English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 846
Total Views: 83 200 233
topics: 11 520
replies: 138 658
views: 39 318 641
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

HILUX - ! - Wie is jou mamma

replies: 30
views: 424
04 Mar 2020 @ 08:38:15 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nou kyk na hierdie 2021 Hilux double cab. Die is vrek mooi. Ongelukkig gaan Hy dieselfde 2.8 Engin he maar ek Kan wragtig met dit saam leef. Hierdie is nie net n sticker job, hierdie wil my se Toyota begin sy huis in orde kry ๐Ÿ™

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 08:57:14 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek kan net myself voorstel hoe hierdie twee saam sal aandag trek

 

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 09:20:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Bly maar mooi...

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 09:56:27 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Hierdie Copy Paste Hilux lyk regtig mooi.tongue-out 

Val nogal in my smaak.  Kort net groter side steps wat hom nog mooier gaan maak. 

Waar is die manne wat sê hulle hou nie van 'n Chrismas Tree nie?

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 10:21:34 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Smaak verskil. Ek verkies weer om nie aandag te trek nie.

Ek weet ook watter een by die meeste transaksies die beter inruilwaarde sal hê. En ook watter een 'n nagmerrie sal wees om skade te herstel. En watter een goekoper sal wees om te koop.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 12:30:53 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 114
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Ek is gekant teen aandag soek bakkies wat soos die “Tonka Toys” speelgoed van ouds lyk. Ek het ‘n Ranger. Stock standard. Daardie after market Raptor kits is vir my net tappit. Hierdie bakkie hierbo val ook (in my oe) in daardie katergorie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 12:55:03 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Bly 'n Toyota kan nie mooi wees nie ๐Ÿ˜‚

Karavaan ja ๐Ÿ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:40:14 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Bly 'n Toyota kan nie mooi wees nie ๐Ÿ˜‚

Karavaan ja ๐Ÿ˜‚

Jan jy is n yster ๐Ÿคฃ

Ek Bly n Ford man, maar die outjie is n mooi bakkie

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 13:57:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek laaik hom.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 14:11:27 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Nou kyk na hierdie 2021 Hilux double cab. Die is vrek mooi. Ongelukkig gaan Hy dieselfde 2.8 Engin he maar ek Kan wragtig met dit saam leef. Hierdie is nie net n sticker job, hierdie wil my se Toyota begin sy huis in orde kry ๐Ÿ™

Tonka is an American producer of toy trucks. The company was known for making steel toy models of construction type trucks and machinery. Maisto International, which makes diecast vehicles, acquired the rights to use the Tonka name in a line of 1:64 scale diecast vehicles, featuring mostly trucks.

 

Bak Oor ek sien die Tonka Hilux is al daar van 2017. 

Ford het ook 'n Ford Tonka 150 en 250 maar die Hilux is vir my baie mooier.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 16:42:24 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nou verstaan ek. Daai is USA Toyotas en dis hoekom hulle so netjies is. USA het hulle gepos tot hulle met n beter spec tevorendag kom. 

Ons mense is bang  om oor ons Heilige Toyotas te kla darom sit ons met wat ons sit

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 16:48:40 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3419
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Behalwe vir die snorkel, liggies op die dak en onnodige plastiek by die wiele, lyk dit vir my maar soos 'n plakkertjie joppie.  Ek sal nie tuis voel in iets so skreeuend nie. Maar elke ou het maar sy smaak, daar sal seker mense wees wat hom sal koop. Of is hy maar net gemaak om te wys hoe laf Toyota kan raak?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 18:01:34 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Sep 2019

Ja dit lyk mooi. Maar kan hy die werk doen. Nie net oor 'n sandduin jaag nie. As ek wil laai moet ek oppas maar nie moffie nie. Sien jy nou al hoe lyk daardie strepe as daar 'n ongedierte uit spring en jy moet besluit wat nou. Onthou 'n skaap boer raak mal as daar 'n jakkals uitspring. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 18:22:12 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Nou verstaan ek. Daai is USA Toyotas en dis hoekom hulle so netjies is. USA het hulle gepos tot hulle met n beter spec tevorendag kom. 

Ons mense is bang  om oor ons Heilige Toyotas te kla darom sit ons met wat ons sit

Bak Oor, gee jy om as ek jou reg help? Dit is nie 'n Amerikaanse konsep nie, maar 'n klomp Australiese aanplak goed.

Ek twyfel of die Toyota fabriek so 'n hoë suspension lift sal ondersteun.

Ek lees die volgende op Google: 

Mar 29, 2017 - Sadly not, as Toyota Australia is quite adamant that its Hilux Tonka Concept will not make it to dealerships, but it will be touring around Australia on promotion. However, there is light at the end of the tunnel for South African bakkie fanatics: the modifications are easily attainable at dedicated 4x4 shops.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 18:25:49 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3419
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Daar het julle dit! Sal die Toyota eienasars wat die stickers opgeplak het, asseblief fotos plaas?  Ford eienaars kan ook hulle bakkies omskep na Tonkasundecided. Ry maar net versigtig en bly van grondpaaie af- die stickers aan die bande gaan maklik afkom!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 18:33:50 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kanneman dankie Vir die reg help

Jy is heeltemal korrek. Dan na n paar kommentare is ek terug by my padhou vermoee kommernis op Toyota, en die selfde engin storie. 

So lyk my ek het verniet excited geraak. 

