English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 094
topics: 10 827
replies: 124 951
views: 38 859 599
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Vrydag die 13de

replies: 33
views: 433
12 Sep 2019 @ 18:43:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is daar van julle wat bygelowe het met Vrydag die 13de? Ek lees elders van n oord wat vertel dat hul 2 mense gekry het wat hul naweek gekanseleer het weens die feit dat hulle nie op Vrydag die 13de wil sleep nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 18:48:22 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Nee wat, glo nie daaraan nie. Daar is wragtig by ons mense wat hysbak sal vat tot die 14de vloer en dan die trappe afloop na die 13de. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 19:13:47 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Jesus se hand van beskerming is permanent oor ons, 24/7. Al wat ek doen maak nie saak watter dag voor ek ry vra ek vir sy seën. Want as Hy met ons is wat kan teen ons wees en as hy ons in n ding in vat sal hy ons daar deur vat. Alle eer aan ons Vader met sy onuitputbare genade. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 19:48:34 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nee wat. Glo ook nie aan Blou Maandag nie.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 21:32:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ook nie aan n swart kat oor die pad voor my nie.

Het self n swart kat gehad

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 21:35:19 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek stem saam voordat ons uit ry by die hek bid en vra dat die Here Sy hand oor ons sal op die pad. Ons vra dit daagliks en met Sy hand oor ons kan dit net goed gaan. Daarom  is bygelowigheid soos vrydag die 13de of blou maandag nie vir ons van toepassing nie. Dit is vir ons soos nog n dankbaar gegewe dag in ons lewens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 04:33:28 am
JeffA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Ek drink nooit 13 biere nie. Slegs 12 of 14.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 05:50:20 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Jesus se hand van beskerming is permanent oor ons, 24/7. Al wat ek doen maak nie saak watter dag voor ek ry vra ek vir sy seën. Want as Hy met ons is wat kan teen ons wees en as hy ons in n ding in vat sal hy ons daar deur vat. Alle eer aan ons Vader met sy onuitputbare genade. 

Sommer net bygeloof, en sonde daarby! Glo geensins daaraan of enige ander bygelowige stories nie, en soos reeds genoem, is God altyd in beheer! Ek en vroutjie vra daagliks Sy seën en beskerming, veral ook wanneer ons vertrek op vakansie.

My oorlede pa het baie jare gelede so ding gehad met 'n swart kat, soveel so dat hy net voor Glencoe omgedraai het en ons terug gekom het huistoe toe die kat voor hom die pad gekruis het. Ons was toe oppad Vryheid toe om by my ouma te gaan kuier. Onthou nog die rusie tussen hom en ma...

 

 

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 06:27:35 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Amen ek stem Salom lekker dag vir julle

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 07:05:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja kyk daar is mense wat die bygeloof ding heeltemal te vêr vat.  Sommige ruk sommer die dam heel onder die eend uit deur heeldag op Friday the 13th in die bed te bly.

Van swart katte voor jou verby loop,  Mag nie onder 'n leer deur loop nie, Gesnyde aartappel op fraatjie smeer en dan agter oor jou skouer gooi,  Messe en vurke wat val, Vatdoek by deur uit gooi.

Al die goete kan nogal vir lekker vermaak sorg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 07:35:08 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Vir my is elke Vrydag n goeie dag, astware die beste dag van die week, maak nie saak van die datum nie!!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 07:57:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja nee wat kyk dit bly 'n puik dag. Want baie keer beteken dit dis KAMP tyd.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 07:58:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek moet juis nou verlof in sit vir Ma die 23ste.

Want volgende naweek is KAMPTYD in Parys.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 08:07:08 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ja nee wat kyk dit bly 'n puik dag. Want baie keer beteken dit dis KAMP tyd.

Ek dink dit is waarom Vrydae so lekker is, soos jy se, kamptyd!!!!

 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 08:26:35 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek drink nooit 13 biere nie. Slegs 12 of 14.

verkieslik 14?

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 08:26:41 am
Hein
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 53
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 41 years

Goeie more,

Nuttelose feite vir almal maar

44jaar gelede was 13/9 'n Saterdag-troudag

64 jaar gelede was 13/9 dink ek 'n Maandag-geboortedag

Dus is hierdie Vrydag vir iemand spesiaal

Mooi naweek vir almal

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 08:38:45 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die bygelowigheid verbaas my altyd.  Mense moet besef Harry Potter is net 'n storie en toordery bestaan nie werklik nie. Ons buurvrou vertel daar het 'n uil op hulle dak gesit en hooo.  Sy het haar man gestuur om hom te verjaar want sy wil nog nie doodgaan nie.  Hoe de d&^&%r sal die arme uil dit regkry?  Ons mense is maar soms baie primitief, en dan is dit meestal ook  nog mense wat hulleself as Christene beskou!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 11:34:30 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Stem saam met jou Bakoor. Ons moet ons nie laat afskrik deur hierdie stories nie. Jesus is ons beskermer en Hy wil vir Sy kinders net die mooiste en die beste hê. Elke dag. Sy belofte aan ons. Ons het hoeka vanoggend die mooiste boodskap by ons manne-sessie gehad.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:04:51 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 319
Joined: 28 Feb 2018

Its the daughters birthday and she is her olds man good luck, roll on Friday the  13 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:21:16 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek drink nooit 13 biere nie. Slegs 12 of 14.

