English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 109
topics: 10 827
replies: 124 951
views: 38 859 606
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tent Kampering en Slaap idees

replies: 22
views: 426
31 Aug 2019 @ 14:19:47 pm
PappaEngel
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 31 Aug 2019

Goeie dag almal

Ons is 'n gesin van 5 en het onlangs begin tentkamp. My vraag is: wat is 'n goeie bed vir kamp? Die opblaas matrasse werk nie vir my nie. Hulle blaas af en dan moet Pappa 3 uur in die oggend bed oppomp. Ons het van daai stretcher beddens met opblaas matrasse. Enige idees? En wat ook van yskas idees? Ek oorweeg 'n bar yskas. My seuns is 6, 4 en 2; so sukkel met beddens en ongemaklike yskaste is buite die kwessie. baie dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 18:17:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Outdoor Warehouse het heavy duty stretchers wat 200kg kan neem en saam met daai 3-paneel opvou matras maak dit n wenner bed. Ek het gister aand op so n kombinasie geslaap....soos n klip....heerlik.  Jy gaan jou geld mors as jy enige opblaas produk koop....ons het al tot daai duur Verimark beddens (Air-o-Space)probeer, hulle almal blaas af.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 18:24:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Outdoor Warehouse het heavy duty stretchers wat 200kg kan neem en saam met daai 3-paneel opvou matras maak dit n wenner bed. Ek het gister aand op so n kombinasie geslaap....soos n klip....heerlik.  Jy gaan jou geld mors as jy enige opblaas produk koop....ons het al tot daai duur Verimark beddens (Air-o-Space)probeer, hulle almal blaas af.

.....en die dag as jy miskien nie stretchers meer nodig gaan kry nie, kan jy dit vir n goeie prys verkoop.....niemand wil 2de handse afblaas matrasse koop nie....geen waarde nie

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 19:30:37 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Stem saam met Geert. Ek het geleer kom van die grond af weg. Dit is warmer en droër. Ordentlike stretcher is duur maar elke sent werd. Dan stel ek ook voor Ordentlike slaap sakke, soortgelyke as n army issue met n kappie aan. 

Ek self het tot nou elke jaar ordentlike opblaas matrasse gekoop maar dit hou net so drie kampe, geld mors.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 19:39:05 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 188
Joined: 18 Feb 2016

Outdoor Warehouse het heavy duty stretchers wat 200kg kan neem en saam met daai 3-paneel opvou matras maak dit n wenner bed. Ek het gister aand op so n kombinasie geslaap....soos n klip....heerlik.  Jy gaan jou geld mors as jy enige opblaas produk koop....ons het al tot daai duur Verimark beddens (Air-o-Space)probeer, hulle almal blaas af.

A combination of stretcher & folding mattress is the best , the only downside is that the mattress is bulky when traveling. Self inflating mattress would the best , but they expensive ( google carmaquip) I would suggest that your kids could use disco bed,and they are stackable, your kids would fight on who’s sleeps on top. 

Don’t compromise on your sleep!

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 19:54:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

A combination of stretcher & folding mattress is the best , the only downside is that the mattress is bulky when traveling. Self inflating mattress would the best , but they expensive ( google carmaquip) I would suggest that your kids could use disco bed,and they are stackable, your kids would fight on who’s sleeps on top. 

Don’t compromise on your sleep!

 

 

For kids the disco beds are the best. By day it can convert into a couch. For mom and dad a double strecher ( I use the double spinnekop one that comes with inflateable matress).  I dumped the matress and use a plank ontop of spinnekop strecher with foldable normal matress ontop.

Sleep like I am in bed at home. This we use with the tent.

Ja die spons matrasse bulky maar dit gee die beste isolasie teen koue van onder en dit bly maar die gemaklikste.

 

Julle begin nou kamp............................... as jy nog lank wil kamp hou vir ma gelukkig en redelik gemaklik.  Ons mans sal met n slaapsak op die grond slaap.  Vrouens nie. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 20:02:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

'n Klein bar fridge gaamn die goedkoopste tans wees.  As jy kan bele so gou moontlik in 'n kamp vries kas. Hulle is puik en gaan baie langer hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 20:08:51 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek het jare gelede met tent begin kamp en het n Bar Fridge aangeskaf. Beste belegging ooit. Het hom nou nog. Toe my wa se yskas oppak, het ek hom gebruik.

Hierdie kamp vrieskaste is oulik. My kinders het sulkes. Ek het net 2 probleme daarmee. 

1. Vrek duur

2. Vrek swaar

 

At last !!!!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 20:15:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

In Mawonga se post sien ek gebruik hulle plastiek houers tussen die bed om iets op neer te sit.

