English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 220
Total Replies: 248 483
Total Views: 83 105 229
topics: 11 375
replies: 136 304
views: 39 261 403
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Verander kleur van yskas

replies: 49
views: 1173
09 Mar 2020 @ 20:53:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is daar van julle wat al die kleur van jul yskas laat verander het? Ek beplan om my wit yskas se deure te verander na n donker silver/gun metal afwerking. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 23:05:35 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert ek het Al. 

Ek het die deure goed ge flat met n baie fyn skuur papier. Mooi gemask en Sommer aerosol blikkies spray gebruik. Na so 5 coats en verf heeltemal droog het ek dit weer liggies geflat met baie fyn skuur papier en water. Dan het ek dit sommer met Braso op gepolish. ( Burnishing compound beter opsie )

Dit het bottel glad uitgekom.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:04:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nie 'n yskas nie maar wel 'n wasmasjien.  Het ook die oppervlaktes met fyn skuur papier ge-flat en toe Appliance White oor gespuit verf.

Ou masjien het soos nuwe gelyk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 07:53:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Klink na baie werk.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 08:37:55 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Maar kom blikkies verf se verf nie te maklik af nie?

Moet mens nie dalk die spraygun rigting gaan nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 09:24:14 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Maar kom blikkies verf se verf nie te maklik af nie?

Moet mens nie dalk die spraygun rigting gaan nie?

As jy die oppervlak wat jy wil verf reg voorberei en na elke coat kans gee Vir die verf om half droog te word sal dit hou solank as wat dit opgepas word. Surely sal n spray gun en kompressor n beter job doen maar Al die overspray en stof sal n probleem wees.

Ek het met my eerste ou tjor (Beetle) strepe in geverf wat beter gehou het as die oorspronklike verf. 

Ek het in my kinder dae gesien hoe n man met bokse blikkies verf n V8 Packard heeltemal oor verf 😳 

Strange but true 

 

 

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 10:14:52 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Stem Chuck dit klink na baie werk hahaha

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 16:42:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weet iemand wie doen "wrap" in Pretoria omgewing?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 21:26:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het hierdie kontak gesien op alloutcamping. 

https://www.funkyfridges.co.za/video

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:50:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Weet iemand wie doen "wrap" in Pretoria omgewing?

As jy bedoel Hydro dipping.

Marcel by wie ek altyd my karavaan stop en wat saam met ons gekamp het by Drie berge doen dit.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:52:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy wrap bedoel soos in stickers plak weet ek van iemand wat die stickers vir jou kan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:59:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy bedoel Hydro dipping.

Marcel by wie ek altyd my karavaan stop en wat saam met ons gekamp het by Drie berge doen dit.

 

As jy wrap bedoel soos in stickers plak weet ek van iemand wat die stickers vir jou kan maak.

Daars n plek agter Makro in Centurion wat coating doen....baie nice. Hulle vra omtrent R2000 net vir die deure en het toe wrapping aanbeveel wat goedkoper is....maar hulle doen dit nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:05:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wat is die mates van die deure.  Marcel sal dit verseker kan doen as dit net in sy hydro bad in pas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:07:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hy doen dit in enige kleur, vatsoen, donker, helder, Carbon fibre.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:21:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wat is die mates van die deure.  Marcel sal dit verseker kan doen as dit net in sy hydro bad in pas.

Ek gaan vir jou kan gee sodra ek die wa by my het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:42:39 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Die "wrapping" lyk nogal interressant. Kan bietjie kleur gee aan yskas en wa se binnekant.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:48:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die "wrapping" lyk nogal interressant. Kan bietjie kleur gee aan yskas en wa se binnekant.

Ek ken nie eintlik die wrapping nie. Ek is net bang dat dit begin afkom soos n sticker, maar volgens coating mense is dit duursaam.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 07:51:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy wrap bedoel soos in stickers plak weet ek van iemand wat die stickers vir jou kan maak.

Nee....dis blykbaar redelik skaars. Toe ek gister by coating plek was en sy my dit aanbeveel, het ek gevra of ek dan sommer by n signage plek gaan regkom soos Sign-a-Rama....sy het gesê nee, dis iets heel op sy eie. Maar soos bo genoem, ek ken dit nie.....sal graag so n voorbeeld wou sien. Hulle het genoem dat daar êrens in Centurion n plek is wat dit doen, maar kon nie kontak besonderhede verskaf nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 10:03:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My Tipper se agter ruit is mos 'n foto van Sossusvlei in Namibia.  Jy kies die kleur en tekstuur.  Hulle maak 'n vel sticker van dit.  Jy plak dit netjies op die deur.

