English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 645
topics: 10 825
replies: 124 925
views: 38 857 222
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rugby Wêreld Beker

replies: 60
views: 732
page 1 of 2
21 Sep 2019 @ 14:01:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As n oud afrigter, Valke Skeidsregter en Blou Bulle Skeidsregter is dit vir my so lekker om te sien hoe die skeidsregters foute maak en weg kom.

Dis n skande om op hierdie vlak sulke foute te maak en wegte kom. Darm word so Skeidsregter se gradering inag geneem.

Wat die Springbokke aan betref is swak keuses gemaak en kan jy nie in 5 min die wedstryd wil wen nie.

Faf de Klerk moet sy been breek dat hy nie meer kan skop nie.

Willie niks werd Le Roux moet saam kroeg Etzebeth huis toe kom.

Dis seker een van die swakste vertonings by n Wêreld Beker.

Hoop Erasmus se Oë gaan oop en speel volgens n plan wat hy nie gehad het nie.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 14:40:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

SMAAK MY DIE BOKKE HET VERLOOR.

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 16:31:46 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ek het toe die wedstryd gekyk al is ek kwaad dat hulle ons eers afgedreig het om dit nie uit te saai nie. n Beter opsomming as wat Jin hierbo se kan ek nie gee nie. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 18:20:11 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Rassie keur óf Faf se drek skoppies goed, óf hy moedig dit selfs aan. Ek skud net my kop oor die sinnelose wegskop van balbesit - veral teen 'n span soos die All Blacks teen wie jy dit allermins kan bekostig.

Dalk verstaan ek maar net pokkol van die Bokke se spelpatroon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 18:29:00 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Dit was swak sportmangees van Rassie om by die ref te gaan kla oor sy onvermoee om die game te beheer.  Swak smaak.  Ek is al jare nie meer n bok ondersteuner nie vir baie redes.   My span speel die game, pas aan en wen.  Go All Blacks.  Julle verdien dit.  Ek is verby daai dae wat en negatief was na elke game en elke bok speler gekritiseer het voor en na elke game.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 18:51:28 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Zack -Is dit waar dat Rassie by die ref gaan kla het oor sy onvermoë? Ek vind nêrens enige verwysing daarna nie. Die enigste wat ek vind is dat hy die All Blacks komplimenteer met hul oorwinning en toegee dat hul verdien het om te wen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 18:58:56 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

As n oud afrigter, Valke Skeidsregter en Blou Bulle Skeidsregter is dit vir my so lekker om te sien hoe die skeidsregters foute maak en weg kom.

Dis n skande om op hierdie vlak sulke foute te maak en wegte kom. Darm word so Skeidsregter se gradering inag geneem.

Wat die Springbokke aan betref is swak keuses gemaak en kan jy nie in 5 min die wedstryd wil wen nie.

Faf de Klerk moet sy been breek dat hy nie meer kan skop nie.

Willie niks werd Le Roux moet saam kroeg Etzebeth huis toe kom.

Dis seker een van die swakste vertonings by n Wêreld Beker.

Hoop Erasmus se Oë gaan oop en speel volgens n plan wat hy nie gehad het nie.

 

 

 

 

Jin. Jy is beslis n rugby kenner. Ek kon dit wragtig nie beter gesê het nie. Vol punte vir jou en ek bedoel dit.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 19:08:35 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Nou weer na die TV-nuus gekyk waar Rassie onomwonde sê dat die ref nie blameer kan word nie.

Al het al ons rusbank-rugbykenners foute in die ref se optrede opgemerk, het die All Blacks uit en uit verdien om te wen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 19:17:20 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dood ernstig en dit is nie suur druiwe. Ek kyk nie verder rugby punt. Dit is n klomp twak klaar. 

Ons het die spelers, die krag manne, spoed vrate maar vir jare kan hulle nog steeds nie uit figure dat jy skop nie die bal in n all black se hande want jy gaan jou gat sien. As n dom onnosele leuk soos ek dit al vir jare weet wonder ek regtig waar is ons spelers se gedagtes wanneer hulle speel en hulle passies vooraf beoefen.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 19:25:46 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Nee wat - ek sal bly kyk en bly hoop dat die Bokke nog die eindstryd sal haal.