 

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 18:52:58 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3419
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Al hierdie rondspelery met plakkertjies en kentekens het my nou net 'n goeie plan gegee.  As Mercedes Nissan eienaars met plakkertjies en kentekens kon laat glo hulle ry 'n Benz, waarom doen Ford dit nie ook vir Toyota manne nie?  Dan kan al die Toy manne wat so naywerig is op Ford, vir hulle die plakkertjies en kentekens opsit en siedaar! Hulle voel of hulle ook darem 'n Ford ry!  Ek wonder of Ford my 'n kommissie op die briljante idee sal betaal.  As 'n ou net vir 'n 'call me' idee 'n paar duisend miljoen rand kan eis, kan Ford my seker las met 'n tenk diesel of hoe?  Of miskien 'n gratis diens of twee?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2020 @ 18:56:30 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Fred jy Kan stickers plan, yes maar ek weetie hoe gaan jy die shape van die bakkie reg kry.

 

 

 

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 06:18:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit lyk heel skaflik maar dis nie vir my nie. 

 Selfs die Mighty Thor Bakkie accesories wat mens te koop kry lyk heel goed maar op 'n ander man se voertuig nie myne nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 06:22:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die Tonka branding van Tipper kom maar oorwegend in swart en geel.  So dis 'n ombouing van 'n bestaande model.

Basies iets soos Cobra en MTB hier in Sa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 07:25:04 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Lyk goed. Maar!..... dis nie vir my nie. Hou daarvan as iets "plain en simple" gehou word en wat jy opsit / byvoeg moet prakties wees.  

Ek neem aan daar is n verskil in "daaglikse gebruik" (ingesluit famielie vakansies) en "afshow". Dink die een is meer vir afshow. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 07:26:11 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Daardie off road karavaan trek my oog. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 08:29:37 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ekt n Jimny gehad. Ons het hom Garfield genoem. Vol voetspore geplak. Groot Garfield op die spaarwiel cover gesit.

My seun het Jimny gekoop nuut, vol modder kolle geplak.

Die kar se performance was nogsteeds dieselfde, maar dit het mooi gelyk. Tot ek die kar verkoop het....toe is die mooi nie so lekker om af te haal nie.

So beskou ek al hierdie Bakkies wat so vol kolle geplak word deesdae.....van hulle lyk nie eers mooi nie.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 09:17:01 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3419
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

John, die vorm maak nie soveel saak nie.  As iemand hom kan verbeel die Tonga bakkie is mooi, sal hy hom wel ook kan verbeel die Toy met Ford embleme op, is 'n Ford.  Dit gaan nie daaroor of dit wel 'n Ford is nie, maar oor die gevoel van  die eienaar.

Maar ons praat nou lekker nonsens né.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 09:46:42 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

John, die vorm maak nie soveel saak nie.  As iemand hom kan verbeel die Tonga bakkie is mooi, sal hy hom wel ook kan verbeel die Toy met Ford embleme op, is 'n Ford.  Dit gaan nie daaroor of dit wel 'n Ford is nie, maar oor die gevoel van  die eienaar.

Maar ons praat nou lekker nonsens né.

Baie waar Fred ons praat nou Sommer saam die wind.

Ek sal nie omgee om n Ford of Toyota te he solank hy klaar betaal is en nog bruikbaar is.

n Bakkie wat joune is en nie die bank sin is die beste Bakkie. Daardie outjies hier bo is mooi maar vir hoe lank en teen watse prys. 

 

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 10:00:55 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3419
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Stem saam- geniet die ryding wat jy het, pas hom mooi op en moenie begeer nie.  Ek raak lief vir my voertuie en dis traumaties om uiteindelik van hulle ontslae te raak.  Ek het my VW Kombi vir amper dertig jaar gery, nie omdat ek nie kon bekostig om hom te vervang nie, maar omdat ek dit nie oor my hart kon kry om hom te groet nie.  Dis nou al meer as vyf jaar gelede en ek wens steeds ek kon hom hou.  Ek voel ek gaan die Kuga ook nog lank ry. Selfde met my klein aantal vorige voertuie.

Ek dink nou net, as mens ook een van hierdie mikrobus-taxi klankstelsels in die Tonka sit en dit soos die taxis vol oop draai, sal jy darem regtig aandag trek met hom.  Meeste mense gaan vir jou lag of vloek, maar 'n paar gaan jou beny.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 11:26:06 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Mooi, maar kort `n V8

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 12:34:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal graag sy specs wil sien.

Mooi, maar kort `n V8

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 12:39:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal graag sy specs wil sien.

Mooi, maar kort `n V8

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2020 @ 13:06:07 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Sal graag sy specs wil sien.

Ek sien ook baie daarna uit.  Ek dink die V8's gaan iets besonders wees.   Hier is 'n bietjie specs.

Amarok V8----Most importantly about the Passion Desert is the 4,2-litre TDI V8 engine that produces 306 kW and 929 N.m of torque, giving it an impressive 0-100 km/h time of 6 seconds flat with a top speed of 240 km/h.----https://www.carmag.co.za/news/new-models/this-is-the-v8-vw-amarok-passion-desert/

Ranger Raptor V8---New Ford Ranger Raptor V8 2020  536kW / 818nm-----https://www.driven.co.nz/news/news/aussie-tuner-claims-a-536kw-v8-powered-ford-ranger-raptor-is-possible/

Toyota V8 --3.5L ---baie geheimhouding met min info

 

 

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za