Ek het die foto self op die ruit geplaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 10:49:14 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die plek waar ek gewerk het, het Magnum bussies so laat 'wrap'.  Dit het aanvanklik mooi gelyk maar mettertyd begin verweer.  Die lagie krimp en span dan styf oor hol dele en skeur uiteindelik en dan lyk die voertuig erg verweerd.  Ek weet nie of dit moontlik is om die laag te verwyder nie, maar ek sal nie 'n kans vat met 'n voertuig nie.  Ek dink egter vir iets wat uit die son bly, soos 'n yskas, behoort dit duursamer te wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 14:00:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wrap colours

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 16:50:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou n kwotasie gekry vir wrap....amper R2 000. In die geval sal ek liewer die couting opsie doen wat baie duursaam is. Jin {Chuck} het vir my foto gestuur waar sy ma haar yskas laat oorspray het....lyk baie nice. Sy het R 1700 betaal vir hele yskas.....ek wil net deure doen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 16:52:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou n kwotasie gekry vir wrap....amper R2 000. In die geval sal ek liewer die couting opsie doen wat baie duursaam is. Jin {Chuck} het vir my foto gestuur waar sy ma haar yskas laat oorspray het....lyk baie nice. Sy het R 1700 betaal vir hele yskas.....ek wil net deure doen

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 19:16:12 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hierdie plakkers Kan by meeste dekor winkels gekoop word.

Het ook van dit by builders gesien.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 19:29:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie plakkers Kan by meeste dekor winkels gekoop word.

Het ook van dit by builders gesien.

Dankie John. Ek wil die wit yskas verander na daai gunmetal kleur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 20:50:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het nou n Oranje en maruun gesien.

Gaan my bar yskas lig groen doen en my lapa een rooi.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 10:58:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Aangesien dit nou lockdown tydperk is, het ek besluit om hierdie self te probeer aanpak. As dit n flop uitdraai, kan ek dit na die tyd na profesionele mense neem om dit oor te doen. 

Is daar enige handige tips wat ek in gedagte kan hou ten opsigte van spray paint?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 12:01:31 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4270
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dalk sal die link help Geert.

https://www.youtube.com/watch?v=6M15gFDmSFo

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 12:50:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert. Ek het ook n probleem met my yskas se kleur. Hoe meer ons eet hoe witter raak dit binne in. 🧐

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 13:44:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie....dit help....waardeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 11:57:09 am
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

PlastiDip in Jakaranda str Kan help. Hulle het n hele voertuig vir my van wit na commo toe gevat en weer terug.

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2020 @ 12:01:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

PlastiDip in Jakaranda str Kan help. Hulle het n hele voertuig vir my van wit na commo toe gevat en weer terug.

Dankie...sal hulle in gedagte hou as my spray werk nie na wense uitgekom het nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 10:16:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

PlastiDip in Jakaranda str Kan help. Hulle het n hele voertuig vir my van wit na commo toe gevat en weer terug.

Weet julle of hulle "application" ook op plastiek sal vat? Ek het nou n klein toetslopie op die plastiek gedoen met die appliance epoxy, maar beskadig bietjie as mens met mens se naels daaroor krap.....oor die lang duur gaan dit lelik begin raak....soek meer n permanente oplossing daarvoor, wil nie kort kort plastiese gedeeltes oorverf nie en wil dit ook nie wit los nie, dit gaan nie mooi lyk nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 10:24:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy bedoel Hydro dipping.

Marcel by wie ek altyd my karavaan stop en wat saam met ons gekamp het by Drie berge doen dit.

 

Leon....kan jy by Marcel hoor hoe Hydro dipping op plastiek sal vat? Sien my probleem hierbo met spuitverf....dit krap af op die plastiek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 11:18:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja hydro dipping vat op plastiek staal aluminium selfs hout.  Mens moet die voorbereiding net reg doen.

Ek stuur vir jou Marcel se no.  Praat self met hom.  Hy weet van jou

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2020 @ 11:23:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja hydro dipping vat op plastiek staal aluminium selfs hout.  Mens moet die voorbereiding net reg doen.

Ek stuur vir jou Marcel se no.  Praat self met hom.  Hy weet van jou

Dankie Leon....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 07:52:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tans besig om te spray.....hoop dit kom mooi uit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 10:12:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek is klaar. Before en after foto's. Wit na gunmetal afwerking

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 11:28:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja wat dit lyk verseker baie beter as die wit.

Baie geluk netjies joppie! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:03:00 pm
Henry en Karin
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 12 May 2012
Experience: 47 years

Lyk mooi! Nou het die vrou dit gesien en nou het ek n ou joppie!!