Môre wag nog 'n lekker dag van rugby - o.a. ons buurland (Namibië) teen Italië. En alhoewel ek nie juis vir Namibië 'n kans gee om dié wedstryd te wen nie, 'support' ek hulle môre al die pad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 20:11:45 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Chris.   Rassie het voor die tyd met Jerome gepraat.  Hansen se reaskie was dat skeidsregters nie stupid is nie.  Dis swak smaak en swak sportmangees.  Na die game was Rassie tevrede met die ref

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 20:29:42 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Nee Zack. Hy't nie voor die tyd MET Jerome gepraat nie. Hy't bloot genoem in 'n TV onderhoud dat hy vertrou dat die skeidsregter albei spanne 'n gelyke kans sal gee. Daarop het Hansen reageer dat hy reken Rassie probeer eksterne druk op die skeidsregter plaas. Hansen het nooit die woorde geuiter dat "skeidsregters nie stupid is nie". Dalk lees jy dit tussen die lyne.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 20:42:06 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

My vrou is n AB ondersteuner

 So ek slaap buite.🤣

Nee wat, die WB word nie in 1ste wedstryd gewen nie......gee kans

At last !!!!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 20:51:06 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years
Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 20:55:29 pm
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Hannes wees trots op jou vrou.  Sy ken haar rugby. As jy n goeie huwelik wil he stel ek voor jy volg haar voorbeeldtongue-out 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 21:36:18 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Willie Le Roux is pateties hy vat teveel kanse op verkeerde tyd en sy bal hantering uit die lug is uiters swak 2 keer bal gemis 2 driee teen ons .Faf is pateties noual vir n geruime tyd skop onoordeelkundig en hy hardloop voor hy pass dit is fataal vir n skrumskakel dit sit druk op die agterlyn .Ons het nie n nr 6 flank op die veld as Kolisi speel hy speel nie na die bal op die grond en dit is waar Savia vandag baie goed was Kolisi hoort gladnie daar is buitendien ook nie n kaptein .Die 2 senters is ook nue goed genoeg Deallende is regtig Elende probeer oor mense hardloop en verloor so die bal moet liewer in gapings probeer inhardloop met goeie voetwerk .Ons sal miskien kwarteind haal maar ek glo nie verder met die span .Dit is buitendien nie n Springbok span waar is die Springbok so klein op die mou jy moet dit met n vergroot glas soek .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 07:38:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klink nie of ek iets gemis het nie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 15:26:40 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Dit was nie n "goed voel"wedstryd van die Bokke nie.Hoop maar dat dit dalk beter mag gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 16:02:53 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Wat ek nie verstaan nie is dat hulle nie fases kan opbou en vorentoe gaan met goeie voorspeler spel en op die regte tyd die bal na die agterlyn te verspry om by driee druk uit te kom nie. As hulle die bal in die hande kry wil daar net geskop word om die voorspelers die veld vol te jaag in stede om by die doel lyn uit te kom. Hier en daar was goeie individuele spel van spelers maar die All Blacks het dit weer gewys jy maak nie hanteer foute teen hulle nie hulle gaan jou met punte straf. Kom ons byt maar vas dalk het hulle iets geleer want die Wereld Beker word nie nou al gewen nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 16:17:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wat ek nie verstaan nie is dat hulle nie fases kan opbou en vorentoe gaan met goeie voorspeler spel en op die regte tyd die bal na die agterlyn te verspry om by driee druk uit te kom nie. As hulle die bal in die hande kry wil daar net geskop word om die voorspelers die veld vol te jaag in stede om by die doel lyn uit te kom. Hier en daar was goeie individuele spel van spelers maar die All Blacks het dit weer gewys jy maak nie hanteer foute teen hulle nie hulle gaan jou met punte straf. Kom ons byt maar vas dalk het hulle iets geleer want die Wereld Beker word nie nou al gewen nie.

