English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 883
Total Views: 83 201 345
topics: 11 521
replies: 138 684
views: 39 319 296
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan air suspension.

replies: 32
views: 817
18 Feb 2020 @ 11:29:03 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Stel jouself voor. 

n Gewone Karavaan met air suspension. As jy op site kom sak jy die karavaan tot amper teen die grond sodat jy nie eens n trappie nodig het. As jy klaar jou tent opgeslaan het lig jy die karavaan tot hy die tent mooi styf trek.

Terwyl jy sleep skud alles nie so uitmekaar weens die sagte ry op air. As jy n moeilike bult of self grond pad kry lug jy net eenvoudig die karavaan tot jy geskikte grond vry hoogte kry. Wanneer jy beperkte hoogte by n carport het sak jy die karavaan en seil onder in.

Wanneer kry ons ons so iets, wanneer wys ons produsente hul staal met initiatief of het ons net nie die nodige intripeneurskap en vakmanne beskikbaar.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 11:37:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die is 'n puik idee.  Mense wat die lugvering stelsels ken sal net die praktiese uitvoerbaarheid  van jou behoeftes moet onder soek en na gaan.  Soos met alles sal daar seker 'n trade-off wees tussen  seker eienskappe, maar ek glo dit is haal baar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 11:54:21 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Leon ek het jare lank met air suspensions gewerk van trokke tot 110 ton sleepwaens. 

Al daardie is moontlik en daar is Al bewys dat met air suspension in plek hou jou bande Langer en hardloop koeler ook. Self jou traction op die pad is beter

 

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 11:56:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek glo jou.  Ek self het maar net met dit te doen gekry tydens evaluasie van 10-20 Ton trokke vir die Weermag.

Detail eienskappe luister ek graag na julle wat ken.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 12:03:54 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

My tyd se Citroen ds 20 pallas  was so. + - 1965 modelle 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 13:03:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die Oom wat oorkant my Ma-hulle gebly het, het ook so kar gehad.  Hy het homself ook eers so opgejack voordat hulle gery het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 14:31:42 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek dink in my army dae het Genl Fourie so beige DS-20  gery en die ander generaals wit MB en dan die top Genl het swart Chevs gehad. Ongelukkig het niemand 'n Cortina gery nie - hehehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 14:52:41 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ek dink in my army dae het Genl Fourie so beige DS-20  gery en die ander generaals wit MB en dan die top Genl het swart Chevs gehad. Ongelukkig het niemand 'n Cortina gery nie - hehehehe

Wat my eintlik laat dink, daardie tegnologie van die Citroen was n "hidro" gedrewe ding. m.a.w. die enjin het n hidro pomp gedryf wat dit gewerk het.

Kan mens dit op n karavaan gebruik.  

My 1996 M.B.  het sulke balle gehad wat indraai vir die agter suspensie wat hom laat sagter gery het. Daar behoort so ietsie te wees vir swaarder voertuie. ??

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 14:54:33 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

N oppomp skokbreker tipe ding

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 15:11:58 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3423
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dit klink baie oulik en die tegnologie is seker beskikbaar in die buiteland.  Is van die duur ingevoerde karavane nie dalk daarmee toegerus nie?    So 'n stelsel sal sekerlik 'n hele klomp geld bylas by die prys van 'n karavaan.   Alko verskaf dit onder andere maar nie noodwendig in Suid-Afrika nie, maar ek glo hulle sal seker op versoek dit invoer.  Ek weet nie of hulle s'n al die fênsie goed kan doen wat hierbo genoem word nie.  Ek glo egter nie dit sal hier gewild wees nie, ons kla reeds oor die huidige pryse.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 16:13:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wat ek Kan by voeg. Hou in gedagte dat so n air suspension heelwat ligter is as n meganiese suspensies wat ons gebruik. Dus Kan jy meer laai.

n Gewone braked axle in pleks van die bekende en duur rubber bonded axle Kan gebruik word. Die leveling valves, kompressors, height control valves, air bags is alles hier by ons alreeds beskikbaar. Die raamwerk en brackets Kan ook plaaslik gemaak om verskillende karavane se chassis te pas.

