English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 158
Total Views: 82 384 958
topics: 10 827
replies: 124 954
views: 38 859 953
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Plettenberg Baai.

replies: 22
views: 334
23 Aug 2019 @ 05:58:15 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 879
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Watter oord stel julle voor - Forever of Keurbooms vir ‘n week in Oktober? Alby  lyk baie lekker. Forever is dalk bietjie aan die snelweg blootgestel.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 06:01:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hou baie van die een in die kloof langs die lagoon.  Huur 'n bootjie by die brug. Ry met hom tot by jou karavaan. Pak 'n piekniek mandjie en ry in die lagoon op met 'n visstokkie vir die dag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 08:15:18 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kan nie onthou nie. 

My geheue Hou my terug. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 13:13:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Harkersville Forest Lodge.

Baie fietsry en stap roetes direk om jou. Stil plek

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 14:13:09 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Alhoewel Keurbooms Lagoon 'n lekker park is, gee ek persoonlik voorkeur aan Forever Plettenberg.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 20:00:07 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years

Ek stem saam met Chris 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2019 @ 02:02:34 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 879
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dankie almalπŸ‘

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2019 @ 14:55:44 pm
Jan O
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Nov -0001

Ons kamp elke jaar vir 3 weke in Desember by Ach Rock reort by Keurboomstrand.

Baie stil en teen wind beskerm.

Gaan kyk gerus.

Jan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2019 @ 18:03:44 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons kamp elke jaar vir 3 weke in Desember by Ach Rock reort by Keurboomstrand.

Baie stil en teen wind beskerm.

Gaan kyk gerus.

Jan

Is ek nou deurmekaar met 'n ander park? Het ek nie iewers gelees dat Arch Rock gaan voortaan nie meer kampeerplek hê nie? Ek't seker maar die kat aan die stert beet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2019 @ 19:16:29 pm
Jan O
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Nov -0001

Die kamp bestaan nog. Staan net nou as Ach Rock Resort bekend.

Jan

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 05:39:00 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Die kamp bestaan nog. Staan net nou as Ach Rock Resort bekend.

Jan

 

So, dan is jy deel van daai selfsugtige klub wat elke Desember Arch Rock uitboek net vir hulle lede? 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 10:18:16 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die Aventura oord op die Keurboomsrivier is puik.  En hy het 'n lekker put-put baan. Keurboomstrand het ons nog nie gekamp nie maar die omgewing lyk mooi.  Daar is ook 'n kamp by Keurboomsriviermond waar ons gekamp het.  Die plek is mooi en ablusies goed versorg, maar ek is nie te seker van veiligheid nie- dis op die rivier en baie mense, ook hengelaars, het maklike toegang tot die oord.

En neewat, jy is gladnie bewus van die N2 verby Aventura nie- die kampplek is redelik ver van die pad af.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 11:56:36 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek sal ook eerder by Forever die penne inslaan. Mooi oord. 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 12:10:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Watter oord stel julle voor - Forever of Keurbooms vir ‘n week in Oktober? Alby  lyk baie lekker. Forever is dalk bietjie aan die snelweg blootgestel.

Fore-ever is by verre die beter oord. Ons was daar begin 2017  en het gaan kyk by die ander .. nie naastenby die selfde kwaliteit nie.

 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 12:16:06 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek het n plan van Foreever staanplekke  asook fotos. Sal biki opsoek en dit plaas.

Huur n boot en ry op met die stroom ... mooi, pragtige natuur tonele

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 15:04:19 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ja, ek bedoel Forever- nie Adventura nie!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 18:36:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Fore-ever is by verre die beter oord. Ons was daar begin 2017  en het gaan kyk by die ander .. nie naastenby die selfde kwaliteit nie.

 

 

Ek het n plan van Foreever staanplekke  asook fotos. Sal biki opsoek en dit plaas.

Huur n boot en ry op met die stroom ... mooi, pragtige natuur tonele

 

Aangeheg is foto's van Oom Jeep.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 18:46:01 pm
Jan O
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 30 Nov -0001

So, dan is jy deel van daai selfsugtige klub wat elke Desember Arch Rock uitboek net vir hulle lede? 

Noem dit wat jy wil. Daar is net 20 staan plekke en meeste kampeerders kom al langer as 20 jaar na Arch Rock.

Almal bespreek dan weer vir volgende jaar.

Indien jy belangstel. Daar is op die oomblik n staanplek vir Desember beskikbaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 22:35:39 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Arch Rock right next door to Enrico's - great Italian restaurant, eaten there many times, a must do if you are in the Plett area.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2019 @ 23:10:48 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4122
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

I almost forgot there is also the Matjies River Archaeological Site and a couple of geocaches within a short walk from the campsite. You will need to go allow tide to reach the archaeological site and the one geocache. And then of course there is the arch itself as well a beautiful beach.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 10:23:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek hou baie van die een in die kloof langs die lagoon.  Huur 'n bootjie by die brug. Ry met hom tot by jou karavaan. Pak 'n piekniek mandjie en ry in die lagoon op met 'n visstokkie vir die dag.

Leon gaan my Desember die plekke wys as als mooi verloop met siekte en als. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 10:46:14 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Frikkadel, Om mense wat betyds bespreek vir 'n staanplek selfsugtig te noem, is darem bietjie kras. Ek ken nie die plek nie so ek het geen belang daarby nie, maar ek dink nie  dis redelik om  nie te bespreek as jy van 'n plek hou sodat iemand anders DALK  ook lus het om te gaan nie.  "first come, first serve".

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 12:21:02 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 212
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Frikkadel, Om mense wat betyds bespreek vir 'n staanplek selfsugtig te noem, is darem bietjie kras. Ek ken nie die plek nie so ek het geen belang daarby nie, maar ek dink nie  dis redelik om  nie te bespreek as jy van 'n plek hou sodat iemand anders DALK  ook lus het om te gaan nie.  "first come, first serve".

Fred, tik jy nou maar net iets om iets te tik of wat.

As ek mos nou se selfsugtig dan bedoel ek selfsugtig, seer sekerlik het ek my huiserk gedoen en seer sekerlik weet ek dat die lede my mos nou kan aanspreek oor my aanname of bewering en seer sekerlik is ek mos voorbereid daarvoor.

So, dit is nie kras nie, ek bedoel elke letter van die woord wat ek getik het.

Jip ek was by die ontvangs van die oord, in persoon en die ontvangs dame het met haar eie mond en woorde vir my gese dat die karavaan park nie Desembers oop is vir Jan-Alleman nie en dat die oord gereserveer is vir n klub, elke Desember.

En natuurlik om jou vrese oor goeie sedes en dies meer te besweer het ek haar gevra wat is die kanse dat ek oor twee (2) Desembers verder kan bespreek en die antwoord was nee.

Dis waarom ek n kleintjie dood het aan klubs, dink hulle is verhewe bo ander kampers met spesiale regte en dies meer.

En bogenoemde IS my mening.

 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required