English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 303
Total Replies: 230 588
Total Views: 82 406 383
topics: 10 839
replies: 125 228
views: 38 870 422
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Conqueror Companion

replies: 11
views: 178
20 Aug 2019 @ 10:26:38 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Goeie dag, Ek stel belang om gebruikte Conqueror Companion 2013 te koop. Watse advies ek julle vir my gee? Sleep vermoe, gemak om op/ af te slaan, ens. Dankie, ek hou die forum dop. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 10:54:31 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 11:22:24 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5028
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Gaan wiellaers gereeld na...

Dis redelike swaar wa... 

Gaan jy redelik baie in die bos of maar net om die gemiddelde parke rond kampeer?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 11:31:59 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Hi Brommer, meer en deels die gewoonne woon parke en hooplik met hom so bietjie meer bos ook. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 12:59:57 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5028
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Charl ek het al verskeie gesleep omdat ek met die goed werk. Hulle is nie juis onstabiel nie. Wel nie een wat ek juis gesleep het nie, maar hulle was ook nie juis vol gelaai nie. Hulle is net swaar...

Soos genoem gaan maar wiellaers gereeld na en kyk maar net dat jy nie te rof gaan nie. Al is dit 'n offroad wa, beteken dit nie dit gaan hou as mens jaag deur gate en slote nie. Dit bly steeds 'n karavaan en mens moet maar net stadig oor die klippe.

Wat ek verneem is dat die bed groter is as die van ander soortgelyke waens?

Soos meeste waens, doen maar net mooi inspeksie en kyk dat alles reg en vas is voor en gedurende die trippies en jy sal jou wa baie geniet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:29:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7881
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek werk nou nie met hulle nie, maar het die ondervinding met wat al saam my gekamp het. 

Sien of jy by hulle kan uitkom op Heidelberg. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 15:31:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7881
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek besoek hulle volgende maand. 

Welkom op die forum. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 09:40:09 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Baie dankie, ek het gister na the "wa" gaan kyk. Hy is mooi op gepas en geen roes of erge probleme nie. Het basies plat op die grond gele om na alles te kyk. 

Nou moet mamma ook eers gaan kyk. 

PS. die "wa" kry n volle diens en 3 maande waarborg op wiellaers, ens. Die diens is by Conqueror handellaar. 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2019 @ 10:45:25 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

@Brommer, jy verwys dan hy swaar is. Ek gaan sleep met n Ranger 2.2. Wat is jou mening? 

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 06:59:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14144
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

@Brommer, jy verwys dan hy swaar is. Ek gaan sleep met n Ranger 2.2. Wat is jou mening? 

Vir wat dit werd is, daai 2.2 sal hom sleep soos 'n droom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 11:50:58 am
Charldp
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 30 years

Dankie Leon. Maak my n bietjie rustiger. cool

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 06:17:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14144
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Charl my oorlede kamp maat het sy Classique met BVM van 1600KG Kaap toe gesleep en terug met sy 2.2 ranger.  En dit met 'n effe beter verbruik van brandstof as ek met my vorige Wildtrak.

Daai Tipper is gebou om te sleep met daai ses spoed ratkas. Ons sleep spoed was so 100-110Km/h

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required