Ek dink as mens 12 drink kan jy nie tel tot by 13 nie en 14 maak nie meer saak nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 14:50:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek dink as mens 12 drink kan jy nie tel tot by 13 nie en 14 maak nie meer saak nie.

Een wat sy doppe tel is n alkoholis.

Ek drink net enkels👢

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 14:54:38 pm
JeffA
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 31 Jul 2019
Experience: less than a year

Een wat sy doppe tel is n alkoholis.

Ek drink net enkels👢

 

 

Ek is nie 'n alkoholis nie, alkoholiste woon vergaderings by.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 15:57:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Een wat sy doppe tel is n alkoholis.

Ek drink net enkels👢

 

 

Dis beter om dubbels te drink, dan sal jy nooit by 13 kan uitkom nie. 2...4...6...8....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 16:37:43 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Die manne is nou so slim, lyk my hulle is klaar onder die prop. Die 13 is nou vergete, weggedrinklaughing

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 17:11:31 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Grootste klomp nonsens ooit. Toe ek nog gewerk het was daar sowaar personeel wat n kans gevat het en probeer het om op grond van Vrydag die 13de verlof te kry om nie te werk nie.......hulle mag dalk seerkry.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 17:35:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dis beter om dubbels te drink, dan sal jy nooit by 13 kan uitkom nie. 2...4...6...8....

Weet jy waar sit jou enkel, twee doppe uit n bottel met 500ml coke. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 19:02:42 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 107
Joined: 26 May 2017

Ek drink nooit 13 biere nie. Slegs 12 of 14.

So dis waar die problem lê? Ek het altyd gedink dis die eerste en die laaste dop wat die moeilikheid maak, nooit gedink dis nommer 13 nie. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 06:32:16 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Lekker Saterdag en al wat op Vrydag die 13 de gebeur het was ń moontlike overdose van Bachus se lekkernye. smile

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 17:12:28 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Nee wat. Ons het Vrydag die 13de 'n pit gedruk en kom kamp.

En om alles te kroon, speel die karpies mooi saam die naweek.

Duidelik het iemand anders 'n goor trip gehad as ek kyk na die gazebo geraamte wat hulle agter gelos het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 18:43:12 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 107
Joined: 26 May 2017

Naand Johan, waar het julle gaan kamp? Ek wil Baja dam se karpies volgende naweek gaan probeer uit oorlê.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 15:51:46 pm
Johan Stander
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 03 Sep 2019
Experience: 25 years

Naand Johan, waar het julle gaan kamp? Ek wil Baja dam se karpies volgende naweek gaan probeer uit oorlê.

Ons was by Chelmsford net buite Newcastle. Die karp was wakker, maar die wind het ons behoorlik klaargemaak. Tenminste weet ek nou dat my tent nie bang is vir sterk wind nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 08:18:25 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

EK glo nie sommer in nonsens nie, maar daai aand wat ek my bakkie gestamp het ens was toevallig Vrydag 13 Mei 2015?

Maar nou ja, dinge gebeur en daar is mense wat maar lelike dinge glo en oorkom op sulke dae, maar om te glo dat dit uit en uit spesifiek met die nommer te doen het is moeilik, want die nommer (13) is ontwerp deur mense, en die dag "Vrydag" is ook deur mense ontwerp, so ek is seker die ongeluk van die dag word maar ook deur mense ontwerp


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 08:42:03 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Moes hierdie nie eerder onder "Comedy Corner" geplaas wees nie?

laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 11:26:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het daar toe iets gebeur wat iemand kan toeskryf aan net "Friday the 13th".

Met ons het dit great gegaan. 

Het 'n splinternuwe skoonheids bed vir 'n skoonheids deskundige verniet gekry en dit by iemand gaan aflaai wat dit dringend nodig het. Plus punt 1.

Het 'n swaardiens Hi Presure Washer verniet kon leen.  Op Saterdag toe al die "precast walls" om my huis skoon gespuit.  Dit lyk nou soos nuwe mure. Plus punt 2.

Nee wat met ons beter as great gegaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required