English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 525
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 583
topics: 11 573
replies: 139 205
views: 39 342 085
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Stilte !!!!!!!!

replies: 24
views: 566
28 Mar 2020 @ 14:06:30 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Wonder hoekom is die Forum so stil, is die manne besig met die inhaal  van agterstallige werk Vra maar net.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 14:30:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Miskien omdat daar te veel slimmes hier is en dan ander se postings sien en afkraak as "common sense " of gesels sien as "tuis uitgedinkte rate "  Dan raak dit nie meer lekker nie en gesels mens liewer elders waar jy nie aangeval word nie....

Maar my2c siening....😒

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 14:40:22 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Vra jy nou Japie. Die forum is doodstil, amper geen aktiewiteit Dan wat dit nog erger maak, van dag een is dit so stil hier in ons kompleks. Jy sien niemand, almal se deure en vensters is toe, jy hoor niks. Geen karre nie, tot die rondlopers katte is missing.

As die kwe vole op styg en skree vir hulp " ek dink die goete het hoogte vrees" klink dit soos die bom sirens wat afgegaan het in die tweede wereld oorlog.

Die lock down gaan nog vol dinge wees

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 16:41:48 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ons is Locked in

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 20:33:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier by die huis is dit net ek en die TV.

Die Girl werk nagdiens die week en slaap in die dag, haar Naam is nou Nonnetjie Uil.

Dis DOOD STIL hier.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 20:56:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

ons is Locked in

Neewat....ek is happy by my huis.....nie nodig om weg ontvoer te word om elders geluk te vind nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 21:00:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Neewat....ek is happy by my huis.....nie nodig om weg ontvoer te word om elders geluk te vind nie

Selfde hier. Dis omstandighede waaraan ek gewoont is na 40jr in diens.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 21:09:41 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is al onder huis arres van ek Desember maand van verlof gekom het. En die besering aan my voete gaan nog n maand of twee vat.  

My rear end is al stukkend gesit en my oe is al die vorm van my tv screen en kan nou al my channels change met my foon. πŸ‘

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2020 @ 21:46:11 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ma se to do lys vir my by die huis vir die tydperk is so lank ek kry nie kans om my kop by die deur uit te steek nie. Dan het die werk plek ook nog geskuif huistoe wat mens lekker aan die gang hou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 08:22:10 am
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Vroetel maar in die tuin - tv het niks nuut om te kyk - het kameras opgesit wat huis se voorkant cover aangesien ons huis dwars staan en geen vensters voor het nie - skerm staan in kombuis so dis nog n nuutjie (ons woon in n hoofstraat).  Skrikwekkend om te sien en te hoor op ons buurtwag radio hoe SAPS sukkel met idiote wat regtig onnodig in strate beweeg sonder enige nood.   Kan nie glo dat middelklas mense in middeklas woonbuurt na slegs 2 dae moet uitgaan om dringend kos te kry nie.   Klink meer na nie omgee nie.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 08:24:13 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek geniet elke oomblik daarvan om so rustig by die huis te wees en myself besig te hou met die dinge wat vir my lekker is. Ek doen dit inderwaarheid al die afgelope 5 jaar. M.a.w. niks het eintlik vir my verander nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 08:44:08 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Vroetel maar in die tuin - tv het niks nuut om te kyk - het kameras opgesit wat huis se voorkant cover aangesien ons huis dwars staan en geen vensters voor het nie - skerm staan in kombuis so dis nog n nuutjie (ons woon in n hoofstraat).  Skrikwekkend om te sien en te hoor op ons buurtwag radio hoe SAPS sukkel met idiote wat regtig onnodig in strate beweeg sonder enige nood.   Kan nie glo dat middelklas mense in middeklas woonbuurt na slegs 2 dae moet uitgaan om dringend kos te kry nie.   Klink meer na nie omgee nie.   

Hier in ons stil straat lyk dit ook nie of dinge tot ruste kom nie. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 08:59:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek hou van niks doen nie. Ek het gister en eergister niks gedoen nie en is van plan om dit vandag weer te doen. Daars so 2 goedjies wat ek aan my wa wil doen...maar geen haas....eers die niksdoen geniet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 09:24:22 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier in ons stil straat lyk dit ook nie of dinge tot ruste kom nie. 

Gister was dit still, nou is Al wat leef en beef in die straat en karre ry.

Wat my meer pla is waar en wat gaan die kinders waar wat doen.

Dan is hulle nog Klein, Laerskool tipe.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 11:01:52 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek het darem die addisionele voorreg om na die see te kan kyk. Maar die lekkerste is dat selfs wanneer ek nie daarna kyk nie, is ek die hele tyd bewus van die geluid van die branders wat uitrol.

