English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 313
Total Replies: 250 457
Total Views: 83 155 991
topics: 11 438
replies: 137 719
views: 39 293 384
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Dog friendly camping

replies: 32
views: 525
10 Mar 2020 @ 20:46:18 pm
Hendrik L
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Mar 2020

Would like to learn about campsites that are dog friendly. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 22:45:04 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 154
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years

Hallo Hendrik. Lake Pleasant buite Sedgefield is honde vriendelik. Ek is op die oomblik hier. Dan is daar ook Glentana oord.

Mooi loop by die lelike plekke
👍
3
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 05:51:29 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1060
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

I would also like to know - so that I can avoid them. I don’t think dogs should be permitted where sites are unfenced and in close proximity to each other.

Never too old to have a happy childhood
👍
1
💔
0
😮
1
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:02:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hendrik I see that you are from Gauteng.  Bush 'n Buck on the other side of Brits (North west) do allow dogs.  They have certain rules and some restrictions.  You can contact them for more details.

We camped there twice already with my daughters doggies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 08:59:44 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dogs are important to their owners, almost like their children, and it is understandable that they like to take them with on camping trips.  We were in this position until a few years ago.  But owners should also be reasonable and not take big dogs with them.  Big dogs make big messes.  If you do have big dogs, you just have to accept that they cannot accompany you on camping trips.  It is selfish to expect other people to accept them.  The vast majority of campers do not take their dogs with them. Most resorts will anyway not allow them and I do agree. It might be your large 'child' is a real darling  but for other campers  they are just a big nuisance.  And if you do take your small mutt with, keep them on a leash permanently and PLEASE clean up after them.  You might not mind stepping in their pooh, but other campers certainly do.  By allowing your dog to be obnoxious, you are forcing those camps that do allow dogs, to reconsider this as a bad experience will chase away campers and the owners need every one to keep afloat.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
11 Mar 2020 @ 09:11:05 am

All you said is a big truth.  And I do support it fully.  If you can not control the dog 100% all the time then it should not be camping with you.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 09:13:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

The resorts that do allow dogs normally state that it can only be small dogs.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 10:16:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis seker maar elke ou se keuse, maar na ek n onaangename ervaring gehad het met n hond en sy eienaar, verkies ek maar oorde sonder honde

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 10:38:24 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Welcome Hendrik

Just type "Pet friendly" in the search box on this forum Wink

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 11:04:13 am
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 94
Joined: 20 Feb 2017

Was ook altyd gekant teen honde by kamp plekke totdat ons bietjie weg was en 'n oproep van die persoon wat na ons huis en diere moes kyk gekry het.  Hy het ons meegedeel dat daar ingebreek is maar ook dat ons groot hond die kleintjie baie erg "aangerant" (is dit die regte woord?) het, ons vermoede was dat dit voor die inbraak tydens baie swaar weer gebeur het, groot hond was ontsettend bang vir donderweer.  Wel, die klein woefie het dit nie gemaak nie en die rekening was +- R 4 500 gewees, wat gelukkig deur my swaer betaal is aangesien ons dit nie kon betaal nie.

Na hierdie insident het ons 'n nuwe klein soort woefie gekry en bietjie later die groot hond weggemaak (sy was wel ook op hierdie tydstip sieklik gewees).  Ons het ook weer nuwe groot hond gekry maar die keer 'n Labrador.

Wat ons nou doen voor ons weggaan is om die twee se gedrag fyn dop te hou, as die Labby die kleintjie toelaat om te eet en hulle speel baie lekker saam, dan bly die kleintjie ook by die huis.  Ons moes egter al die kleintjie saam vat, veral toe Labby nog klein en hopeloos te veel energie gehad het.

So wat ek wil se is dat mens partykeer in situasies beland waar jy nie anders kan as om jou woefie saam te vat nie, maar dan moet sy/hy altyd op lyband wees en baie streng gedisiplineer word.  Kan dit nie verdra as mense maar hulle honde laat doen wat hulle wil (soos pee teen jou tent of ander kamp goed nie en blaf vir alles en almal) nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 11:51:13 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1820
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dis seker maar elke ou se keuse, maar na ek n onaangename ervaring gehad het met n hond en sy eienaar, verkies ek maar oorde sonder honde

Stem saam met Geert.

As ek kamp, wil ek kampgeluide hoor. Nie nog honde ook nie.

As ek na honde wil luister, bly ek tuis.