Hierdie is die Wêreld Beker, nie skole rugby nie.

As jy nie nou voor is nie gaan jy nie voor kom nie.

Italy kan ons wen....dan is ons uit.

Dan is Canada ook daar.

Net arme Namibia sal ons nie sommer wen nie.

Dan nog die uitspeel.....

Hulle sal hul sokkies moet optrek.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 16:25:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wie in ons groep gaan NZ keer dat hulle nie punte kry nie..

Italy = 5

NZ = 4

Ons het 0

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 16:32:11 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Rugby is nie net krag en hardloop met n bal. Jy moet so bietjie dink ook en daar is ons probleem. Hulle speel rugby soos Mike Tyson boks. Klim net in om dood te slaan of verloor die game. Ek sien geen intellektuele skills. Colby het probeer maar hys net een man.

Herschel Jantjies het te min tyd gehad op die veld. Ek dink Kaf de Klerk moet glue aan sy skoene kry en hom force om nie te skop. Hel weet wat Willie le Roux dink en doen. Grap is ons weet hoe goed is hy. Weereens se ek almal is wereld klas maar die een of ander stingel stress verhoed hulle om slim rugby te speel.

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 17:01:13 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2473
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Nou is ek weer bly ek is nie 'n sport entoesias nie-  my senuwees is nog reg. 

Dis darem vir my as 'n sport-neutrale persoon, eienaardig dat wanneer jou span verloor, is hulle al wat sleg is maar wanneer hulle wen, loop jy breëbors rond.  Ek verstaan dit gladnie.  Dis tog sport- hoekom noem ons dit anders so? 

Met sport beteken dit jy speel teen iemand anders en jy wen of verloor en as jy verloor, is dit tog maar alles deel van die spel.  Waarom moet jou span elke keer wen- een span wen tog en 'n ander verloor?  En waarom is JOU span skielik nie meer JOU span as hulle verloor nie?  Ek dink vir sulke ouens is sport 'n vorm van terapie vir een of ander tekortkoming.  Die span moet vir hulle doen wat hulle nie self kan doen nie.  As jou seun sport beoefen, deel jy tog sy vreugde as hy wen en jy verwerp hom nie as kind as hy verloor nie.  Jy staan by hom wat hy ookal bereik of nie bereik nie. 

Is ek bitsig?  Ek bedoel om te wees want ek vervies my vir al die mooiweersvriende en dislojale Suid-Afrikaners.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 17:40:37 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

Ja die feit is net en daarby sal ek staan as jy daai groen en goud dra is jy veronderstel om die beste in daai posisie tewees en dan moet jy so speel en dink ,op die veld ,maar as jy dit nie so doen, moet jy weet jy gaan kritiek kry .As jy jou beste probeer en jy verloor het ek geen probleem maar gister was dit nie die geval .Jy kan verloor maar dan moet jy met jou beste spel verloor.Ek sê nie almal is swak in die span ,maar asb ons is in die wereld beker ,ons speel nie n vriendskaplike klub wedstryd ,so haal die swak skakels uit ,en maak dit vir ons almal aanvaarbaar .Ons kon gister maklik gewen het as ons net bietjie gedink het, maar ons het met die geskop presies die spel gespeel waarvan die AllBlacks hou en floreer op .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 18:17:42 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Nou is ek weer bly ek is nie 'n sport entoesias nie-  my senuwees is nog reg. 

Dis darem vir my as 'n sport-neutrale persoon, eienaardig dat wanneer jou span verloor, is hulle al wat sleg is maar wanneer hulle wen, loop jy breëbors rond.  Ek verstaan dit gladnie.  Dis tog sport- hoekom noem ons dit anders so? 