Die enigste hak plek gaan die huidige wheel arches wees wat dieper moet wees wanneer die karavaan gedrop word tot laagste punt en die bande daar binne in gaan seat. Nuwe wiel arches kan ook hier gedoen word. 

Wanner jy so n conversion doen op n huidige karavaan sal dit duurder kos as wat die outjie van scratch af gebou word met air suspension. En die prys verskil sal minimaal wees Al klink dit na n Groot projek. 

Die tegnologie is hier by ons lank Al. Verstaan nie hoekom ons industries bly produkte vervaardig wat derde wereld is. Ons Kan beter doen.

Ek kry soms die indruk dat SA se industries baie soos China dink om by ou goed te Bly en herskep met n paar pin stripes en tevrede wees. Bang om die risiko te loop van innovasie. My skating is dat n karavaan met so n air suspension behoort nie meer as 10 na 15 Duisend Rand kos as jy dit saam n nuwe wa bestel. 20 Max's op n dubbel as. Dit is net n skating van my Kant af.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 16:33:32 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

As ek dit reg verstaan is die "braked axle" wat nie inloop is nie nie in SA wet goedgekeur ia nie.  

Ek het destyds die elektriese remme stelsel oorweeg.

Of is ek nou van die bal af undecided

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 16:41:24 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

As ek dit reg verstaan is die "braked axle" wat nie inloop is nie nie in SA wet goedgekeur ia nie.  

Ek het destyds die elektriese remme stelsel oorweeg.

Of is ek nou van die bal af undecided

Willem die term braked axle Kan inloop remme, hydraulic remme enige remstel wees wat n rem stelsel geinstalleer het binne sy dromme wat jou voertuig of meganiese, hydraulics of elektronies aktiveer. As dit die briek toets slaag by die toets gronde is dit wettig.

Dan op groter aste kry jy ook disk brakes. Beslis nie Vir karavane.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 17:59:00 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Uitsekende idee. Ontwerp hom, daar sal baie wees wat belangstel. Veral all die 4x4 en boswa eienaars. As jy teerpad ry sak hy vir hoer spoed en daar in die bos dan lig hy vir beter grondvry hoogte. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 19:32:19 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Sep 2019

Onthou om plek te hou vir die kompressor om dit op te pomplaughinglaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 19:36:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Conqueror se Reci is reeds so gebou.

Presies soos John dit noem en met n goeie prys.

Ons het hom ook goed deur gelyk Oktober.

Dis net n knoppie wat jy druk en jou wa staan gelyk, of laag op die grond of n hoog profile.

Sy baie blik het my af gesit.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 13:11:24 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3423
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Persoonlik sal ek tevrede wees as vervaardigers net kwaliteit veerstelsels gebruik in plaas van die rubberstelsels, wat gebou is om vinnig te verswak.  ALKO verskaf ook bladveerstelsels wat nie veel meer spasie, indien enige, opneem as die rubberstelsel nie en wat normaalweg die leeftheid van die wa sal hou.  Sou die rubberstelsel dan soveel goedkoper wees dat hulle verkies om dit te gebruik?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 13:36:05 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Heel goeie onderwerp. Ek wil hier saam met Fred stem deur na keep it simple. Wat van as jy nie die nodig krag vir die pompie het nie. Jy het die 7/13 pen prop se drade uitgeruk. Die woonwa was dalk gedrop omdat jy net teerpad gesleep het. Nou wil jy dit lug?

Soos John noem dit is beskikbaar. Wat ek wel weet is dat die skokbrekers omtrent R10 000 stuk kos en seker moet die beheer en pomp nog bykom.

Dalk 'n geval van enige suspensie wat lank kan hou en KISS is belangrik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 16:45:26 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Danie. n Stel agter shocks vir n D4D kos omtrent R1500

Daardie sleepwa suspension shocks nog goed koper. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 17:04:15 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3423
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Behalwe vir die skokbrekers (wat is 'n D4D?) wat is nog nodig om 'n karavaan te ombou en wat sal die onderdele kos?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 07:58:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Persoonlik sal ek tevrede wees as vervaardigers net kwaliteit veerstelsels gebruik in plaas van die rubberstelsels, wat gebou is om vinnig te verswak.  ALKO verskaf ook bladveerstelsels wat nie veel meer spasie, indien enige, opneem as die rubberstelsel nie en wat normaalweg die leeftheid van die wa sal hou.  Sou die rubberstelsel dan soveel goedkoper wees dat hulle verkies om dit te gebruik?