Ek reken dit is baie onbedagsaam van 'n honde eienaar om van iemand anders te verwag om sy dier te akkommodeer. Al is die hondjie hoe goed beheer, blaf gaan hy blaf. 'n Hond ontlas nie op sy eie plek nie, tensy hy nie kan uit nie. So jou klein hondjie gaan een of ander tyd blaf en op my staanplek kom 'modder' pomp.

Hy hoort nie hier nie.

As jy so lief is vir jou diertjie, gaan sit hom in 'n hondehotel vir die periode wat jy gaan kamp. Jy gaan beide jou hond en jouself 'n guns bewys. As jy dit nie kan bekostig nie, moet jy liewer nie 'n dier aanhou nie.

Ek gaan agter 'n rots wegkruip, want ek dink hier ga nou 'modder' spat.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 13:16:56 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Piet ry op n plaas pad en kry n pap band. Met nadere ondersoek vind hy dat hy nie n domkrag het nie. In die verte sien hy n plaas opstal en besluit om die boer te gaan vra vir n domkrag. Terwyl hy so loop praat hy met homself, "hy gaan nie vir my n jack leen nie, hy gaan vra hoekom is ek so stupid om sonder n jack te ry, hy gaan se ek moet maar sukkel hy gaan my nie help nie" en so praat hy alles wat die boer hom negatief gaan toe se tot hy by die opstal kom en aanklop. Die boer maak die deur oop en Piet snou hom toe, "steek die jack in jou gat"

Ek dink dit is hoe Hendrik voel na al die negatiewe kommentaar wat hy hier kry met sy eerste draad. Sy vraag is maar bitter min beantwoord.

Laat ek die tweede forum lid wees wat jou welkom heet Hendrik. Daar is oorde wat honde toelaat doen soos Zack se

Welcome Hendrik

Just type "Pet friendly" in the search box on this forum Wink

N Oord wat honde toelaat weet waarvoor laat hy hom in en dit is die volgende kamper se keuse of hy daar wil kamp aldan nie.

AMAZING
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 13:23:47 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Gun my ook asseblief die geleentheid om 'n eiertjie te lê. Ons was oor baie jare bitter lief vir ons twee honde, maar nooit het hulle saam met ons gaan kamp nie. Nee my vriend, hou maar jou hond by die huis. Ek wil hom nie in die kamp hoor blaf of grom en verseker wil ek ook nie op sy landmyne trap nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 14:16:47 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Jaco, Ek vind daar niks mee verkeerd om 'n KLEIN hondjie saam te neem nie, mits soos jy sê, hy goed onder beheer gehou word en nie toegelaat word om rond te dwaal nie.  Ons het ook soms ons klein hondjie saamgeneem toe sy nog geleef het, en ek is seker niemand het haar verwens nie want ons het haar so hanteer as wat ons sou verwag dat ander hondeienaars hulle s'n hanteer.  Daar is mense wat dit nie doen nie.  Ons het dit onlangs weer gesien dat 'n staffie toegelaat word om los in die kamp rond te loop.  Hoewel hy niks verkeerd gedoen het wat ons kon sien nie, het ons gedink die eienaars is regtig nie bedagsaam nie.  Dis maar moeilik om hond vriendelike plekke te vind wat ook nog netjies is, so ek dink nie 'n mens moet enigiets doen om die eienaars anders te laat besluit nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 14:20:49 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1820
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Piet ry op n plaas pad en kry n pap band. Met nadere ondersoek vind hy dat hy nie n domkrag het nie. In die verte sien hy n plaas opstal en besluit om die boer te gaan vra vir n domkrag. Terwyl hy so loop praat hy met homself, "hy gaan nie vir my n jack leen nie, hy gaan vra hoekom is ek so stupid om sonder n jack te ry, hy gaan se ek moet maar sukkel hy gaan my nie help nie" en so praat hy alles wat die boer hom negatief gaan toe se tot hy by die opstal kom en aanklop. Die boer maak die deur oop en Piet snou hom toe, "steek die jack in jou gat"

Ek dink dit is hoe Hendrik voel na al die negatiewe kommentaar wat hy hier kry met sy eerste draad. Sy vraag is maar bitter min beantwoord.

Laat ek die tweede forum lid wees wat jou welkom heet Hendrik. Daar is oorde wat honde toelaat doen soos Zack se

N Oord wat honde toelaat weet waarvoor laat hy hom in en dit is die volgende kamper se keuse of hy daar wil kamp aldan nie.

Dankie Chris dat jy ons op spoor hou hier.

Hendrik, groot om verskoning dat ek op jou draad hier te kere gaan. Welkom op die forum.