Dit is die beste idee ooit want dit dien as tafeltjie en jy pak jou klere daarin.  Klere word ook nie nat in 'n nood geval bui reen  nie.

Ek gebruik net grooter (hoer) plastiek kratte weerskante van bed en dan elk sommer sy eie kamp bed lampie op. My broer het vir sy dogter die drie laag kratte gekoop. Werk soos laaie dan, eintlik werk dit puik vir kamp

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 20:27:32 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

The self inflating mattress is definitely worth the money.

We spent many comfortable nights under canvass on them before getting the caravan.

As mentioned, spend the money now and enjoy a long and happy camping career.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 21:07:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jy vir stretcher gaan, maak seker jy koop n ordentlike stewige een. Ek het n klomp jare terug by n maatskappy gewerk wat te doen gehad het met n groot handelsgroep se customer returns. Daar het hordes van hierdie tipe stretchers ingekom wat se pote geknak het daar waar die pink op foto is. Stretcher wys miskien dat hy 120kg kan hanteer, maar voor mens gaan lê, sit mens eers.  Baie mense sit te ver agter toe, dan is al die gewig op daai een poot en knak dan. Dan is jou geld ook daarmee heen....so n stretcher is dan niks meer werd nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 21:49:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum. 

Geniet die tent kamp. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 06:11:13 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 188
Joined: 18 Feb 2016

Bit of glamping!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 06:51:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bit of glamping!

Wow....nice!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 09:09:53 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2005
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Soos Leon ook die spinnekop dubbelbed, plank in middel gesaag en piano skanier opgesit om maklik te vervoer, en matras. Kinders slaap al jare so.

Opblaas matras nooit weer nie. Almal probeer hulle hou nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 11:48:38 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Wat ek die meeste van opblaas matrasse hou.....almal koop fan daai klein kompressortjie (myne is n geel ene) wat in elk geval nie werk nie.

Die ou handpomp is maar die beste.

Voor ek my wa gekoop het, het ek en ma by Constantia gaan tent kamp v 2 weke. Stretcher opgeslaan, opblaas matras bo op en ja....in middel van nag draai ons gelyk om en daar neuk ons matras en al van die stretcher af. Tussen kant van tent en bed. I

Ons het so gelag mense het seker gedink ons was gesuip🀣🀣🀣

Dit was laaste van opblaaa matras vir ons

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 14:36:25 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Hi Ernest,

I guess a bar fridge would be the cheapest but then I would also suggest you add a cooler box or bag just for the meat. Here you you can add some ice blocks in order to keep the meat frozen. At my age I still do tent camping and have had some nasty experiences with blow-ups. So stretchers with the fold-up mattresses are your best bet. To make it more comfortable for your wife and yourself invest in those light single bed mattresses. You won't regret it. 

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 14:52:01 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2696
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Welcome to the forum Ernest

Send me a mail to

edgew60atgmaildotcom

I will sen.d you some reading material on how we got started.

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 15:49:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bit of glamping!

Mawonga thats what my tent looks like just with a double bed in the middle.  Your pic is proof that you can make yourself very comfortable.

We even have a porta potti so that mom need not to walk far during the night.  We also don't use sleeping bags any more. Duvet and even an electic blanket in winter.

Go for gold, to me this is not Glamping is just my way of camping.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 11:37:03 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Vir my wil ek nooit weer n opblaas matras sien nie. N stretcher is die beste, of jy iets onder hom sit of nie - daar sal nie gepomp word nie. 

As vir die yskas, doen wat vir jou werk. Ek dink die bar ysaks kan die ding doen. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 12:25:39 pm
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Goeie stretcher met opvou mattras.

Mattras werk ook lekker as sitplek kussing.

Het net noggie n dubbel bed storie gesien wat lekker gewerk het nie. Koop toe sommer a karavaan en nou is almal happy :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 12:43:41 pm
PappaEngel
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 31 Aug 2019

Bit of glamping!

Baie dankie vir almal se insette. Ek sal beslis die spinnekop stretcher en plank met matras triek vir nou probeer. Ek dink ook die kassie langs die bed is 'n bakgat plan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 20:44:39 pm
LEEN
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 9 years

20 Jaar terug het ons n reward program by die werk gehad waar jy punte verdien en sekere goed uit n katalogus kon bestel.  N dubbelbed opblaasmatras van n tipe seil tentmateriaal was my 1ste kopie - gebruik hom nog steeds vir kamp en kuiergaste wat onverwags opdaag by my huis of vriende sin en hy hou nog steeds - blaas nie af nie en slaap stewig word afgevee met n nat lap en matshampoo.   Net baie swaar en aaklige rooi en navy kleur.   N winskopie gewees met hopenlik n leeftyd waarborg.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required