En agter my huis het ek die pragtigste onbelemmerde uitsig op die Kogelberge. Vandag, op hierdie besonderse mooi herfsdag in die Wes-Kaap, is die berg selfs nog mooier. Ek het lanklaas die vaalribbokke gesien wat saans sommer in die strate kom loop. Die duikerooitjie met haar lam is ook skaars deesdae - dalk ook gehoor van Covid-19. Maar die kolgans-paar wat soggens, enigiets tussen 06:15 en 06:30 vir hulle kos kom vra, maak tot 'n groot mate op vir die bokke se lyf wegsteek. Die ou wyfie kolgans met haar harde stem sorg dat daar nie laat geslaap kan word in die oggend nie. Die Kaapse fisante en tarentale kom darem bietjie later in die oggend hulle ontbyt vra - en laat hulle stemme ook duidelik hoor as die kos nie betyds uitgegooi word nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 11:21:51 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Klink idillies- jy is gelukkig! Die inperking gee die natuur 'n bietjie van 'n blaaskans.  Daar is oor die radio gesê swane is weer in die kanale van Venisië gesien waar hulle in menseheugenis nie was nie.  Riviere is bietjie skoner en die lug in die industrieële gebiede is weer blou.  In Sjina waar die lugbesoedeling soms baie erg was, is dit ook glo nou skoon.  Amper jammer dat die natuur dalk binnekort weer tot sy normale besoedelde vlakke sal terugkeer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 11:53:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Miskien omdat daar te veel slimmes hier is en dan ander se postings sien en afkraak as "common sense " of gesels sien as "tuis uitgedinkte rate "  Dan raak dit nie meer lekker nie en gesels mens liewer elders waar jy nie aangeval word nie....

Maar my2c siening....😒

Ditto

My insette word tans beperk tot kamp dinge, dus is die gevolg daar is maar min tot geen insette van my kant af nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 13:39:51 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Ons het laas Donderdag klaar getrek gekry (ek en vroulief het als selfs gedoen), en nou is dit vir die groot uitpak en wegpak en meubels skuif. Praat nie eers van die erf en tuin wat nog uitgelê en gedoen moet word nie. Hier is genoeg werk vir die volgende maand, so die inperking gaan ons beslis nie raak nie. Inteendeel, selfs 'n maand gaan te kort wees...

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 13:49:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het laas Donderdag klaar getrek gekry (ek en vroulief het als selfs gedoen), en nou is dit vir die groot uitpak en wegpak en meubels skuif. Praat nie eers van die erf en tuin wat nog uitgelê en gedoen moet word nie. Hier is genoeg werk vir die volgende maand, so die inperking gaan ons beslis nie raak nie. Inteendeel, selfs 'n maand gaan te kort wees...

Dit klink na "timing ".....πŸ™‚

Sterkte en geniet die nuwe huis!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2020 @ 14:04:14 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Sal so maak Geert, wanneer ons eendag op daai punt kom! Dit was inderdaad perfekte "timing', maar was nooit so beplan nie hoor. Ons het maar so bietjie-bietjie op 'n slag getrek aangesien dit net ek en vroutjie was, en ook omdat ons geen druk op ons gehad het of enige "deadline" nie. MAAR toe kom Covid-19 en moes ons vinnig en skielik vinger trek om in te wees voor die spertydperk.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 20:14:28 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die stilte was netnou ernstig ontbreek buite deur n gerammel wat soos n geyser klink as dit skielik warm water deur kry.

Ek sien buurman se toilet lig is aan en hy trek kort die ketting. Ek wonder of ek moet gaan hoor of hulle ok is. 😲

 

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2020 @ 20:57:08 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Die stad is so stil daar gebeur elke 5 minuite niks dan hou dit vir n uur aan. Dit lyk my almal is rustig of moeg gewerk aan daai lysie daarom is die forum ook stil.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 16:35:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder hoekom is die Forum so stil, is die manne besig met die inhaal  van agterstallige werk Vra maar net.

Oor naweke is dit ook oor die algemeen baie stil....miskien gebruik baie lede werksdata om hier te kuier?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 17:15:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Oor naweke is dit ook oor die algemeen baie stil....miskien gebruik baie lede werksdata om hier te kuier?

My foon was nog nooit opgestel by die werk nie, teveel vrae wat geantwoord moet word.

Te eerlik om hul data te gebruik in elkgeval.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 20:06:53 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

These are very quiet and worrying times, it looks like I am going to have to get into the garage and really clean it up, sort everything out, throw away what I don't really need , get rid of stuff I haven't used for ages. this will be the second time in twenty years of retirement that I will be doing this...... Is this to frequently.

Well it's either that or redo the whole garden.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za