Met sport beteken dit jy speel teen iemand anders en jy wen of verloor en as jy verloor, is dit tog maar alles deel van die spel.  Waarom moet jou span elke keer wen- een span wen tog en 'n ander verloor?  En waarom is JOU span skielik nie meer JOU span as hulle verloor nie?  Ek dink vir sulke ouens is sport 'n vorm van terapie vir een of ander tekortkoming.  Die span moet vir hulle doen wat hulle nie self kan doen nie.  As jou seun sport beoefen, deel jy tog sy vreugde as hy wen en jy verwerp hom nie as kind as hy verloor nie.  Jy staan by hom wat hy ookal bereik of nie bereik nie. 

Is ek bitsig?  Ek bedoel om te wees want ek vervies my vir al die mooiweersvriende en dislojale Suid-Afrikaners.

Fred - ek kon my gevoel nie beter beskryf as die wyse waarop jy dit in die laaste paragrafie uitspel nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 18:37:37 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Toemaar die volgende wedstryd is teen Namibia. Dalk wen ons en dan is gister se swak spelers die nuwe sterre. Gister het hulle mos nog mekaar se spelpatrone leer ken.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 19:08:48 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 43 years

In Toets rugby moet ons ,ons self meet teen Die AllBlacks ,Engeland ,Ierland ,Wallis ,Australië,Skotland en Frankryk .Ons Super Rugby spanne behoort die ander spanne wat in wereldbeker meeding tewen .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 21:55:11 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Die game was SA teen die wêreld se beste span. Wat het ons verwag? Dat ons gaan wen? Nee wat ouens. Dis nog n lang pad. Eers wanneer ons vir Engeland klop sal ons n kans staan om teen die einde nog daar te wees. Wat Le Roux en Faf bettef, met hulle in die span kan ona maar netsowel nou-al huistoe kom. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 22:22:57 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Toemaar die volgende wedstryd is teen Namibia. Dalk wen ons en dan is gister se swak spelers die nuwe sterre. Gister het hulle mos nog mekaar se spelpatrone leer ken.

Wil my voorkom die all blacks het ons spel patroon beter geken as wat ons dit ken. But all is not lost more skyn die son weer.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2019 @ 11:14:17 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 317
Joined: 28 Feb 2018

Eeisf and was standing next to road with a breakdown bakkie, could not watch the game, now divided on was it good luck with the bad luck, or just a bloody expensive breakdown ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 22:58:03 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Gelukkig weet ek te min van rugby af om kommentaar te lewer.

Het maar net gespeel volgens die reëls van die tyd.

Deesdae is Springbokrugby professioneel. Dis hul werk. As ek as werknemer drooggemaak het, is ek gedissiplineer en dan ontslaan. Lyk nie dit geld by die rugbymaatskappy nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 10:24:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het maar so bietjie vis gevang en nou en dan by die TV uitgekom.

Kannie enige komentaar lewer nie behalwe dat die telling sê als.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 10:50:01 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2473
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Goed en wel Pottie, maar net een span kan wen- dis maar hoe sport werk.  En ek en jy betaal hulle nie, so waar kry ons die reg om hulle so sleg te sê as hulle nie die wenspan is nie?  As ons ons werk waarvoor ons betaal word doen, staan die hele gemeenskap nie en hou ons dop en kritiseer ons as ons, bloot menslik, 'n fout maak nie, maar ons matig ons hierdie reg aan oor sportmanne.  Sport is tog om te geniet, waarom nie net dit geniet nie?  As ons span wen lyk dit my ons beskou dit as ons persoonlike prestasie en in ons eie gemoed is dit "Ek" wat so briljant was,  maar as hulle verloor, het hulle ons in die steek gelaat.  Waarom is ek dan nie vir myself kwaad omdat "Ek"  so swak gespeel het nie?  Sport is nie regtig belangrik nie- soos Niekie van der Berg gesê het, die portrette gaan nie van die mure afval as ons span verloor nie.  Geniet dit net.  Ek wonder of mense ook op die slegte ou in 'n fliek skel.  Beide sport en flieks is mos maar net vermaak.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 12:49:41 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal maar die tellings dop hou soos hulle kom.

As jy die beste is,  teen 'n sterk span wen jy met 'n klein telling verskil.  Teen 'n minder sterk span wen jy ordentlik.

