English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 11 433
replies: 137 648
views: 39 291 254
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Wat gemaak met pap batterye?

replies: 15
views: 260
19 Feb 2020 @ 14:43:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 15:14:42 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1191
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Vrekte ..... baie interessant! Sal in die vervolg ook die goedjies in 'n houertjie hou "tot later"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 15:59:18 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek koop nuwes, oues gaan asblik toe 🤣

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 16:45:52 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Goeie onderwerp, klein batterytjies nie soseer 'n probleem nie maar ek het seker so 10 ou 12V hek/alarm batterye (lood-suur), wat doen mens met die goed?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 16:57:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Goeie onderwerp, klein batterytjies nie soseer 'n probleem nie maar ek het seker so 10 ou 12V hek/alarm batterye (lood-suur), wat doen mens met die goed?

Jy kan dit buite jou asblik plaas....daai manne met die trollies gaan vuiste slaan om dit te kry....hulle gee dit in vir scrap metal en word sodoende herwin. Ek dink ek het laas oor die R10 n battery gekry....so daai is so goed jy sit n R100+ daarbuite....niemand gaan dit los nie...en dit gaan herwin word

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 20:17:31 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Goeie onderwerp, klein batterytjies nie soseer 'n probleem nie maar ek het seker so 10 ou 12V hek/alarm batterye (lood-suur), wat doen mens met die goed?

Net voor die Coke plek langs V D Hoff weg is 'n skrot metaal plek waar ek onlangs jare se 12V 7Ah batterye verkoop het. Hulle neem ook sub standaard metaal soos wasmasjiene en yskaste. Ek dekades se wit goedere daar gaan afgooi en darem iets gekry. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 20:23:16 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Net voor die Coke plek langs V D Hoff weg is 'n skrot metaal plek waar ek onlangs jare se 12V 7Ah batterye verkoop het. Hulle neem ook sub standaard metaal soos wasmasjiene en yskaste. Ek dekades se wit goedere daar gaan afgooi en darem iets gekry. 

 

Dankie Danie maar dis ver om te ry vanaf Irene vir net 'n paar pennies...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 20:58:20 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Laat die vrou daar die hek motor batterye mooi oortrek en gebruik dit vir deur stoppers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 21:38:33 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Laat die vrou daar die hek motor batterye mooi oortrek en gebruik dit vir deur stoppers.

Goeie idee. Nou moet Jorg net 'n paar ekstra deure inbou en sy probleem is opgelos. coolcool

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 06:40:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons gebruik dit baie min.  Ek maak 98% van die kere gebruik van die herlaaibare batterye en hulle hou my baie lank.

Verder daar waar ek wel die tipe battery gebruik is dit in remotes, RC cotrol vir boot en vliegtuig.  Wanneer hulle te pap is vir die hoof taak gaan hulle laai toe en gebruik ek hulle vir die horlosies in en om die huis. Daar werk hulle nog 'n hele tyd lank.

Daarna in die asblik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 08:30:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hy gaan asblik toe, suur loop uit in die laai.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 11:41:40 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Goeie idee. Nou moet Jorg net 'n paar ekstra deure inbou en sy probleem is opgelos. coolcool

 

Hoor julle....my huis is oorsrponklik in 1950 gebou en het 6 buite deure, so daar bly net 4 ou batterye oor! Maar ons bly in seker die "veiligste" land ter wereld so ek kan nie juis deure ooplos nie...wat nou :(

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 14:13:19 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Snaaks hoe ons as mens is. Jonk ennergiek,  dan worry jy nie of batteries x mas decorations is.

Hoe ouer jy word hoe meer wil jy die planet save. 🤔

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 14:19:08 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Snaaks hoe ons as mens is. Jonk ennergiek,  dan worry jy nie of batteries x mas decorations is.

Hoe ouer jy word hoe meer wil jy die planet save. 🤔

Greta Thunberg het op 'n jong ouderdom begin. Onmoontlik om op haar ouderdom soveel insig te he. Ja/nee!

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 20:11:09 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Greta Thunberg het op 'n jong ouderdom begin. Onmoontlik om op haar ouderdom soveel insig te he. Ja/nee!

 

Die meisietjie klink soos meeste sg. aktiviste, groot op geraas, klein op feite en realiteit. Verstaan sy het basies skool gelos om voltyds die aktivisme ding te doen....uiteinde is sekerlik voorspelbaar? Wat meeste sulke mense eintlik sê is dat as die mensdom verdwyn van die ou balletjie waarop ons bly is alles eintlik heel goed! Ek sal haar ernstig opneem eers as sy sense praat....(dit sê nie ek glo nie aan klimaatsverandering nie, dit is 'n wetenskaplike feit, maar ek dink nie die probleem word opgelos deur mense wat feitelik oningelig is...)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb 2020 @ 19:10:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1819
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Jorg, ek stem 100% met jou saam.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za