English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 049
topics: 11 433
replies: 137 648
views: 39 291 253
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Brunsvigia / Seerooglelies

replies: 8
views: 510
19 Feb 2020 @ 10:29:05 am
JohannR
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Dec 2014
Experience: 30 years

Ek vermoed hierdie is seker nie noodwendig tuis hier nie maar hoop iemand kan help.Ek verstaan dat so einde April, begin Mei begin hierdie tipe lelies in massas te blom daar in Calvinia se area. Voorbeeld van die soort lelies is op die foto. Ek kry nêrens enige inligting hieroor nie. Selfs nie by die Toeriste inligting nie. Weet iemand dalk hiervan en waar kan ek meer inligting kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 20:40:23 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Google dan sal daar heelwat inligting opkom. Hier is 'n artikel met baie inligting.

Op wikipedia is daar ook inligting. Die tye wat dit blom verskil egter heelwat maar dit blyk as die reen eers gekom het.

LINK

It is not without reason that Nieuwoudtville is known as the ‘Bulb Capital of the World’. In spring the veld comes into bloom in a plethora of colour, drawing visitors from all over South Africa and beyond to see the spectacular displays. Here BotSoc partner the South African National Biodiversity Institute (SANBI) manages Hantam, one of the country’s newest National Botanical Gardens (NBG). Hantam NBG is more than 6000 Hectares in size and conserves habitat of Nieuwoudtville Shale Renosterveld, Nieuwoudtville-Roggeveld Dolerite Renosterveld and Hantam Succulent Karoo. Visitors to the garden have a choice of nine different walking trails to explore the garden, of differing lengths to suit all levels of fitness.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 21:47:58 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kontak Dave Pepler. 

Jy sal beslis jou Antwoord kry

https://davepepler.co.za/contact/

Last ons weet as jy inligting bekom, sterkte

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 06:47:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is 'n leek as dit by die plante kom.  Weet so bietjie van broodbome af maar dis dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 09:21:28 am
JohannR
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Dec 2014
Experience: 30 years

Dankie vir al die terugvoer.

Ek het vanoggend 'n kenner van die plante by Hantam Botaniese Tuin opgespoor. Colleen by +27(0)27 2181200.

Dit het gister bietjie gereent maar volgens haar te min om die plante aan die gang te kry. Dit neem 21 dae vanaf voldoende reën tot hulle begin blom.

Het gereel dat ek haar so oor 3 weke sal kontak en hopelik sal ons dan meer weet. Hulle blom nie baie lank nie so jy moet omtrent reg wees om die wa te haak en te ry sodra hulle begin blom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 10:31:52 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Lyk my hulle groei ook in die Satara omgewing. Of is die een nie dieselfde nie?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 12:04:07 pm
JohannR
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 30
Joined: 10 Dec 2014
Experience: 30 years

Nooit te oud om iets nuuts te leer nie.

Die foto van die blom by Satara is nie 'n Brunsvigia nie maar wel 'n Ammocharis.

Albei is van die Amarilla familie.

Die Brunsviglia is nie 'n seerooglelie nie so ek moet myself korrigeer. Dit staan bekend as Soetkandelaar en ook as Maartlelie (wanneer hulle blom) en kom meestal is die weste van die Kaap voor.

Die Ammocharis is die seerooglelie en ook bekend as berglelie of gifbol. Hulle kom oor die hele land voor.

So daar het julle dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 12:16:31 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4428
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Dankie vir die inligting. Nou kan ek die naam aan my foto koppel.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 19:58:45 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4819
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Johann bly jy het reggekom. Ja Amaryllis familie, subfamilie Amaryllidoideae het darem maar 'n klompie pragtige blomme.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za