 

So kom ons kyk wat lê vir die bokke voor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2019 @ 14:33:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek lees nêrens van klagtes oor die ref van vanoggend se game nie....neem aan SA het gewen?😜🤣

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2019 @ 14:44:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die ref was nie die probleem nie.

Maar o vrek die span wat teen Namibia gespeel het het ek nie hoop voor nie.

Dat hulle nog steeds nie n plan het nie.

Balle weg skop.

Jantjies wat benerek voor hy skop en dan nog mis skop voor die pale.

Kaptein in die span Kolisi is nie die kaptein nie.

So maandag is my baas nie die baas nie. 

Wonder wat het Erasmus uit die game geleer. 

Belowe julle nie veel nie want hy gaan die selfde foute laat maak.

2015 Wêreld Beker het die Bokke 87 v 0 gewen.

Swak swak swak.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 18:57:00 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Looking at the Pool B log.

Italy is 5 points ahead of SA after 2 games each. A loss against Italy on Friday will put the Boks out of the semis. Lets hope Erasmus makes the right choices and they do not slip up.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 19:07:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Looking at the Pool B log.

Italy is 5 points ahead of SA after 2 games each. A loss against Italy on Friday will put the Boks out of the semis. Lets hope Erasmus makes the right choices and they do not slip up.

 

Of hoe sal dit dinge verander as NZ teen Italy opslip? Of gelyk?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 19:17:21 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

As dit sou gebeur verander die prentjie in totaal. Onthou NZ het nog net een wedstryd gespeel en met sy grootste gevaar afgereken.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 15:12:37 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Bokke begin beter lyk of is ek verkeerd?

Vraag is teen wie gaan hulle in die eerste uitspeelwedstryd speel? Kom ons hoop dit is Japan.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 15:34:06 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Bokke begin beter lyk of is ek verkeerd?

Vraag is teen wie gaan hulle in die eerste uitspeelwedstryd speel? Kom ons hoop dit is Japan.

 

We can only hope for that they improve each game from here on in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 22:18:02 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Maak nie saak wie nou in lyn staan. Elke wedstryd moet van nou af gespeel word asof dit die final is. Makste hond byt die seerste sê hulle so van nou af "take no prisoners"

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 12:32:16 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Decision making is still a concern for me for example why on earth would you kick the ball away in the opponements 22?

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 16:25:59 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

After giving Canada a proper hiding the Boks must now focus on their next game. I have a feeling it will be against Ireland. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 19:20:06 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Al was die wedstryd so eensydig was dit tog 'n fees van drieë druk. Dalk kan ons tog iewers kom. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 20:04:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Bokke begin beter lyk of is ek verkeerd?

Vraag is teen wie gaan hulle in die eerste uitspeelwedstryd speel? Kom ons hoop dit is Japan.

 

Hoop nie dit is Japan nie.

Hulle sal nie voor hul eie skare verloor nie. Nog al hul wedstryde gewen.

Bokke sal moet vroeg gaan slaap en uit kroee bly.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 10:00:26 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hoop nie dit is Japan nie.

Hulle sal nie voor hul eie skare verloor nie. Nog al hul wedstryde gewen.

Bokke sal moet vroeg gaan slaap en uit kroee bly.

 

 

Veral as Etsebeth in die span is......!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 12:13:07 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Veral as Etsebeth in die span is......!

LOL!!

 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 17:37:58 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek dink die Skotland-Japan wedstryd op Sondag gaan taai wees. 'n Wen vir Skotland sonder bonus punte sal beteken hulle eindig gelyk in hul poel.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 06:54:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hoop nie dit is Japan nie.

Hulle sal nie voor hul eie skare verloor nie. Nog al hul wedstryde gewen.

Bokke sal moet vroeg gaan slaap en uit kroee bly.

 

 

Jy sien dis hoe jy wys jy is 'n span om mee rekening te hou.

 

Wanneer speel die bokke hul volgende game????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 07:48:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoor dat NZ vs Italy nie voortgaan weens n Thypoon? Gelykop punte is uitslag?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2