Ek kan verkeerd wees maar ek dink dit gaan ook oor 'n sagte rit.  Ja daar ry nie mense in die karavaan as dit gesleep word nie maar ek vermoed dat die rubber vering baie ligter is op die skud, stampe en stote en ruk beweging op die borde glase deure fitting hegpunte en die klas van dinge in 'n karavaan.

Ek glo dat dit hoofsaaklik die rede is waarom die rubber verings eerder gebruik word in karavane.  Selfs die BWP onderstelle uit Europa maak daarvan gebruik.  Iewers behoort daar data beskikbaar te wees oor die verskil in kragte tussen bv blad vere en die rubber vering.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 14:29:10 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ek is baie spyt ek het nie blad vere en beam axle gedoen toe ek my wa gebou het nie. oorweeg om die rubber aste te vervang want n jaar is hulle reeds besig om te gaan le. My wa weeg 1500KG leeg gelaai so 1900KG gelaai en ek het 2 x 1400KG aste. of b;ad vere of dalk die nuwe independent suspention

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 14:48:01 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Behalwe vir die skokbrekers (wat is 'n D4D?) wat is nog nodig om 'n karavaan te ombou en wat sal die onderdele kos?

Fred. Jammer as daar n kennis te kort is aan jou kant oor wat n D4D is, (Toyota) Ook net as voorbeeld gebruik, van n tiepiese skokbreker Vir daardie voertuig, niks meer.

En dan kom daar nog skroefies, welding rods, n drawings en nog heelwat consumables maar as jy nie die algemene gebruik van die woord D4D Ken help nie ek verduidelik die res.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 15:15:49 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3423
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

OK Laat maar die D4D- ek het dit op internet gekry, maar ek sien nie hoe dit belangrik is vir die lugvering nie.  My punbt is die skokbrekers kan tog nie alles wees wat jy nodig het nie.  Hulle kan tog nie op hulle eie lig en sak nie!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 16:34:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5807
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hier is die e-pos wat ek destyds van AL-KO gekry het.  Dit is wat ek gesê het dit word nie in SA goed-gekeer nie.

 

Good day

In South Africa we manufacture axles with mechanical brakes only as per SANS requirements. Electric brake systems are not homologated for South Africa yet.

However, we have Electric brakes on stock and can manufacture axles for Caravans, but theses axles are without SANS approval and not for operation on SA public roads / We use them only for export axles.

Looking forward to your reply. Thank you.

Kind regards
Ralf Dreithaler
Managing Director
AL-KO Trailco Pty. Ltd

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 19:40:15 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Danie. n Stel agter shocks vir n D4D kos omtrent R1500

Daardie sleepwa suspension shocks nog goed koper. 

John ek neem aan dis nie dieselfde wat hulle bv 'n motors sit met 4 verskillende hoogte verstellings nie?

Ek was verbaas om te sien hoe goed dit werk deur net 'n knoppie in die kar te druk en te sien hoe die hele voertuig op of af sak. Die ou het toe hy stop die kar gedrop en toe is dit omtrent 25mm bokant die grond - gemeet aan die gaping tussen die voorste spoiler en die teerpad. Die hele kar was so vol gadgets. Die agterste sitplek en bagasiebak is mooi in "velvet" oorgetrek en pragtige sitplekke wat dit laat voel soos 'n "studio" met die klank toerusting ingesit.

John ek het maar 'n rowwe aanpassing gemaak vanaf hierdie R29 000 per paar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2020 @ 22:20:36 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Danie. Ek sien presies waar jy vandaan kom. Daardie wat jy wys is hi tech equipment en jy gaan betaal Vir dit. Op n karavaan/sleepwaens het jy nie dit nodig en die onderdele is by ver meer eenvoudiger. Ook baie meer bekostigbaar. 

