. Die panele het merkbaar langer geneem om rooi te gloei in vergelyking met die vorige bottel se gas.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 22:46:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die winter is die eerste keer dat ons verwarmers gebruik in die Laeveld. 

Het ook 'n Capil 3 paneel gas verwarmer met 'n 9 kg gasbottel agter in. Die gasbottel is/was net so oud soos die verwarmer wat ek so 15 jaar terug in Newcastle gekoop het. Eintlik net gebruik by die braai area.

Na 15 jaar is die mooi grys bottel uiteindelik leeg en ek gaan ruil hom by Camp 'n Gas vir 'n groen bottel. 

Weet nie of ek my verbeel nie, maar dit wil voorkom of vandag se gas nie so effektief is nie. Die panele het merkbaar langer geneem om rooi te gloei in vergelyking met die vorige bottel se gas.

Heel moontlik....dis miskien rede hoekom ons Safire heaters sukkel om aan die gang te kom as bottel begin leeg raak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 13:50:02 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Did a bit of reading on LPG. Depending on the application the maufacturer changes the ratio propane to butane gas. The gas we use has more butane gas. And here is the possible cause to our complaints. 

Propane gas has a much lower boiling point (-42C) making the transition from liquid to gas more effective at low temperatures. 

Butane gas has a boiling point of -0.6C so at very low temperatures the transition liquid to gas is slow.

If the manufacturer has decreased the ratio propane to butane the release of gas will be slower.

What would be interesting to know is if the ratio propane to butane is the same for all manufacturers. I have a feeling it is not so.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za