Soos jy seker gesien het, is diere wat saam kamp 'n klip in sommige van ons se skoen. Baie al daaroor op die draad gesê.

Soos Geert sê, dan soek ek maar kampplek waar nie diere toegelaat word nie.

Lekker kamp, want dit is waaroor díe forum gaan.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 14:53:13 pm
Hendrik L
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Mar 2020

Geen probleem met elkeen se mening. Jammer dat dit hier en daar neig dit na die kant van belediging. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 16:46:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die beste gaan wees om n oord te bel en te hoor. Van die oorde se beleid het intussen verander soos Dinokeng Resort wys nog hier dat hulle honde toelaat, maar het dit al n ruk gelede gestop weens probleme

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 17:33:20 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ons het ook al gevind dat sommige oorde wat sê hulle laat nie honde toe nie, wel soms uitsonderings maak buite seisoen as die kamp baie leeg is.  Populêre oorde is gewoonlik nie bereid om toegewings te maak nie, seker omdat hulle nie so verleë is oor kampeerders nie.  Soos gesê, bel maar vooruit.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 19:03:06 pm
Ryno
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 28 Aug 2017
Experience: 20 years

This is my 2nd & last post on this forum because Hendrick asked a legitimate question and not for your biased, derogative remarks as most of you have posted. The golden rule of this forum should be helpful & constructive advice and not chasing your "status" by the number of posts. Please allow everyone a little sunshine in South Africa 

For the last 10 years we have been camping with our  "large" dog & have never had any problems whatsoever. As a matter of fact we have had more problems & inconvenience from unmannered /uncontrolled children & grandchildren riding through or campsite, over solar panels, leaving bicycles in the door of our tent & scratching our vehicles than any other dogs. The size of the dog does not matter. Should you have a legitimate problem with a dog, be man enough to speak to the owner or take it up with the camp owner - don't generalise. Hendrick, you are most welcome to camp with your dog - most people are not as negative as these regular forum commenters & you won't have a problem. Enjoy camping with your dog

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
11 Mar 2020 @ 19:48:07 pm
Hendrik L
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 10 Mar 2020

Appreciated, thanks

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 20:20:51 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

[quote]1012,250185614[/quote

Ryno  jy het jou opinie gegee oor ongemanierde kinders wat buite beheer is wat n oorlas is  Net so het ander kampers hulle opinie gegee oor honde.  Die voordeel is kamplewe maak voorsiening vir almal, met of sonder n hondtjie.  Die keuse bly joune waar en hou jy kamp.  Ek het deur die jare geleer n hondtjie beteken baie vir n ouer mens en dis verstaanbaar. 

Hendrik daar is baie kampplekke om van te kies.  Ek hoop jy vind die regte een wat by jou omstandighede gaan pas.  Ek hoop om nog baie van jou bydrae en geselsies in die toekom te sien.  Kom gee terugvoer hoe jou kamp afgeloop het.  

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 20:32:27 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ryno ek stem 100% saam met jou en kon dit nie beter gestel het nie. 

Jy het net vergeet om te noem dat daar sommige volwasse kampeerders is wat geen respek vir hul mede kampeerders het nie soos bv. harde musiek en TV's en nog 'n klomp ander dinge wat al voorheen bespreek is.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 20:39:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

This is my 2nd & last post on this forum because Hendrick asked a legitimate question and not for your biased, derogative remarks as most of you have posted. The golden rule of this forum should be helpful & constructive advice and not chasing your "status" by the number of posts. Please allow everyone a little sunshine in South Africa 

For the last 10 years we have been camping with our  "large" dog & have never had any problems whatsoever. As a matter of fact we have had more problems & inconvenience from unmannered /uncontrolled children & grandchildren riding through or campsite, over solar panels, leaving bicycles in the door of our tent & scratching our vehicles than any other dogs. The size of the dog does not matter. Should you have a legitimate problem with a dog, be man enough to speak to the owner or take it up with the camp owner - don't generalise. Hendrick, you are most welcome to camp with your dog - most people are not as negative as these regular forum commenters & you won't have a problem. Enjoy camping with your dog

[quote]1012,250185614[/quote

Ryno  jy het jou opinie gegee oor ongemanierde kinders wat buite beheer is wat n oorlas is  Net so het ander kampers hulle opinie gegee oor honde.  Die voordeel is kamplewe maak voorsiening vir almal, met of sonder n hondtjie.  Die keuse bly joune waar en hou jy kamp.  Ek het deur die jare geleer n hondtjie beteken baie vir n ouer mens en dis verstaanbaar. 