Jy staan Langs jou karavaan en doen hoogte verstellings want die karavaan moet onafhanklik Kan werk en nie n spesifieke voertuig met modifikasies nodig het. 

Ek sal ook nie belangstel sou sulke hi tech equipment gebruik word want dan gaan onderhoud n nagmerrie word.

Dit is regtig moontlik om op n karavaan hierdie opgradeering te doen. Dit moet natuurlik op n Groot skaal gebeur want die enkeles gaan by ver duurder wees. 

Op hierdie stadium n droom maar met die regte werkswinkels, kapitaal en goeie vakmanne Kan hierdie stelsel die karavaan industries ernstig in n ander rigting druk.

 

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 10:34:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier het ek 'n karavaan afgekom wat met die Air suspension werk.

https://bruderx.com/

Gaan kyk na die Youtube videos dan sien jy werklik wat is die voordele van die tipe suspensie.  Om maar een te noem word die een as van 'n dubbel wiel wa se suspensie baie hard gepomp wat dan veroorsaak dat die pap wiel aan die selfde kant van die grond gelig word en jy maklik die pap band kan wissel.

CHAPPERIG sal ek sê! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 11:53:49 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Leon. Die is nou wereld klas. Hoekom Kan ons nie so iets bou

2 ton gewig op hierdie dubbel as kan maklik gesleep word. Net eenvoudig n fantastiese wa en in n klas op sy eie. Presies wat ek van gepraat het.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 15:09:28 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1506
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Indien ek as entrepeneur na die ontwikkeling en vervaardiging van so iets moes kyk sal ek myself eers 'n paar vrae vra.

Eerstens, het die mark dit nodig, of is dit net nog 'n foefie vir die wat wil wys hulle kan.

Gegewe bestaande ervarings op ongemaklike terrein - ek het die berig gelees van die Land Rover wat teen groot kostes op 'n lae bed abba wa huis toe geneem moes word toe hy plat op sy pens in die Kgalagadi gaan lê het. Jy kan so 'n ding nie sleep nie, dit is optel stories daardie.

Gegewe die swaai na kampeer sleepwaens wonder ek hoe groot die mark sal wees.

In die huidige ekonomie, en in die afsienbare toekoms wil vir my voorkom asof "nice to have" katoeters sal moet plek maak vir "must have" goeters.

Bak Oor, ek sien jy raak opgewonde oor die twee ton dubbelas. Ek neem ook aan jy het opgelet dat dit 'n Land Cruiser is wat hom sleep. Gewigbeperkings maak sulke waens onprakties met ons wetgewing, en die swaai na ligter voertuie stel ligter gewig eise aan vervaardigers.

Nogtans, dit is lekker om oor sulke dinge te wonder en te bespiegel.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 22:28:31 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kanneman ek het eerste daarna gekyk. Lyk soos die VX200

Daardie oukie is n properse masjien. Jy Kan geen ander Toy met hom vergelyk. Daar is toy op die regte pad, krag, diesel, gemak, luuksheid, baie goeie 4x4. Vrek duur. Kyk gerus op internet hoe pimp die Ausies daardie ding as jy regtig iets mooi wil sien

Hoe dit ook al sy, die VX 200 druk meeste van die regte knoppies. Daai V8 loop soos n horlosie en bestuur fantasties ook. Ek gee hom so 8 uit 10

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 06:48:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kanneman ek het eerste daarna gekyk. Lyk soos die VX200

Daardie oukie is n properse masjien. Jy Kan geen ander Toy met hom vergelyk. Daar is toy op die regte pad, krag, diesel, gemak, luuksheid, baie goeie 4x4. Vrek duur. Kyk gerus op internet hoe pimp die Ausies daardie ding as jy regtig iets mooi wil sien

Hoe dit ook al sy, die VX 200 druk meeste van die regte knoppies. Daai V8 loop soos n horlosie en bestuur fantasties ook. Ek gee hom so 8 uit 10

In die Arabiese lande is die Nissan Patrol V8 weer so gewild.  Daai manne toor met daai groot enjin voertuie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2020 @ 09:29:11 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Leon. As jy weet van web sites om na dit te kyk moet jy gee asb. Ek is Mal daaroor om in sulke goed rond te krap.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za