Soos U will.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:23:22 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het niks teen die kleur wit nie, maar ek moet sê dit lyk na 'n baie professionele joppie. Het jy gekyk of dit redelik krapbestand is?  Ek het al gevind die blikkies spreiverf kan nogal goed werk, maar ek weet darem nie of ek so 'n groot oppervlakte self sou probeer doen nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 13:35:47 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 942
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Baie mooi gedoen. Nou moet jy dalk net die deur rubbers vervang met grys. Moenie dat jou vrou dit lees nie.....lol

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 14:27:07 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3213
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Interessant wat mense sal doen as hulle gedruk is.  Ek het so 'n ruk gelede met ouens by 'n Andendorff-tak gesels oor die eketriese luglose sprei-apparaat.  Toe vertel een ou my van 'n ouerige omie wat weens 'n geldtekort, sy hele kar met duco gespuit het met een van hierdie spreibottels wat werk met 'n hefboompie wat jy deurentyd moet pomp, 'n gifspuit of so-iets.  Die kêrel het gesê die afwerking was nie heeltemal professioneel nie, maar die kar was oud en dit het glo gladnie sleg gelyk het nie. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 14:35:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie mooi gedoen. Nou moet jy dalk net die deur rubbers vervang met grys. Moenie dat jou vrou dit lees nie.....lol

Ek het hom ook so gekyk....toe gaan loer ek vir die een in die huis wat standaard die donker kleur is.....sien toe sy rubbers is ook wit en ons het dit nog nooit so opgelet nie....so sal seker gewoond raak. Daai rubbers dink ek is nogal n joppie op sy eie om te vervang.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 14:39:32 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 942
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het hom ook so gekyk....toe gaan loer ek vir die een in die huis wat standaard die donker kleur is.....sien toe sy rubbers is ook wit en ons het dit nog nooit so opgelet nie....so sal seker gewoond raak. Daai rubbers dink ek is nogal n joppie op sy eie om te vervang.

My silwer yskaste in die huis en die een in my karavaan het grys rubbers.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 14:42:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het niks teen die kleur wit nie, maar ek moet sê dit lyk na 'n baie professionele joppie. Het jy gekyk of dit redelik krapbestand is?  Ek het al gevind die blikkies spreiverf kan nogal goed werk, maar ek weet darem nie of ek so 'n groot oppervlakte self sou probeer doen nie.

Ek het 6x verskillende blikkies gekoop en net 1x op die ou einde gebruik. Almal toets gedeeltes gespray en getoets hoe hulle krap bestand is. Op die ou einde was Appliance Epoxy maar die beste. Hulle verkoop ook n sealer, maar dit werk nie lekker saam met die epoxy nie....maak eintlik n groot gemors. So ek het masr gebly by net Appliance epoxy.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 14:47:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My silwer yskaste in die huis en die een in my karavaan het grys rubbers.

Dis eintlik die ideale kleur. Ek dink ek gaan hom maar liewer so los.....ek wou eers die binnekant uitgehaal het...skroewe los begin maak, was eenkant van deur klaar toe ek besluit ek sit skroewe maar weer terug....het ek nou gesukkel om daai rubber in n mooi posisie weer terug te kry. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 14:54:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Interessant wat mense sal doen as hulle gedruk is.  Ek het so 'n ruk gelede met ouens by 'n Andendorff-tak gesels oor die eketriese luglose sprei-apparaat.  Toe vertel een ou my van 'n ouerige omie wat weens 'n geldtekort, sy hele kar met duco gespuit het met een van hierdie spreibottels wat werk met 'n hefboompie wat jy deurentyd moet pomp, 'n gifspuit of so-iets.  Die kêrel het gesê die afwerking was nie heeltemal professioneel nie, maar die kar was oud en dit het glo gladnie sleg gelyk het nie. 

Ek het nog voor ek die karavaan gekoop het, besluit ek gaan yskas deure verf. Ek het by Kempton karavane n pragtige Expo gesien met n standaard gunmetal yskas....maar sy tente was die bruines. Toe kom ek op n ou af wat sy Expo wil verkoop, maar yskas is wit en die tente is die grys en blou weergawe. My vrou en ek hou beide meer van die grys yskas, maar ook meer van die blou/grys tente. So ons het besluit om die een met wit yskas te koop en grys tent en dan yskas te verander in ander kleur. Andersom sou dit nie kon werk nie....kan nie tent kleur verander nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 17:47:42 pm
mulderpm
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Lyk mooi Geert. Wonder wat Jurgens gedink het met die wit yskas en die res van die donker kleure?

Ons Exclusive is TDK. So ons wit yskas pas in by all die deure, wat wit is.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 17:56:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk mooi Geert. Wonder wat Jurgens gedink het met die wit yskas en die res van die donker kleure?

Ons Exclusive is TDK. So ons wit yskas pas in by all die deure, wat wit is.

Wonder of dit nie soms gaan oor wat hulle in voorraad het nie.....of miskien dit wat hulle vir die goedkoopste prys kan kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za