Hendrik daar is baie kampplekke om van te kies.  Ek hoop jy vind die regte een wat by jou omstandighede gaan pas.  Ek hoop om nog baie van jou bydrae en geselsies in die toekom te sien.  Kom gee terugvoer hoe jou kamp afgeloop het.  

Stem saam...eerste paragraaf word daar geskryf oor om almal n plekkie in die son te gee.....paar woorde daarna verafsku hy kinders op n kamp terein....waars hulle plekkie in die son? Klink of hy liewer wil hê kinders moet tuis bly sodat hy sy hond kan akkomodeer. En dan praat hy van konstruktiewe en hulpvolle advies....ek sien dit glad nie iets konstruktief en hulpvols in sy terugvoering raak nie.....klink meer of hy ander lede afkraak terwyl ander lede niemand afgekraak het nie en net hul sienings of ervarings geplaas het. 

In my geval het ek die eienaar aangevat......daarom skryf ek hond en eienaar wat n probleem was....so moet nie veralgemeen nie.

Soos jy probleem gehad het met kinders.....het jy dit met ouers en kamp bestuur opgeneem soos jy ons probeer aanvat oor honde probleme? Indien nie.....ek het en ek dink vele ander kampeerders doen....dis hoekom baie oorde begin honde verbied, want dit begin n algemene probleem in kampe raak. Nog nie gehoor dat oorde begin reels verander om nie meer kinders toe te laat nie weens wangedrag nie

Miskien het die kinders oor jou solar panels gery toe hulle wegjaag vir die hond? Soos ons mense hier kies waar hy wil kamp......sommiges verkies kampe wat nie honde toelaat nie , omdat dit vir hulle n probleem is en onaangenaamdhede al ervaar het, miskien moet jy ook daarvolgens kies en kampe oorweeg wat nie kinders toelaat nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 21:04:11 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 391
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Such a pity that such a nasty tone had to come into the discussion, alopinions are always welcome as long as we remain respectful.

We have camped with our large very well trained Standard Poodle in the past and have also made good friends with people who have camped with well controlled dogs and have looked after the dogs so they could go out for a meal.

Hendrik L Go camp with your dog, respect your fellow campers and enjoy your camping to the fullest.  Let's hear from you how you get along.

Ryno,   Calm down, there must be many things that the people on this forum agree   with    and also disagree with,  just as you do. Stay with us and enjoy the discussions on many interesting topics.     We may even learn something from each other!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 21:26:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Laatweet my ook ASB, dat ek nie in jou honde Se pad is nie.

I would also like to know - so that I can avoid them. I don’t think dogs should be permitted where sites are unfenced and in close proximity to each other.

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 06:39:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Soos wat ons nou al oor en oor gesien het kom alle goeie en lekker dinge tot 'n einde hier in SA.  Dit was voorwaar 'n baie aangename ondervinding om tot en met 'n maand terug met elkeen van julle te kon gesels sonder dat enige aanstoot geneem het oor 'n opmerking of die ander uit te kryt oor 'n opmerking.

Die laaste maand of wat is baie se insette meeste van die tyd net negatief en sukkel hulle om positiewe komentaar te lewer.  

Die onderwerp het gevra waar is kampeer plekke waar die honde toegelaat word. 

DANKIE................ Julle het dit uit eindelik reggekry dat die forum nie meer lekker is nie.  Smaak my die forum is op dieselfde pad as WEG gly raak slip sleep forum.

Daar gaan nie 'n dag verby wat daar nie konflik is nie.  En weens die geneigtheid van die mens trap elke ou maar in die slag gat om ietsie te sê wat 'n onaangename situasie nog meer aan te vuur.

Ek dink dit is baie swak van ons.  Kyk net waarin het 'n heel onskuldige draad in verander.

Vir die laaste maand of wat kry ek die gevoel daar is forum lede wat dit opsetlik doen.  Gee deurgans negatiewe komentaar en lok so konflik uit.

Dit is regtig jammer dat dit die lyn/trant is wat ons deesdae volg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 07:28:23 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ryno, You surely are most insensitive to other people's feelings.  I think the discussion on this subject was quite balanced.  You do not have to get cross with people who do not support your sentiments, rather give your opinion as you did in the part of your reply where you did not throw your toys out of the cot.  We cannot all have the same opinion on any subject.

Never forget that dogs are animals and rightly should stay at home.  Children on the other hand, are the most important people on a camping ground.  I am speaking as a dog lover and elderly person so without children camping with us, so I thing my opinion is unbiased and probably represents the opinion of the majority of campers.  As I said, we also used to camp with our small dog but we regarded it as a privilege if we were allowed to have our dog in a camp, and not as a right. Children on the other hand, to my mind have the absolute right to be there.

Leon, so 'n bietjie ernstige meningsverskil maak die Forum- byt vas ou maat, jy is 'n belangrike lid!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 14:50:49 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 729
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Stem saam Leon, sommige mense het te veel tyd. Ons is eintlik n groot familie en behoort lekkerder te kan chat.

Ek is ook nie n honde-kamp-man nie, maar as n ou vra waar kan hy met sy hond gaan kamp en ek het niks goed te sê nie, dan shaddup ek.

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 16:36:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Stem saam Leon, sommige mense het te veel tyd. Ons is eintlik n groot familie en behoort lekkerder te kan chat.

Ek is ook nie n honde-kamp-man nie, maar as n ou vra waar kan hy met sy hond gaan kamp en ek het niks goed te sê nie, dan shaddup ek.

Hier is jou terugvoerings op n ander draad waar n onskuldige kampeerder gevra het vir voorstel van n troeteldier vriendelike oord in Bela Bela omgewing....was dit nie maar beter om te shaddup nie?

Chucky ek stem heelhuids met jou saam. Ek het al min gekamp op plekke waar diere toegelaat word, maar die paar keer wat ek wel so moes kamp was nog ELKE keer n gemors.

En OPPAS as iemand n pappegaai saambring. Dis alles behalwe "ag hoe sweet" as daai ding raas. 

Wat my altyd puzzle is dat as jy kla oor peslike diere is JY dadelik die dr*&% in die emmer. Soos in my buurd waar ek woon is dit asof honde-eienaars dink HULLE is reg en JY is n str%%$$#    Ek weet nie WAT dit is met sulke mense nie, hulle blyk eenvoudig DOOF te wees, of net plein stupid oor hulle diere se lastigheid. Jy kan maar kyk, n ou wat nie sy honde kan beheer of gehoorsaam maak nie se kinders is gewoonlik presies so.

Elke keer wanneer hierdie topic opkom kry jy dieselfde reaksie. Dis asof die deelnemers net nie genoeg kan kry van dieselfde antwoorde nie. Jy sal altyd die ouens kry met hulle fluffy vloerveërs wat daarvan hou om die bewende en blaffende skootsitters saam te neem kamp toe. En jy sal altyd diegene kry wat nie kan wag om dieselfde viervoetiges deur Nuweland se pale te drop nie. Elke keer vlieg een of ander ou die ander ou in die hare in.

Ek dink dit gaan niks help om HIERDIE forum te vra "watter kampe laat my besem-haar toe" nie. Doen die moeite en BEL die kamp waarheen jy met jou brakkie wil gaan en vra hulle SELF of jou gedroggie welkom is.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 06:40:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sien hoe verval ons in die groef om elkeen eerder op sy fout te wys as om 'n ding net te los.

Dis asof ons teer daar op. 

Onthou julle toe jy klein was.........en iemand het seergekry.......... of jy het iets beter gedoen as 'n ander....... lekker lekker leeeeekker! ! ! ! ! ! ! !

Regtig jammer dat dit so gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 11:20:18 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

Friendly people them campers, moer hom.............hehehehehehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 11:24:41 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Friendly people them campers, moer hom.............hehehehehehehe

Ek sal bang wees 'n vriendelike kamper sien my hond vir 'n stoute bobbejaantjie aan en skiet hom met 'n paintball gun.  En dit nogal met traangas balle.tongue-out

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 10:35:34 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 815
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years

Ek kom nou maar laat in op die onderwerp, wat ek nie verstaan nie:

1. N persoon wil weet waar kan ek kamp met my hond, as ons nie n positiewe antwoord kan gee nie, hoekom gee ons enige insette?

2. Daar is baie ander goed wat nie altyd lekker is in n kamp nie, wat ons ook irreteer maar ons leef daarmee saam.

3 Ek stem saam met n paar antwoorde hierbo, die forum is veronderstel om n "familie" te wees in die kamp wereld maar ons haal mekaar uit. Seker ook die rede hoekom ek baie min insette gelewer het in die 12 jaar as lid.

4 Hierdie vind ek ook op Face Boek mense vra n vraag en ons antwoord negatief of neerhalend.

Nee mense kan ons probeer om mense met respek te behandel asseblief

Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za